Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » meningsopname
Re: meningsopname [boodskap #80963 is 'n antwoord op boodskap #80923] Do, 24 Julie 2003 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sorites  is tans af-lyn  sorites
Boodskappe: 30
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Wim Hamhuis" wrote in
message news:bfo8gd$p3l$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
> "sorites" schreef in bericht
> news:3f1ee780$0$237@hades.is.co.za...
>>
>> "Steve Hayes" wrote in message
>> news:3f1e0f63.12084971@news.saix.net...
>>> On Tue, 22 Jul 2003 21:09:06 +0200, Speedy Gonzales
>>
>>> wrote:
>>>
>>>> On Mon, 21 Jul 2003 21:37:29 +0200, "sorites"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >En as jy Steve kritiseer omdat hy "crosspost", hoekom is hierdie
>>>> >boodskap op soc.culture.zimbabwe?
>>>>
>>>> Met opset gedoen, sorites, omdat ek nie weet waarvandaan
>>>> die kruisposser crosspost nie. En dan is daar natuurlik 'n
>>>> moontlikheid dat hy nie eens die nuusgroep lees nie,
>>>> wat dit dan 'n complete waste of paper sou maak.
>>>
>>> Die kruisposser pos seker van nl.politiek uit:
>>>
>>>
>>> http://www.rebellie.org/raaktief_v1.htm
>>> http://www.rebellie.org/Raaktief/Meningsopname-3_1.doc
>>>
>>> English Version:
>>> http://www.rebellie.org/Raaktief/Meningsopname3Engels.doc
>>>
>>> Meningsopname deur die Kulturele Geregtigheid Stigting
>>>
>>> Steve Hayes
>>> http://www.oocities.org/Athens/7734/stevesig.htm
>>
>> Jy bedoel 'n dom Kaaskop??? Nee, Steve, ek dink hulle is 'n bietje
>> vinniger dan 'n Meksikaanse muis!! :>))
>
> Kaaskop ? Waarom jy die Nederlanders beledig ? Wij jou toch ook nie beledig
> nie ?
>
> En dan maar zeggen dat nederlanders kaaskoppen zijn pfff ze leren het ook
> nooit af.
> Ga lekker kaas koop in die winkel, jij rekeltjie ;-)
>
> Met die vriendelijke groet,
> Wim Hamhuis

Nou Wim, dat heb je leuk geschreven, joh! Ik denk dat menige Afrikaans
sprekende dat kan volgen, hoor. Ja, het woord kaaskop kan natuurlijk wel
als een belediging zijn, maar in de vroegere jaren hier in Zuid Afrika
was het normaal om een Nederlander kaaskop te noemen. Engels sprekende
noemden Hollanders wel eens "Tulip". Maar, omdaar nu kwaad over te
worden, nee, dat hoeft niet, hoor! En ja, ik hou wel van een stukje
goeden kaas, maar de kaas hier is tog niet zo lekker als de Nederlandse.
Dus, kalm blijven, mischien een borreltje drinken voor de zenuwen, en
dan maar weer lachen!

Groetjes.

sorites

PS With apologies to the English contributors to this newsgroup!
Re: meningsopname [boodskap #81047 is 'n antwoord op boodskap #80717] Vr, 25 Julie 2003 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> Hoogte en "IK" is twee verskillende dinge. Die een kan nie met die ander
> vergelyk word nie. Ek sê weer, daar is nie 'n verskil in prestasie tussen
> wit en swart kinders in middelklas (of beter) skole in Brittanje nie. Die
> "Bell Curve" skiet baie kort, in die sin dat dit nie verduidelik waarom daar
> 'n verskil in IK tussen meer- en minder bevooregte wit groepe is nie. Die
> Afrikaners was 'n groep wat as verstandelik minderwaardig "bewys" is , en
> dit was destyds verduidelik dat hulle geneties ageruitgegaan het in Afrika.
>
> Lorinda
>

Daar is egter min noemenswaardige studies wat die bevindings van die boek
"the Bell Curve" verkeerd bewys.

As ek sê "the sky is blue", maar kan nie verduidelik hoekom dit blou is nie,
beteken dit ek is verkeerd?
Re: meningsopname [boodskap #81055 is 'n antwoord op boodskap #81047] Vr, 25 Julie 2003 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glücklich" skryf in boodskap news:R8eUa.1314$IE6.937@fe02.atl2.webusenet.com...
> Daar is egter min noemenswaardige studies wat die bevindings van die boek
> "the Bell Curve" verkeerd bewys.
>
> As ek sê "the sky is blue", maar kan nie verduidelik hoekom dit blou is nie,
> beteken dit ek is verkeerd?
>

???? Die meeste noemenswaardige studies bewys die Bell Curve verkeerd. Die
Bell Curve spreek nie die verskil tussen wit groepe aan nie. Hierdie feit
bevraagteken die hele bevinding van die boek. Soos ek verduidelik het deur
die voorbeeld van die Afrikaners. Omdat 'n boek deur 'n sekere groep met 'n
agenda bevorder word maak dit nie "noemenswaardig" nie. Die meeste mense wat
hierdie boek aanhang weet niks van genetika of die geskiedeinis van IK
toetse af nie.

Lorinda
Re: meningsopname [boodskap #81056 is 'n antwoord op boodskap #81055] Vr, 25 Julie 2003 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> ???? Die meeste noemenswaardige studies bewys die Bell Curve verkeerd. Die
> Bell Curve spreek nie die verskil tussen wit groepe aan nie. Hierdie feit
> bevraagteken die hele bevinding van die boek. Soos ek verduidelik het deur
> die voorbeeld van die Afrikaners. Omdat 'n boek deur 'n sekere groep met 'n
> agenda bevorder word maak dit nie "noemenswaardig" nie. Die meeste mense wat
> hierdie boek aanhang weet niks van genetika of die geskiedeinis van IK
> toetse af nie.

Hoor hoor!!
:-)
Re: meningsopname [boodskap #81093 is 'n antwoord op boodskap #81055] Sa, 26 Julie 2003 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy klink soos O.J.Simpson se prokureur.

"Lorinda" skryf in boodskap news:bfs4mt$ver$1@newsg1.svr.pol.co.uk...
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:R8eUa.1314$IE6.937@fe02.atl2.webusenet.com...
>> Daar is egter min noemenswaardige studies wat die bevindings van die boek
>> "the Bell Curve" verkeerd bewys.
>>
>> As ek sê "the sky is blue", maar kan nie verduidelik hoekom dit blou is
> nie,
>> beteken dit ek is verkeerd?
>>
>
> ???? Die meeste noemenswaardige studies bewys die Bell Curve verkeerd. Die
> Bell Curve spreek nie die verskil tussen wit groepe aan nie. Hierdie feit
> bevraagteken die hele bevinding van die boek. Soos ek verduidelik het deur
> die voorbeeld van die Afrikaners. Omdat 'n boek deur 'n sekere groep met 'n
> agenda bevorder word maak dit nie "noemenswaardig" nie. Die meeste mense wat
> hierdie boek aanhang weet niks van genetika of die geskiedeinis van IK
> toetse af nie.
>
> Lorinda
>
Re: meningsopname [boodskap #81131 is 'n antwoord op boodskap #81093] Sa, 26 Julie 2003 19:07 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glücklich" skryf in boodskap news:dIuUa.5492$IE6.3283@fe02.atl2.webusenet.com...
> Jy klink soos O.J.Simpson se prokureur.
>

Huil jy alweer?

Lorinda
Vorige onderwerp: Aborsie
Volgende onderwerp: Geraamte in die kas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:21:53 MGT 2024