Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toronto Rocks
Toronto Rocks [boodskap #81452] Wo, 30 Julie 2003 21:45 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle verwag 'n halfmiljoen mense vanaand vir 'n konsert
wat die Rolling Stones spesiaal in Toronto kom hou
om die SARS-beproefde stad te ondersteun. Mick
Jagger was verlede week 60 jaar oud. Hoe's daai
vir 'n rocking senior.

Tant Hessie met die hoepelbeen
Re: Toronto Rocks [boodskap #81504 is 'n antwoord op boodskap #81452] Do, 31 Julie 2003 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Hulle verwag 'n halfmiljoen mense vanaand vir 'n konsert
> wat die Rolling Stones spesiaal in Toronto kom hou
> om die SARS-beproefde stad te ondersteun. Mick
> Jagger was verlede week 60 jaar oud. Hoe's daai
> vir 'n rocking senior.
>
> Tant Hessie met die hoepelbeen
>

Ek het nie geweet daar is so baie simpel mense in Kanada nie.
Re: Toronto Rocks [boodskap #81525 is 'n antwoord op boodskap #81504] Do, 31 Julie 2003 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glücklich" wrote

> Ek het nie geweet daar is so baie simpel mense in Kanada nie.

Ek wonder nou al 'n hele rukkie - vir iemand wat seker 'n
day job het, sit jy darem knaend op die nuusgroep en tik
so vroeg in die more.

Tant Hessie van die CN Tower
Re: Toronto Rocks [boodskap #81540 is 'n antwoord op boodskap #81452] Do, 31 Julie 2003 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sê lankal daai spul sneeu maak julle koppe nie lekker nie.....seker ook
maar dankbaar vir enige entertainment?
"@rogers.com" wrote in message
news:F%WVa.2378$4UE.1625@news01.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
> Hulle verwag 'n halfmiljoen mense vanaand vir 'n konsert
> wat die Rolling Stones spesiaal in Toronto kom hou
> om die SARS-beproefde stad te ondersteun. Mick
> Jagger was verlede week 60 jaar oud. Hoe's daai
> vir 'n rocking senior.
>
> Tant Hessie met die hoepelbeen
>
Re: Toronto Rocks [boodskap #81555 is 'n antwoord op boodskap #81504] Do, 31 Julie 2003 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Gl�cklicH wrote

> Ek het nie geweet daar is so baie simpel mense in Kanada nie.

Baie van die duisende der duisende mense daar was Amerikaners
wat oor die grens gekom het om die konsert by te woon. Die
noordelike Groot Mere is baie geintegreerd met die suide van
Ontarion. Noordelike New York staat se naaste groot stad
is Ottawa. Buffalo is net 'n uur of twee van Toronto af. Meeste
van Michigan is meer noord as Toronto en net 'n paar uur se
ry van Toronto af. En het ook meer sneeu as Toronto.

Tant Hessie van die CN Tower ( nie meer die hoogste
vrystaande toring in die wereld nie.)
Re: Toronto Rocks [boodskap #81574 is 'n antwoord op boodskap #81525] Vr, 01 Augustus 2003 00:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Ek het nie geweet daar is so baie simpel mense in Kanada nie.
>
> Ek wonder nou al 'n hele rukkie - vir iemand wat seker 'n
> day job het, sit jy darem knaend op die nuusgroep en tik
> so vroeg in die more.
>
> Tant Hessie van die CN Tower
>

Dis 'n vloek wat oor my hang antie, ek is elke oggend 5:30 wakker dan loop
ek maar weg uit die kamer voordat ek my beter helfte wakker maak.

Ek wonder nogal of iemand iets op hierdie ng iets met daai vloek te doen
het?
Re: Toronto Rocks [boodskap #81579 is 'n antwoord op boodskap #81540] Vr, 01 Augustus 2003 01:12 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f291a72.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sê lankal daai spul sneeu maak julle koppe nie lekker nie.....seker ook
> maar dankbaar vir enige entertainment?

Nee wat ek betaal nie om daai oubase te kyk nie. Ek het vroeer vanaand op
'n stukkie afgekom op "Cable" toe sit ek maar en wonder waarmee die oubaas
nou eintlik besig is, dans is dit beslis nie maar toe hy eers begin sing toe
klap die res van my familie my darem te hard teen die kop dat ek toe maar
die kanaal verander.
Vorige onderwerp: Happy nog verward
Volgende onderwerp: Re: Interview met de advocaat van Tarik Aziz
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 01:01:10 MGT 2024