| Verloopte Engelsman [boodskap #81475] |
Do., 31 Julie 2003 08:57  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van die 4 Maties wat vandag in die hof verskyn het omdat hulle met 'n
windbuks op dames studente losgebrand het, het net 3 Afrikaanse name en
vanne ( een nogal 'n Hiemstra). Die vierde een is 'n Andy Irvine.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81508 is 'n antwoord op boodskap #81489] |
Do., 31 Julie 2003 12:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maak vir my 'n lys van mense wat jy dink niksvermoedend na geskiet behoort
te word.
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:vD5Wa.98263$JA5.2192724@news.xtra.co.nz...
> Die dames het dit heelwaarskynlik verdien. Wys net, mens kry soms ook goeie
> Engelsmanne.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgam2h$m4npc$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Van die 4 Maties wat vandag in die hof verskyn het omdat hulle met 'n
>> windbuks op dames studente losgebrand het, het net 3 Afrikaanse name en
>> vanne ( een nogal 'n Hiemstra). Die vierde een is 'n Andy Irvine.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81511 is 'n antwoord op boodskap #81500] |
Do., 31 Julie 2003 12:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Regstelling - ons almal hier het 'n sin vir humor - party is net makliker
waarneembaar as ander;)
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:I27Wa.10459$BY2.5624@fe02.atl2.webusenet.com...
> Ek kan jou nie kwalik neem nie want party van die anties op die ng het mos
> nie 'n sin vir humor nie.
>
|
|
|
|
| Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81513 is 'n antwoord op boodskap #81501] |
Do., 31 Julie 2003 12:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mmmmmm - duidelik is daar 'n verskil in opinie wat die verskil is tussen
terg en beledig.
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:Yb7Wa.98350$JA5.2195353@news.xtra.co.nz...
> Jy's reg. Ek terg hulle net.
>
|
|
|
|
| Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81514 is 'n antwoord op boodskap #81502] |
Do., 31 Julie 2003 12:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is geen rede nie, want pampoene dra nie vere nie.
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:Ch7Wa.98356$JA5.2194094@news.xtra.co.nz...
> Maar was jy nooit 'n student nie? Dis darem lekker om met die ou grotes te
> spot as hulle verby die manskoshuise loop. Ek kan my indink hoe hulle so hop
> as hulle so 'n bietjie wind van agter kry.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81531 is 'n antwoord op boodskap #81524] |
Do., 31 Julie 2003 13:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Ek is bitter teleurgesteld in die vroulike entrepeneurs van Amerika wat
nie 'n besigheid kan begin met manlike teikens nie.
Klomp slapgatte:))
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:Xv8Wa.44061$rsJ.11004@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Annette" wrote
>
>> Van die 4 Maties wat vandag in die hof verskyn het omdat hulle met 'n
>> windbuks op dames studente losgebrand het, het net 3 Afrikaanse name en
>> vanne ( een nogal 'n Hiemstra). Die vierde een is 'n Andy Irvine.
>
> Hulle oefen seker vir die nuuste sport in Las Vegas : as jy 'n hele klomp
> dollars betaal, kan jy na naakte vroue skiet wat rondhardloop in die
> veld en die skote probeer ontkom. Die burgemeester van Las Vegas
> probeer om dit stop te sit, maar die eienaar van die extreme sport
> argumenteer dat dit nie onwettig is nie.
> Die vrouens word glo goed betaal. Oulike manier om jou geld
> te verdien en jou oefening te kry terselfdertyd.
>
> Tant Hessie van Onseepkans
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81798 is 'n antwoord op boodskap #81790] |
Di., 05 Augustus 2003 11:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Net om terug te kom tot die oorspronklike berig:
Die dommes is toe twee Hiemstra broers, 'n Pretorius ( almal tussen 18 en
20) en die Irvine (22).
Miskien het dinge verander, maar wat maak 'n senior en 'n eerstejaar
bymekaar wanneer kwaad aangevang word?
Wat maak 'n windbuks met spesiale koeëls in die koshuis?
Lyk vir my na optrede met voorbedagte rade.
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bgo1k3$1ish$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Foei tog. En om student te wees gee jou verskoning om 'n vark te wees?
> "Henri" wrote in message
> news:Ch7Wa.98356$JA5.2194094@news.xtra.co.nz...
>> Maar was jy nooit 'n student nie? Dis darem lekker om met die ou grotes te
>> spot as hulle verby die manskoshuise loop. Ek kan my indink hoe hulle so
> hop
>> as hulle so 'n bietjie wind van agter kry.
>>
>
|
|
|
|
| Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81925 is 'n antwoord op boodskap #81475] |
Do., 07 Augustus 2003 06:42  |
Henri
Boodskappe: 69 Geregistreer: Julie 2003
|
Volle Lid |
|
|
Het ek jou irriteer, Sanvlooi?
Groete
Henri
Foei tog. En om student te wees gee jou verskoning om 'n vark te wees?
"Henri" skryf in boodskap news:Ch7Wa.98356$JA5.2194094@news.xtra.co.nz...
> Maar was jy nooit 'n student nie? Dis darem lekker om met die ou grotes te
> spot as hulle verby die manskoshuise loop. Ek kan my indink hoe hulle so hop
> as hulle so 'n bietjie wind van agter kry.
|
|
|
|