Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krediet vir Steve
Krediet vir Steve [boodskap #81305] |
Tue, 29 July 2003 07:04  |
Henri
Boodskappe: 69 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek sê vanoggend beleefd vir 'n man dat hy op sy werk moet begin konsentreer.
Tog my ontnugtering, uiter hy: "You are just saying that because I'm black"
Toe kom ek op 'n stuk wysheid van Steve Biko af:
Being black is not a matter of pigmentation-being black is a reflection of a
mental attitude.
Stephen Biko (1946-1977), South African political activist, 1971.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Krediet vir Steve [boodskap #81364 is 'n antwoord op boodskap #81310] |
Tue, 29 July 2003 17:06  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" wrote in message
> Hoe sal ons ooit weet wie die werklike opdraggewers van die moordenaars was?
> Of dink jy dat mense soos Steve Biko geen vyand onder sy eie mense gehad het
> nie?
Nou het ek alles gehoor. Weer die woer-woer van die
geskiedenis-herskryf-masjien. Maar oor alles heen hoor
ek Peter Gabriel sing " Biko, Biko, Biko...." En ongelukkig
vir jou en jou industrie, Annette, is dit wat die wêreld sal
bly onthou. Die wêreld sal nooit vergeet dat Biko papgeslaan
is deur 'n klomp Afrikanerskobbejakke en toe hulle hulle
fout besef, met hom opgery het van Port Elizabeth na Pretoria
liewers om hom na 'n lokale hospitaal te neem.
Tant Hessie van Coega
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:57:47 UTC 2025
|