Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Alles vergewe
Alles vergewe [boodskap #80887] Wo, 23 Julie 2003 13:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Na 'n tydjie van onverantwoordelike optrede, wat 'n laagtepunt bereik het
met 'n nag van oordrewe drinkery en bakleiery, is Lucas van Biljon alles
vergewe sodat hy in die Springbokspan kan speel.
Dit nadat Natal tugstappe teen hom ingestel het.
Lucas sê hy sal nie weer so stout wees nie .

Annette
Re: Alles vergewe [boodskap #80889 is 'n antwoord op boodskap #80887] Wo, 23 Julie 2003 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie bly vir Lucas se onthalwe - ek sal bekommerd raak as nie een van die
jongmanne 'n bietjie hande uitruk nie. Die hemel is vol - ons het Bokke
nodig.

"Annette" skryf in boodskap news:bfm1ft$g997s$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Na 'n tydjie van onverantwoordelike optrede, wat 'n laagtepunt bereik het
> met 'n nag van oordrewe drinkery en bakleiery, is Lucas van Biljon alles
> vergewe sodat hy in die Springbokspan kan speel.
> Dit nadat Natal tugstappe teen hom ingestel het.
> Lucas sê hy sal nie weer so stout wees nie .
>
> Annette
>
Re: Alles vergewe [boodskap #81009 is 'n antwoord op boodskap #80889] Vr, 25 Julie 2003 12:13 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja asseblief tog ek lewe swaar onder die Ingelse by die werk. Ek is die
enigste Suid Afrikaner in die gebou, en hulle kom lag na elke wedstryd vir
my!!

"Jonas" skryf in boodskap news:bfmdrh$bb6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Baie bly vir Lucas se onthalwe - ek sal bekommerd raak as nie een van die
> jongmanne 'n bietjie hande uitruk nie. Die hemel is vol - ons het Bokke
> nodig.
> "Annette" wrote in message
> news:bfm1ft$g997s$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Na 'n tydjie van onverantwoordelike optrede, wat 'n laagtepunt bereik het
>> met 'n nag van oordrewe drinkery en bakleiery, is Lucas van Biljon alles
>> vergewe sodat hy in die Springbokspan kan speel.
>> Dit nadat Natal tugstappe teen hom ingestel het.
>> Lucas sê hy sal nie weer so stout wees nie .
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Doen jou plig
Volgende onderwerp: 'n Snotklap vir die predikant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:17:35 MGT 2024