| "i" met 'n kappie? [boodskap #81763] |
Ma., 04 Augustus 2003 22:50  |
Tufka
Boodskappe: 31 Geregistreer: Augustus 2003
|
Volle Lid |
|
|
Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
Afrikaans woorde met 'n î bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
Dankie
Tuffy
|
|
|
|
| Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81766 is 'n antwoord op boodskap #81763] |
Di., 05 Augustus 2003 04:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die boek is verkeerd.
Annette
"Tufka" skryf in boodskap news:bgmoc1$6re$06$1@news.t-online.com...
> Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
> My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
> Afrikaans woorde met 'n � bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
> aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
>
> Dankie
> Tuffy
>
|
|
|
|
|
|
| Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81777 is 'n antwoord op boodskap #81774] |
Di., 05 Augustus 2003 08:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Net weer 'n bewys dat mens nie alles moet glo wat jy lees nie;)))
Ek wonder nogal hoe hulle die i met die kappie sou wou uitspreek:)
Annette
"Tufka" skryf in boodskap news:bgnmo6$nlc$05$1@news.t-online.com...
> Dankie Annette, ek het ook so gedink.
>
> Annette wrote:
>> Die boek is verkeerd.
>> Annette
>>
>>
>> "Tufka" wrote in message
>> news:bgmoc1$6re$06$1@news.t-online.com...
>>
>>> Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
>>> My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
>>> Afrikaans woorde met 'n � bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
>>> aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
>
>>> Dankie
>>> Tuffy
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81810 is 'n antwoord op boodskap #81787] |
Di., 05 Augustus 2003 14:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oepsie!!! Daar is glo toe een woord. Slegs een,
Die meervoud van wig.
mens kan dit nie op die komper skryf nie, en mens spreek dit wi-hi uit;))
Annette
"Tufka" skryf in boodskap news:bgo08m$7of$02$1@news.t-online.com...
> Kon ek my ook nie so regtig voorstel nie! En die boek is nogals baie
> goed en berug vir sy "goedheid"!
>
> Annette wrote:
>> Net weer 'n bewys dat mens nie alles moet glo wat jy lees nie;)))
>> Ek wonder nogal hoe hulle die i met die kappie sou wou uitspreek:)
>> Annette
>>
>>
>> "Tufka" wrote in message
>> news:bgnmo6$nlc$05$1@news.t-online.com...
>>
>>> Dankie Annette, ek het ook so gedink.
>
>>> Annette wrote:
>
>>>> Die boek is verkeerd.
>>>> Annette
>>
>>
>>>> "Tufka" wrote in message
>>>> news:bgmoc1$6re$06$1@news.t-online.com...
>>
>>
>>>> >Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
>>>> >My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
>>>> >Afrikaans woorde met 'n � bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
>>>> >aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
>>>
>>>> >Dankie
>>>> >Tuffy
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81838 is 'n antwoord op boodskap #81819] |
Di., 05 Augustus 2003 20:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Omdat mens nie lus is nie:))
Annette
"Jottie" skryf in boodskap news:3f2fe672$0$246$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> Nou hoekom sal mens dan nou nie w�e op 'n komper kan skryf nie? ;-)
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgoe71$r86jb$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Oepsie!!! Daar is glo toe een woord. Slegs een,
>> Die meervoud van wig.
>> mens kan dit nie op die komper skryf nie, en mens spreek dit wi-hi uit;))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|