Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rico.
Rico. [boodskap #81678] |
Sun, 03 August 2003 04:41  |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Beste mense op hierdie groep,
Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
hierdie nuusgroep sou meld.
My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.
Hilda.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rico. [boodskap #81714 is 'n antwoord op boodskap #81680] |
Sun, 03 August 2003 20:22  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" wrote:
> Hilda - medelye aan Rico se familie. Ek dink almal op die nuusgroep sal die
> familielid mis.
Inderdaad! :-(
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:57:47 UTC 2025
|