| Kyk hoe kyk hy vir my....... die nuwe Noot-vir-noot reeks [boodskap #81058] |
Vr., 25 Julie 2003 22:32  |
Fransie
Boodskappe: 38 Geregistreer: Julie 2003
|
Volle Lid |
|
|
Nou ja, nadat ek verlede jaar April aansoek gedoen ht om deel te neem, het
ek in Augustus vir oudisie gegaan en in Maart aan die opnames deelgeneem en
uiteindelik begin my eie persoonlike triomftog op Nasionale TV vanaand. Kom
ons kyk of jy kan raai watter een ek is.
|
|
|
|
| Re: Kyk hoe kyk hy vir my....... die nuwe Noot-vir-noot reeks [boodskap #81060 is 'n antwoord op boodskap #81058] |
Sa., 26 Julie 2003 04:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het jy gewen?:))
Annette
wrote in message news:bfsb5m$9gc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou ja, nadat ek verlede jaar April aansoek gedoen ht om deel te neem, het
> ek in Augustus vir oudisie gegaan en in Maart aan die opnames deelgeneem en
> uiteindelik begin my eie persoonlike triomftog op Nasionale TV vanaand. Kom
> ons kyk of jy kan raai watter een ek is.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kyk hoe kyk hy vir my....... die nuwe Noot-vir-noot reeks [boodskap #81119 is 'n antwoord op boodskap #81083] |
Sa., 26 Julie 2003 17:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Goed gedoen geduldige Fransie wat lief is vir skoonma:))
Jy het ook die beste gesing.
Die Jokkie wat gewen het kan nie sing nie.
Annette
"Fransie" skryf in boodskap news:bftq9n$2se$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Now that would be telling, won't it :))
>
> "Annette" wrote in message
> news:bft1iv$igjte$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Het jy gewen?:))
>> Annette
>>
>>
>> skryf in boodskap news:bfsb5m$9gc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nou ja, nadat ek verlede jaar April aansoek gedoen ht om deel te neem, het
>>> ek in Augustus vir oudisie gegaan en in Maart aan die opnames deelgeneem en
>>> uiteindelik begin my eie persoonlike triomftog op Nasionale TV vanaand. Kom
>>> ons kyk of jy kan raai watter een ek is.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kyk hoe kyk hy vir my....... die nuwe Noot-vir-noot reeks [boodskap #81164 is 'n antwoord op boodskap #81137] |
Sa., 26 Julie 2003 20:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jou hel!! Dat ek 5 minute van my wedstrydkyktyd gemors het om jou te
bejammer!:))
Annette
"Fransie" skryf in boodskap news:bfukv0$i1p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nope wassie ek daai nie
> anner fransie
> sal eers later in die reeks op wees
> Groter vetter en slimmer Fransie (en terloops witter, nie dat dit saak maak
> nie)
> lol
>
> "Annette" wrote in message
> news:bfuctv$itlhp$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Goed gedoen geduldige Fransie wat lief is vir skoonma:))
>> Jy het ook die beste gesing.
>> Die Jokkie wat gewen het kan nie sing nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Fransie" wrote in message
>> news:bftq9n$2se$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Now that would be telling, won't it :))
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bft1iv$igjte$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Het jy gewen?:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> skryf in boodskap news:bfsb5m$9gc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Nou ja, nadat ek verlede jaar April aansoek gedoen ht om deel te neem, het
>>>> > ek in Augustus vir oudisie gegaan en in Maart aan die opnames deelgeneem en
>>>> > uiteindelik begin my eie persoonlike triomftog op Nasionale TV vanaand. Kom
>>>> > ons kyk of jy kan raai watter een ek is.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|