Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AT LAST! LAND FOR OUR MASSES !
AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80597] Vr, 18 Julie 2003 00:49 na volgende boodskap
Andries Joubert  is tans af-lyn  Andries Joubert
Boodskappe: 5
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
the time is very high for all our landless brothers
and sisters to claim land from the setlars who
robbed us from our belovd african soil long ago.

today i see a very intresting newspapar article
in the rekord of city tswane wich make me very
proud and happy to include the same article here
below. now at last we have the hope for the future
and for our childern. we want our land we want
our houses!

uhuru africa! amandla!

(anfortunatly it is in afrikans and not only in english
as it must have been.)

justus for africa

______________________________________

Voorblad: Rekord Centurion, 18 Julie 2003

GRONDSKOK KOM DALK

Dit is nie net in ander Afrika-lande waar grond
summier onteien kan word en die grondeienaars
tevrede moet wees met wat hulle in ruil hiervoor
kry nie. As die Minister van Landbou en
Grondsake, Angela Thokozile Didiza, haar sin kry,
sal dit ook binnekort in Pretoria ('n elders in die
land) kan gebeur.

Sou dit deurgevoer word, hou die voorgestelde
wetswysiging op die Wet op die Herstel van
Grondregte van 1994 wat op 9 Mei vanjaar
afgkondig is, vir elke grondeienaar in Pretoria
en elders, verreikende gevolge in.

Volgens Jack Loggenberg, arbeid en eiendoms-
regbestuurder van TLU-SA (Transvaalse
Landbou-unie Suid-Afrika), beoog die minister
om dié wysiging nog in September hierdie jaar
deurgevoer te kry.

"Die minister het ná hierdie wysigings die reg om
onteiening van grond waarop grondeise bestaan,
sonder 'n hofbevel goed te keur. Dit sal in same-
werking met streekgrondeise-kommissarisse
gedoen word".

Volgens Jack is grondeise reeds ingestel op van
die oorspronklike plase in Pretoria waar nóú
gevestigde woongebiede is. "Sodra dié onteienings-
bevel op 'n grondeienaar bedien word, sal die eisers
as die nuwe wettige grondeienaars geag word.
Die oorspronklike eienaar van die grond sal nie
meer 'n party in die proses wees nie en dus ook
nie langer as 'n belanghebbende party geag word
nie," sê Jack.

Name van plaaslike standplase wat onder meer op
die dokument voorkom en waarteen grondeise reeds
ingestel is, is onder meer Garsfontein, Murrayhills,
Olievenhoutbosch, Wonderboom, Rietfontein,
Daspoort en vele meer. Hierdie is slegs 'n paar
van talle wat oor verskeie woongebiede strek.

Volgens Jack is die meeste inwoners salig onbewus
van wat aangaan en vermoed moontlik dat die
wysiging aan dié wet slegs op landelike plase van
toepassing is. "Dit is nie die geval nie. Die eienaar
van die grond sal, nadat die wetswysiging deurgevoer
is, slegs die mate van vergoeding in die hof kan
bevraagteken." Dié vergoeding sal slegs 'n bedrag
wees wat die minister as 'billik' beskou.

Die geldigheid van die onteiening sal ook nie meer
in die Grondeisehof getoets kan word nie.
Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU-SA, sê
die grondeienaar hoef nie noodwendig te weet van
'n eis teen sy grond nie. Hy sal wel skriftelik van die
onteieningsbevel verwittig word. "Dit beteken die
voorgestelde wetswysiging maak nie net voorsiening
vir 'n stuk grond soos wat in die kaart en transport
van die titelakte beskryf word nie, maar ook vir
gedeeltes van grond of 'n 'reg' tot grond, insluitende
residensiële erwe," sê Bennie.

Bennie meen indien die voorgestelde wetswysiging
deurgaan, die ekonomiese implikasies verreikende
gevolge inhou.

________________________________________

Editor's Comment, Rekord Centurion, July 18, 2003

LAND SHOCK

Here we all are, safe and secure in our burglar-barred
houses, with big black Rottweilers protecting the
perimeters of our properties. But how safe are we in
what we consider to be 'our' houses, will anybody
ever take it from us against our will, even if we did
nothing wrong?

This might be very possible in the future, if a new bill
is passed giving the Minister of Land Affairs and
Agriculture the right to do what she wants with
our property.

Let us hope that this will not prove to be a big
threat to all of us. However, considering that an
estimated 3,5 million people were forcibly removed
after the Second World War and taking into account
that the Freedom Charter (as adopted in 1955)
states that 'all our people shall have the right to live
where they choose, to be decently housed, to bring
up their families in comfort and security', we migh
be looking at a major upset right on our doorsteps.

Especially if it is our houses and property that we
are talking about. How many land claims will be
accepted cannot be determined now. But it is no
longer only whole farms that might be alienated.
Portions of 'original farms' are also at risk.
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #81663 is 'n antwoord op boodskap #80597] Sa, 02 Augustus 2003 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jcw  is tans af-lyn  jcw
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Mr Khumalo @ Andries my seun

Hierdie post is dalk bietjie laat, maar wees tog maar geduldig.

Om een of ander rede is ons, hier in die goeie nuwe ou SA, geseën met
stronte en kaksoekers soos jy.

Ek is een van die talle, gesiglose nuwe Suid-Afrikane, ons het nieregtig kak
met die huidige regering nie, ons het ook nie rerig kak met die vorige
regering gehad nie, politike partye is vir ons maar baie soos die ouderling
in die kerk wat sy vrou moer elke keer as hy te veel gesuip het op 'n
Saterdag aand. Hy is altyd voor en sigbaar, maar ons tolerate hom maar want
hy moer ons nie, en sy vrou lyk of sy daarvan hou om gemoer te word,
maareintlik weet ons en al die ander hoe 'n kak hy is.

Ons leef huidiglik in relatiewe gemak en tevredenheid in die nuwe Suid
Afrika, en dinge raak tog stadig maar seker weer beter, deels weens van die
insette van die nuwe regering, maar ook deels weens die kennis eninsette van
die whities wat agter die skerms werk in beide die nuwe regering en in die
sake sektor.

En dan op 'n dag, kom steek een van julle gebriekte bliksems julle koppe uit
'n gat uit, en kom stook kak hier waar dit nie jeuk nie. Daar is
klaarblyklik heelwat van julle, beide aan jou kant van die politieke
spektrum, sowel as aan die teenoorgestelde pool van die politieik. Dit wil
voorkom asof julle die gedragspatroon, en dalk die IK, van 'n tortelduif in
julle rondsleep, die ding kanmos nie skoon helder water drinknie, hy moet
mos eers die poel skoon water omroer met sy poot sodat hy die modderwater
kan inkry, om een of ander rede hou hy, en julle blykbaar daarvan, om 'n kak
smaak in julle monde te he.

Kom ons vergeet vir 'n oomblik van die populere standpunt van die
geskiedkundiges in ons land, waarvolgens die swakker en kakker swart stamme
suid gettek het nadat hulle, in onderlinge struwelinge met ander stamme
Noord, verdryf is, en dat die "setlars", soos jy met jou literere insig dit
stel, mekaar by die Visrivier raakgeloop het. Sou hierdie standpunt
waterhou, is jou "setlar" teorie van toepassing op beide kante van hierdie
storie, behalwe dat die swart stamme nog na plek gesoek het om te
"Settal"?", en in effek 'n blote nomadiese bestaan gevolg het, alhoewel
hulle nomadiese okkupasie net moer stadig gebeur het, weens 'n gebrek aan
tegnologie, soos die wiel, wat redelik nodig is vir gemaklikke beweging.

Daar is 'n boek, dit is ongelukkig in Engels, met die naam: "South Africa -
Time running out", ( ISBN 0-520-04547-5, Library of COngress - CA^536) dit
is saamgestel uit 'n verslag van die "Study Commission on U.S. Policy Toward
Southern Africa". Dit is geskryf in die Heyday van die Haat van Apartheid
Struggle in Amerika, in die dae to dit polities korrek was om 'n kak houding
teenoor wittes in SA te he, en Mandela het nog 'n see-uitsig gehad na
Tafelberg toe uit Robben Eiland. Die moerse aanhef en intro is bedoel om dit
vir jou duidellik te stel dat hierdie nie 'n boek is wat gerbuik was om die
"whities" mee te breinspoel nie, eerder die teendeel.

In elkgeval, op bladsy 26 van die boek, bevind die komissie dat die swart
populasie van SA, voor die koms van JvRiebeeck in 1652, tot en bet die
aankoms van die "setlars"in 1820, geleef het in die ooste van SA, tot en met
Port Elizabeth, en dat sou jy 'n lyn trek van PE af to bo by die limpopo, jy
bykans geen inhabitants sou vind nie, met die uitsondering van die gedeelte
in die kaap, welke nou beter bekend is as die boland.

As jy vandag na hierdie streek kyk, sien jy dat dit die Karoo beslaan, die
Klein Karoo, groot gedeeltes van die Vrystaat (die lyn sny dit bykans
presies in die helfte tussen oos en wes, en natuurlik die hele noordkaap,
asook groot gedeeltes van die ou transvaal, maar in elkgeval die totale
huidige Noordwes provinsie, en gedeeltes van Limpopo.

As jy nou kyk na boerdery in SA, dan sal jy sien dat die area, wat die
"almost settlad" lads van jou spanne nie wou he nie, of nie 'n lewe uit kon
maak nie, die ruggraat is van ons boerdery bedrywe, die "mielie-driehoek" is
ingesluit in die area, so is die noorkaap waar meeste van ons beesvleis
vandaan kom, die Wes& Suid -Vrystaat & Karoo, waar die meeste van ons skaap
vandaan kom, die klein karoo, waar die uitvoer sagte vrugte vandaan kom.

Anders dan jy, is ek nou nie van die opinie dat een ras die redders van die
ander is of was nie, of kan wees nie. Al wat ek probeer in jou koppie kry is
dat jou geykte stellings nie water hou nie, en die een ras kan nie die ander
"setlars" noem, net omdat hulle geweet het hoelyk 'n wiel en hoe jy op die
see kan vaar nie, want onder jou teorie, is die helfte van die swart
bevolking in Suid Afrika ook nou "setlars", want hulle bevind hulle nou op
plekke waar hullle noiit sou wees nie. So as julle dan sulke moerse claims
het op land, loop soek die gedeeltes wat julle op julle eie verower het 300
jaar gelede, en kyk dan of julle so opinionisties gaan wees na die derde
oes, ek meen kyk hoe lyk die Trans/Ciskei, Boputatswana ens.

Die ander spek wat 'n bietjie meer aandag verg, is hierdie alombekende
teorie van Mandela, wat dan so nice was om nie die wittes in die see te jaag
nie, en terwyl ek nie vir 'n oomblik afbreuk wil doen aan die karakter en
intergniteit van 'n baie besonderse persoon en leier nie, wil ek darem ook
nie eenkant staan terwyl mites die wereld ingestuur word nie. Dit is wel so
dat Mandela nie aggresiewe gedrag getoon het nie, en by wyse daarvan die
land nie op 'n oorlogspad geplaas het nie, maar dit was nie net omrede hy
nice was nie, dit was brightness. Almal betrokke by onderhandelinge
opdaardie stadium het geweet dat ditdarem ook nie sommer net vir see-toe
jaag was nie, dit was mos nou nie eintlik asof die whities al besig was om
te pak om see toe te gaan nie. Dit was bloot goeie leierskap, die anderkant
van die coin was 'n lang en bloedige geveg, wat heelwaarskynlik 10-15 jaar
sou duur, maar die meeste analiste het gereken dat die whities die oorlog
sou wen, en die swartes na 10 - 15 jaar sou he om te leer swen, ver te swem,
AUstralie toe of erens. So kry asseblief perspektief voor jy weer jou
beperkte breinkrag inspan om opinies te lewer.

Dit is mense soos jy, wat nie te bright is nie, en wat sy identiteit op die
van die merino ooi derde van links af geskoei het wat sulke kak kan
kwytraak. My opinie is dat jy eersten moet probeer om inisiatief aan die dag
te le (dit is iets wat jy moet ontwikkel, en jy kan dit nie bekom by wyse
van affirmative shopping nie), jou eie opinies te vorm, en dit dan te deel
met ander, maar jy sal eers moet leer om nie 'n doos te wees wat ou
afgesaagde stanpunte die wereld in te stuur nie. Trouens, ek wonder of jy
besef dat Mandela, en sy opvolger, alles moontlik oorweeg het om mense soos
jy in die see te kry, want dit is mense soos jy wat die demokrasie in SA
bedreig, danksy drolle soos jy is daar 'n boeremag, want daar is mense wat
op dieslfde manier as jy reageer, en elke keer as jy op wankelende feite
deurdrenk van ondeurdagte opinies ageer, hulle reageer.

As ek geweet het hoe, het die jou en jou opponente bymekaar gekry, dan kan
julle vir mekaar kak vertel, en die wat sou bly staan na julle geselsie, sou
ek dan see toe gelei het.

So piss off !

JC

"Andries Joubert" skryf in boodskap news:7ae3062676e7b18eeb94bba0cd5c80e7@free.teranews.com...
> the time is very high for all our landless brothers
> and sisters to claim land from the setlars who
> robbed us from our belovd african soil long ago.
>
> today i see a very intresting newspapar article
> in the rekord of city tswane wich make me very
> proud and happy to include the same article here
> below. now at last we have the hope for the future
> and for our childern. we want our land we want
> our houses!
>
> uhuru africa! amandla!
>
> (anfortunatly it is in afrikans and not only in english
> as it must have been.)
>
> justus for africa
>
> ______________________________________
>
> Voorblad: Rekord Centurion, 18 Julie 2003
>
> GRONDSKOK KOM DALK
>
> Dit is nie net in ander Afrika-lande waar grond
> summier onteien kan word en die grondeienaars
> tevrede moet wees met wat hulle in ruil hiervoor
> kry nie. As die Minister van Landbou en
> Grondsake, Angela Thokozile Didiza, haar sin kry,
> sal dit ook binnekort in Pretoria ('n elders in die
> land) kan gebeur.
>
> Sou dit deurgevoer word, hou die voorgestelde
> wetswysiging op die Wet op die Herstel van
> Grondregte van 1994 wat op 9 Mei vanjaar
> afgkondig is, vir elke grondeienaar in Pretoria
> en elders, verreikende gevolge in.
>
> Volgens Jack Loggenberg, arbeid en eiendoms-
> regbestuurder van TLU-SA (Transvaalse
> Landbou-unie Suid-Afrika), beoog die minister
> om dié wysiging nog in September hierdie jaar
> deurgevoer te kry.
>
> "Die minister het ná hierdie wysigings die reg om
> onteiening van grond waarop grondeise bestaan,
> sonder 'n hofbevel goed te keur. Dit sal in same-
> werking met streekgrondeise-kommissarisse
> gedoen word".
>
> Volgens Jack is grondeise reeds ingestel op van
> die oorspronklike plase in Pretoria waar nóú
> gevestigde woongebiede is. "Sodra dié onteienings-
> bevel op 'n grondeienaar bedien word, sal die eisers
> as die nuwe wettige grondeienaars geag word.
> Die oorspronklike eienaar van die grond sal nie
> meer 'n party in die proses wees nie en dus ook
> nie langer as 'n belanghebbende party geag word
> nie," sê Jack.
>
> Name van plaaslike standplase wat onder meer op
> die dokument voorkom en waarteen grondeise reeds
> ingestel is, is onder meer Garsfontein, Murrayhills,
> Olievenhoutbosch, Wonderboom, Rietfontein,
> Daspoort en vele meer. Hierdie is slegs 'n paar
> van talle wat oor verskeie woongebiede strek.
>
> Volgens Jack is die meeste inwoners salig onbewus
> van wat aangaan en vermoed moontlik dat die
> wysiging aan dié wet slegs op landelike plase van
> toepassing is. "Dit is nie die geval nie. Die eienaar
> van die grond sal, nadat die wetswysiging deurgevoer
> is, slegs die mate van vergoeding in die hof kan
> bevraagteken." Dié vergoeding sal slegs 'n bedrag
> wees wat die minister as 'billik' beskou.
>
> Die geldigheid van die onteiening sal ook nie meer
> in die Grondeisehof getoets kan word nie.
> Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU-SA, sê
> die grondeienaar hoef nie noodwendig te weet van
> 'n eis teen sy grond nie. Hy sal wel skriftelik van die
> onteieningsbevel verwittig word. "Dit beteken die
> voorgestelde wetswysiging maak nie net voorsiening
> vir 'n stuk grond soos wat in die kaart en transport
> van die titelakte beskryf word nie, maar ook vir
> gedeeltes van grond of 'n 'reg' tot grond, insluitende
> residensiële erwe," sê Bennie.
>
> Bennie meen indien die voorgestelde wetswysiging
> deurgaan, die ekonomiese implikasies verreikende
> gevolge inhou.
>
> ________________________________________
>
> Editor's Comment, Rekord Centurion, July 18, 2003
>
> LAND SHOCK
>
> Here we all are, safe and secure in our burglar-barred
> houses, with big black Rottweilers protecting the
> perimeters of our properties. But how safe are we in
> what we consider to be 'our' houses, will anybody
> ever take it from us against our will, even if we did
> nothing wrong?
>
> This might be very possible in the future, if a new bill
> is passed giving the Minister of Land Affairs and
> Agriculture the right to do what she wants with
> our property.
>
> Let us hope that this will not prove to be a big
> threat to all of us. However, considering that an
> estimated 3,5 million people were forcibly removed
> after the Second World War and taking into account
> that the Freedom Charter (as adopted in 1955)
> states that 'all our people shall have the right to live
> where they choose, to be decently housed, to bring
> up their families in comfort and security', we migh
> be looking at a major upset right on our doorsteps.
>
> Especially if it is our houses and property that we
> are talking about. How many land claims will be
> accepted cannot be determined now. But it is no
> longer only whole farms that might be alienated.
> Portions of 'original farms' are also at risk.
>
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #81672 is 'n antwoord op boodskap #81663] Sa, 02 Augustus 2003 16:27 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ons leef huidiglik in relatiewe gemak en tevredenheid in die nuwe Suid
> Afrika, en dinge raak tog stadig maar seker weer beter,

Hoekom gaan vertel jy nie hierdie kak aan my 2 suster wat nou onlangs hulle
werk verloor het nie.

Hulle is met swart werknemers vervang wat sekerlik sal glo "dinge raak tog
stadig maar seker weer beter".
Vorige onderwerp: Survivor
Volgende onderwerp: SA Magte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 03:39:04 MGT 2024