Verloopte Engelsman [boodskap #81475] |
Thu, 31 July 2003 08:57  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van die 4 Maties wat vandag in die hof verskyn het omdat hulle met 'n
windbuks op dames studente losgebrand het, het net 3 Afrikaanse name en
vanne ( een nogal 'n Hiemstra). Die vierde een is 'n Andy Irvine.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81925 is 'n antwoord op boodskap #81475] |
Thu, 07 August 2003 06:42  |
Henri
Boodskappe: 69 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Het ek jou irriteer, Sanvlooi?
Groete
Henri
Foei tog. En om student te wees gee jou verskoning om 'n vark te wees?
"Henri" skryf in boodskap news:Ch7Wa.98356$JA5.2194094@news.xtra.co.nz...
> Maar was jy nooit 'n student nie? Dis darem lekker om met die ou grotes te
> spot as hulle verby die manskoshuise loop. Ek kan my indink hoe hulle so hop
> as hulle so 'n bietjie wind van agter kry.
|
|
|