Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Twee Mossies" van DONALD RIEKERT
"Twee Mossies" van DONALD RIEKERT [boodskap #8159] |
Fri, 24 January 1997 00:00 |
Izak Bouwer
Boodskappe: 463 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
TWEE MOSSIES
Donald Riekert
Die ou Engelse sendeling
beduie met altwee hande
Hou hy die Genade uit na
swart gesigte Waai sy wit
baard bo blou are op sy voor-
kop Sy stem roep uit die ou
afdak God hou julle in sy hand
En 'n warrelwind stort twee
klein mossies in sy oophand uit
(gepos deur gloudina bouwer)
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 15 05:38:43 UTC 2025
|