| Rico. [boodskap #81678] |
So., 03 Augustus 2003 04:41  |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Beste mense op hierdie groep,
Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
hierdie nuusgroep sou meld.
My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.
Hilda.
|
|
|
|
| Re: Rico. [boodskap #81679 is 'n antwoord op boodskap #81678] |
So., 03 Augustus 2003 05:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie dankie Hilda.
Ek het juis gewonder hoekom hy nie op my laaste beriggie gereageer het nie.
As jy kan, dra asseblief my medelye oor aan sy familie.
Ek het inderdaad 'n wonderlike kuvervriend verloor, en sal hom baie mis.
Annette
"Hilda" skryf in boodskap news:Dn0Xa.46092$F92.4870@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
> Beste mense op hierdie groep,
>
> Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
> Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
> hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
> hierdie nuusgroep sou meld.
> My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
> Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.
>
> Hilda.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rico. [boodskap #81714 is 'n antwoord op boodskap #81680] |
So., 03 Augustus 2003 20:22  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" wrote:
> Hilda - medelye aan Rico se familie. Ek dink almal op die nuusgroep sal die
> familielid mis.
Inderdaad! :-(
|
|
|
|