Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Griet skryf 'n sprokie
Griet skryf 'n sprokie [boodskap #81271] |
Ma., 28 Julie 2003 17:34  |
Kwarantyn
Boodskappe: 171 Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die boek het in 1992 verskyn. Nie te lank daarna nie het 'n soort
parodie/satire daarop verskyn, geskryf vanuit die man se oogpunt. Ek het die
boek gelees en interessant, hoewel soms ietwat smaakloos en dikwels baie
eksplisiet gevind. Maar nou ek om die dood nie die titel of die skrywer
onthou nie. Ek dink die titel het 'n man se naam in gehad, en die skrywer
het 'n skuilnaam gebruik. As iemand weet waarvan ek praat - kan jy dalk
asseblief die titel en skrywer noem? Die hoofkarakter se naam was Mot, en ek
het 'n gedagte die titel het ook dalk "Mot" in gehad.
Dis net een van daardie goed wat jy probeer onthou maar toetentaal net nie
kan oproep nie.
Dankie!
Kwarantyn
|
|
|
|
|
|
|
Re: Griet skryf 'n sprokie [boodskap #81339 is 'n antwoord op boodskap #81338] |
Di., 29 Julie 2003 11:10  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Weet nie - ek het nie eers die eerste Griet gelees nie - dis die natuurlike
rebelsheid in my wat maak dat ek soms nie 'n boek of plaat koop, of fliek
gaan kyk, wat te veel opgehemel word nie.
Annette
"Kwarantyn" skryf in boodskap news:CBsVa.106$oh7.7229565@newssvr15.news.prodigy.com...
> Jy's reg... die ouderdom kom met allerhande kwale. Gelukkig het ek nie
> probleme met onthouding nie... :;)))) net onthou raak soms problematies.
>
> Ek het nie te veel gdink van Griet of Mot nie. Albei gelees. Is die ander
> Griet boek (e??) dalk beter as die eerste? As daar minder sensasie rondom
> Griet was sou dit dalk veel minder aandag getrek het.
>
> Kwarantyn
>
> "Annette" wrote in message
> news:bg3u8i$kspde$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Sekere teken van ouderdom:))
>> Ek kan jou nie help met die onthouding nie, maar ek sien Saterdag daar
is
> 'n
>> nuwe "Griet" boek op die rak.
>> Annette
>>
>> "Kwarantyn" wrote in message
>> news:q8dVa.6980$Dn1.6419@newssvr16.news.prodigy.com...
>>> Die boek het in 1992 verskyn. Nie te lank daarna nie het 'n soort
>>> parodie/satire daarop verskyn, geskryf vanuit die man se oogpunt. Ek
het
>> die
>>> boek gelees en interessant, hoewel soms ietwat smaakloos en dikwels baie
>>> eksplisiet gevind. Maar nou ek om die dood nie die titel of die skrywer
>>> onthou nie. Ek dink die titel het 'n man se naam in gehad, en die
> skrywer
>>> het 'n skuilnaam gebruik. As iemand weet waarvan ek praat - kan jy dalk
>>> asseblief die titel en skrywer noem? Die hoofkarakter se naam was Mot,
> en
>> ek
>>> het 'n gedagte die titel het ook dalk "Mot" in gehad.
>>> Dis net een van daardie goed wat jy probeer onthou maar toetentaal net
> nie
>>> kan oproep nie.
>>> Dankie!
>>> Kwarantyn
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 17:15:46 UTC 2025
|