Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fw Weet Niks
Fw Weet Niks [boodskap #80815] Di, 22 Julie 2003 11:32 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
FW de Klerk wil nie gaan getuig by die bomplanters se verhoor nie.
Mens moet hom bewonder dat hy nie die belastingbetaler se geld wil mors net
om aan die hof in Gauteng te gaan vertel hy weet niks nie.
Annette
Re: Fw Weet Niks [boodskap #80818 is 'n antwoord op boodskap #80815] Di, 22 Julie 2003 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie was so vertraag om dit in die eerste plek voor te stel?

"Annette" skryf in boodskap news:bfj7k6$fmu96$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> FW de Klerk wil nie gaan getuig by die bomplanters se verhoor nie.
> Mens moet hom bewonder dat hy nie die belastingbetaler se geld wil mors net
> om aan die hof in Gauteng te gaan vertel hy weet niks nie.
> Annette
>
Re: Fw Weet Niks [boodskap #80822 is 'n antwoord op boodskap #80818] Di, 22 Julie 2003 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die beskuldigde bebaarde bomplanters en hul ywerige regshulp
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:KD9Ta.4506$3I1.4181@fe03.atl2.webusenet.com...
> Wie was so vertraag om dit in die eerste plek voor te stel?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bfj7k6$fmu96$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> FW de Klerk wil nie gaan getuig by die bomplanters se verhoor nie.
>> Mens moet hom bewonder dat hy nie die belastingbetaler se geld wil mors net
>> om aan die hof in Gauteng te gaan vertel hy weet niks nie.
>> Annette
>>
>
Re: Fw Weet Niks [boodskap #80824 is 'n antwoord op boodskap #80822] Di, 22 Julie 2003 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie bebaarde manne is sekerlik gedoem as dit hulle op ou de Klerk staat
gemaak het.

Dankie vader my toekoms hang nie van de Klerk af nie.
Re: Fw Weet Niks [boodskap #80825 is 'n antwoord op boodskap #80824] Di, 22 Julie 2003 12:42 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van wie hang jou toekoms af dan?
Ek het pragfoto's van kandidate as jy sou belangstel.
Die een is Ghadaffi
Die ander Sam en MalBob bymekaar
En een van die jagse koning van Swaziland:)
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:l7aTa.4634$3I1.1841@fe03.atl2.webusenet.com...
> Hierdie bebaarde manne is sekerlik gedoem as dit hulle op ou de Klerk staat
> gemaak het.
>
> Dankie vader my toekoms hang nie van de Klerk af nie.
>
Vorige onderwerp: Die Korhaan is koning
Volgende onderwerp: Iedools
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 07:14:48 MGT 2024