Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nelson in 'n glaskas
|
|
|
|
|
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81181 is 'n antwoord op boodskap #81094] |
So., 27 Julie 2003 05:26   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anti.
Vergewensgesindheid, dis waar.
Dis veral jy wat moet ag slaan op daardie uitsonderlike eienskap van
Mandela.
"@rogers.com" wrote in message
news:pPuUa.49698$vz%.34769@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Jonas" wrote in message
>
>> Mens moet maar versigtig wees om nie te veel goddelike eienskappe aan die
>> man toe te dig nie.
>
> Wat met Nelson Mandela in die 21ste eeu gebeur, is wat met
> Francis van Assissi en met Moeder Theresa en met Sint Christopher
> gebeur het. Mense begin die " goddelike eienskap" in hierdie mense
> sien (dit wat die Boeddhiste " buddha" noem) en dan begin die
> mense dit wat hierdie mens simboliseer vereer in die mens as hy nog
> lewe, en as hy dood is, word hy in die geval van die Katolieke kerk
> gekanoniseer en word later as Saint (Heilige) verklaar. In die geval
> van St. Francis word die oneindige deernis met die fenomenale wereld,
> veral die diere, ge-eer wanneer ons aan St. Francis dink, en hom
> probeer navolg. Ons maak nie van St. Francis 'n god nie, maar ons
> vereer die goddelike in hom, die buddha in hom, die christus in hom.
> In die geval van Mandela word die element van vergewensgesindheid
> seker vereer.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81199 is 'n antwoord op boodskap #81072] |
So., 27 Julie 2003 19:23  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoop dat daardie glas breek as hulle so langs die graf staan en toy
toy en klippe beginne gooi.
On Sat, 26 Jul 2003 20:07:46 +1200, "Henri" wrote:
> Ek kan nie verstaan wat so spesiaal aan Nelson Mandela is nie. Vandag skryf
> hulle in die Volksblad dat sy lyk moontlik eendag vir die nageslag bewaar
> gaan word. (In die Uniegebou of Voortrekker monument) Dis darem bietjie vêr
> gevoer.
> Verdien hy regtig al die eer wat hy kry?
>
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 03:22:21 UTC 2025
|