Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Fliek: Whale Rider
Fliek: Whale Rider [boodskap #81043] Vr., 25 Julie 2003 17:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Prent wat aanbeveel kan word - en mens huil snot en trane.
Annette
Re: Fliek: Whale Rider [boodskap #81198 is 'n antwoord op boodskap #81043] So., 27 Julie 2003 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438
Geregistreer: November 2000
Senior Lid
Nee Anette,
Kyk net wat in die land aangaan dan huil ons klaar snot en trane en
dit is nog gratis ook.

On Fri, 25 Jul 2003 19:12:01 +0200, "Annette" wrote:

> 'n Prent wat aanbeveel kan word - en mens huil snot en trane.
> Annette
>
Re: Fliek: Whale Rider [boodskap #81200 is 'n antwoord op boodskap #81198] So., 27 Julie 2003 21:10 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het niks hier om oor te huil nie - maar ek lag my amper dood vir ons
"rugby" en dat Stellenbosch glo binne 10 jaar 'n "bruin" universiteit moet
wees om Afrikaans as studentetaal te behou.
Terloops - met Whale Rider is daar voor die tyd 'n kort film oor 'n
Zulumeisie, wat ook regtig goed is.
Annette

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:9ln6ivgtiscpsivk923gcevogg8v2tpjl8@4ax.com...
> Nee Anette,
> Kyk net wat in die land aangaan dan huil ons klaar snot en trane en
> dit is nog gratis ook.
>
>
>
> On Fri, 25 Jul 2003 19:12:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> 'n Prent wat aanbeveel kan word - en mens huil snot en trane.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Kyk hoe kyk hy vir my....... die nuwe Noot-vir-noot reeks
Volgende onderwerp: KykNet wonderlik!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 15 21:12:55 UTC 2026