Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Recce op KYKNet
Recce op KYKNet [boodskap #80875] Wo, 23 Julie 2003 10:25 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie interessante program gewees dié.....natuurlik net vir die wat die
militêre kan waardeer. Opvallend was die opmerking van die een bydraer wat
gesê het dat hulle soldate is en dat hulle verantwoordelikheid teenoor SA is
en dit maak eintlik nie saak wie die regering van die dag is nie.
Re: Recce op KYKNet [boodskap #80884 is 'n antwoord op boodskap #80875] Wo, 23 Julie 2003 12:50 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Puik webwerf ook:
www.recce.co.za/

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Vorige onderwerp: Aids...'n positief?
Volgende onderwerp: Speedy en eiers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:01:56 MGT 2024