Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Crosses protesting farm murders have been removed
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81674] |
Sat, 02 August 2003 17:46  |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Herman" wrote in news:3f2bf284$0$49110
$e4fe...@news.xs4all.nl:
>
> "George B." wrote in message
> news:6c613aef.0308020914.394071ea@posting.google.com...
>> Just why are the so afraid of attention to the subject of farm
>> murders?!
>
>
> Nederlandse newsgroups zijn populair.
>
>
>
Het zijn regelmatig 1e/2e generatie NL-boeren die aldaar worden vermoord,
destijds gestimuleerd door de NL-overheid om te emigreren, midden jaren 50.
Those killed are frequently 1st/2nd generation Dutch farmers, back then
stimulated to emigrate by the Dutch government, in the 50's.
En dankzij de latere steun van de NL-overheid aan het ANC-terrorisme zit er
nu een regime dat vol verwachting toekijkt hoe in Zimbabe boeren worden
vermoord (Mbeki noemde Mugabe 'champion of the law'), en geen zak doet om
hetzelfde in ZA te voorkomen, integendeel.
Zimbabwe nu = Zuid-Afrika binnen 10 jaar.
And thanks to the later support from the same Dutch government to the ANC-
terrorism we now have a regime that watches in full anticipation how
farmers in Zimbabwe are murdered (Mbeki called Mugabe 'Champion of the
law'), and does nothing to prevent the samen in SA, au contraire.
Geen posting kan teveel zijn om destijdse ANC-aanhangers op hun miserabele
falen te wijzen, gecombineerd met hun zieke huidige stilzwijgen.
No posting can be too much to confront the ANC-supporters back then to
their miserable failure, combined with their sick silence of today.
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
|
|
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81697 is 'n antwoord op boodskap #81696] |
Sun, 03 August 2003 14:14   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"joe" wrote
As die blanke nie homself gaan begin fisies verdedig
> nie is hy op pad om soos n skaap eers geskeer(beroof) en dan geslag
> (vermoor) te word.
Ondertussen, my liewe Joe, gaan hulle maar voort
om in die weermag die kat in die donker te knyp,
om meeste van die " white collar crime" in SA te
pleeg, en sit hulle nog op byna al die goeie landbou-
grond van die subkontinent. Die waarheid van die
saak is, my liewe Joe, dat hulle, soos effektiewe
parasiete, sal voortleef met min gevaar vir hulle
uitroeiing, tensy die liggaam waarop hulle parasities
voortbestaan, begin besef wat aangaan en maat-
reels neem van van hulle ontslae te raak.
Penkop van die Derde Republiek
|
|
|
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81700 is 'n antwoord op boodskap #81683] |
Sun, 03 August 2003 14:43   |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 3 Aug 2003 22:13:00 +1200, "Henri" wrote:
> "Or the better quote the afrikaner tiger will be woken up I have also
> heard.A
> people that will not fight
> to defend themselves deserves no place in the sun,let that "slapgat" gene's
> die out quickly."
>
> Liewe Joe
> Jy is duidelik baie sterk anti-Afrikaner (Boer).
> Ons is meer intelligent as wat jy dink. Om so 'n groot oormag te "fight" sal
> selfmoord wees. Dit het niks met "slapgatgeit" te doen nie.
> Laat weet bietjie hoekom jy so bitter is teenoor die Afrikaner.
>
> Henri
>
Of Henri, net miskien, voel Joe daaroor soos ek.
Die holruggeryde storie van die boere, wat eentyd
standaard op landbouunievergaderings en na plaasmoorde
geuiter is, het 'n verleentheid geword. Vir 'n lang tyd is daar na
elke plaasmoord gedreig dat 'dit die laaste was!' Dat die boere 'as
dit weer sou gebeur, die reg in eie hande sou neem!' En die sprekers
het nie besef dat hulle soos pappagaaie dieselfde dreigement, met
selfs dieselfde woordgebruik, holrugry nie. Want nooit het hulle die
reg in eie hande geneem nie. Indien hulle sou, sou hulle die blanke
deel van die land se ondersteuning (vir wat dit werd sou wees:-) gehad
het.
Miskien gaan dit net oor 'n holruggeryde hol dreigement. Miskien
is hy anti-Boer soos jy sê.
Speedy
|
|
|
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81705 is 'n antwoord op boodskap #81700] |
Sun, 03 August 2003 15:27   |
joe
Boodskappe: 6 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek dink Speedy slaan die spyker op sy kop en ja dit gaan oor holruggeryde
dreigemente.
Ek is pro-boer.
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:5d7qivcs9sp0cibjuh4cm4f9vftshotltc@4ax.com...
> On Sun, 3 Aug 2003 22:13:00 +1200, "Henri" wrote:
>
> Of Henri, net miskien, voel Joe daaroor soos ek.
> Die holruggeryde storie van die boere, wat eentyd
> standaard op landbouunievergaderings en na plaasmoorde
> geuiter is, het 'n verleentheid geword. Vir 'n lang tyd is daar na
> elke plaasmoord gedreig dat 'dit die laaste was!' Dat die boere 'as
> dit weer sou gebeur, die reg in eie hande sou neem!' En die sprekers
> het nie besef dat hulle soos pappagaaie dieselfde dreigement, met
> selfs dieselfde woordgebruik, holrugry nie. Want nooit het hulle die
> reg in eie hande geneem nie. Indien hulle sou, sou hulle die blanke
> deel van die land se ondersteuning (vir wat dit werd sou wees:-) gehad
> het.
> Miskien gaan dit net oor 'n holruggeryde hol dreigement. Miskien
> is hy anti-Boer soos jy sê.
>
> Speedy
>
|
|
|
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81707 is 'n antwoord op boodskap #81705] |
Sun, 03 August 2003 16:42   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 3 Aug 2003 17:27:01 +0200, "joe" wrote:
> Ek dink Speedy slaan die spyker op sy kop en ja dit gaan oor holruggeryde
> dreigemente.
> Ek is pro-boer.
>
>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:5d7qivcs9sp0cibjuh4cm4f9vftshotltc@4ax.com...
>> On Sun, 3 Aug 2003 22:13:00 +1200, "Henri" wrote:
>
>> Of Henri, net miskien, voel Joe daaroor soos ek.
>> Die holruggeryde storie van die boere, wat eentyd
>> standaard op landbouunievergaderings en na plaasmoorde
>> geuiter is, het 'n verleentheid geword. Vir 'n lang tyd is daar na
>> elke plaasmoord gedreig dat 'dit die laaste was!' Dat die boere 'as
>> dit weer sou gebeur, die reg in eie hande sou neem!' En die sprekers
>> het nie besef dat hulle soos pappagaaie dieselfde dreigement, met
>> selfs dieselfde woordgebruik, holrugry nie. Want nooit het hulle die
>> reg in eie hande geneem nie. Indien hulle sou, sou hulle die blanke
>> deel van die land se ondersteuning (vir wat dit werd sou wees:-) gehad
>> het.
>> Miskien gaan dit net oor 'n holruggeryde hol dreigement. Miskien
>> is hy anti-Boer soos jy sê.
>> Speedy
Speedy slaan toe nie net die spyker op sy kop nie, Joe.
Speedy speel toe tamboer op sy bors, soos 'n oerwoud gorilla,
oorlat sy mensekennis hom toe nie gedrop het nie:-)))
Speedy - doem doem doem:-)
|
|
|
|
|
|
|
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81845 is 'n antwoord op boodskap #81674] |
Tue, 05 August 2003 22:03  |
Fransie
Boodskappe: 38 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
AFRIKAANSE NG\
AFRIKAANSE NG
AFRIKAANSE NG
GAAN POS ELDERS OF VERTAAL!!!!
"Quint Ondaatje" skryf in boodskap news:slrnbiqf7j.2io2.Ravachol@xs1.xs4all.nl...
> Op 2 Aug 2003 10:14:30 -0700 meende Burger
> George B.
> in nl.geschiedenis het volgende te moeten typen:
>
>> Just why are the so afraid of attention to the subject of farm
>> murders?!
>>
> Why has this to be placed in a history newsgroup?
>
>
>>
>>
http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,6119,2-7-14 42_1396402,00.html
>>
>> Row over removed crosses
>> 01/08/2003 21:54 - (SA)
>>
>> Print article email story
>>
>>
>> Marietie Louw
>>
>>
>> Johannesburg - A group of volunteers, who planted white crosses along
>> the N1 highway in Centurion a week ago to protest against farm
>> murders, is upset because the crosses have been removed.
>>
>> Centurion attorney Dr Phillip du Toit says: "The Tshwane metropole
>> granted permission for the crosses to remain along the road until
>> Monday, August 4. But someone apparently removed them on Thursday
>> morning. We want the crosses back in place."
>>
>> The crosses were apparently removed because there was no clarity about
>> whether the land belonged to the provincial government or the Tshwane
>> metro council.
>>
>> Antoinette Mostert, spokesperson for the Tshwane metro council, was
>> unable to say what had happened to the crosses.
>>
>> A cross was planted on Sunday for every person murdered in farms
>> attacks since 1994. This followed a walk against farm attacks in
>> England earlier.
>>
>>
>>
>>
>> Related Articles
>> Farm murders report to Selebi
>>
>> Farmer murders 'genocide'
>>
>> Bush gets farm-killings video
>
>
> --
> Niek Holtzappel (Ravachol) Homepage: http://www.xs4all.nl/~nholtz
> Nieks Log: * http://www.xs4all.nl/~nholtz/nieklog *
> Meldpunt Gestapopraktijken Internet: http://hopje.xs4all.nl/~MGI
> "Hebban olla vogala nestas hagunnan, hinase hic anda thu."
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:56:11 UTC 2025
|