Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Troos " deur DONALD RIEKERT
" Troos " deur DONALD RIEKERT [boodskap #81651] |
Fri, 01 August 2003 22:31 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Donald W. Riekert
Troos
Hou vir my Unaline
'n kommetjie melkswart
witstamkoffie dat ek
uit jou hand proe die
geur van die kalaharisand
die bietjie soetmaak bruin
suikertjies in die bitter
bruinkoffie o hou vir my
'n kommetjie smaak 'n trekseltjie
proe van die rooi woestyn
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 18:24:27 UTC 2025
|