Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Korhaan is koning
Die Korhaan is koning [boodskap #80599] Vr, 18 Julie 2003 01:16 na volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Of is dit nog steeds sonde?
http://health.nzoom.com/health_detail/0,2811,206531-403-409, 00.html
Re: Die Korhaan is koning [boodskap #80604 is 'n antwoord op boodskap #80599] Vr, 18 Julie 2003 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sit hand by - wat het geword van 'n appel 'n dag?

:-)

TJ
Re: Die Korhaan is koning [boodskap #80676 is 'n antwoord op boodskap #80599] Sa, 19 Julie 2003 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Help asseblief.

Wat is 'n "knormoer"?

Blyk daar meer as een antwoord te wees.

TJ
Re: Die Korhaan is koning [boodskap #80691 is 'n antwoord op boodskap #80676] Sa, 19 Julie 2003 16:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 Jul 2003 14:12:44 +0200, "TJ" wrote:

> Help asseblief.
>
> Wat is 'n "knormoer"?
>
> Blyk daar meer as een antwoord te wees.
>
> TJ
>

Daar is slegs een antwoord, TJ. 'n Starter.
Nie 'n aansitter nie, maar 'n starter.
Re: Die Korhaan is koning [boodskap #80800 is 'n antwoord op boodskap #80691] Di, 22 Julie 2003 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Of 'n skoonma.

>
>> Help asseblief.
>>
>> Wat is 'n "knormoer"?
>>
>> Blyk daar meer as een antwoord te wees.
>>
>> TJ
>>
>
> Daar is slegs een antwoord, TJ. 'n Starter.
> Nie 'n aansitter nie, maar 'n starter.
>
Re: Die Korhaan is koning [boodskap #80805 is 'n antwoord op boodskap #80691] Di, 22 Julie 2003 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
'n beneukte ou man

"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:19tihvs1u4pptcooh379ask2ra52gjulfi@4ax.com...
> On Sat, 19 Jul 2003 14:12:44 +0200, "TJ"
> wrote:
>
>> Help asseblief.
>>
>> Wat is 'n "knormoer"?
>>
>> Blyk daar meer as een antwoord te wees.
>>
>> TJ
>>
>
> Daar is slegs een antwoord, TJ. 'n Starter.
> Nie 'n aansitter nie, maar 'n starter.
>
Re: Die Korhaan is koning [boodskap #80809 is 'n antwoord op boodskap #80805] Di, 22 Julie 2003 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"beneukte ou man" kan nogal 'n "starter" wees vir 'n "skoonma".

Enige ander menings?

:-)

TJ
Re: Die Korhaan is koning [boodskap #80811 is 'n antwoord op boodskap #80809] Di, 22 Julie 2003 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die beste vloermoergooiers wat ek ken is tweejariges.
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3f1d0f70$0$229@hades.is.co.za...
> "beneukte ou man" kan nogal 'n "starter" wees vir 'n "skoonma".
>
> Enige ander menings?
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Die Korhaan is koning [boodskap #80819 is 'n antwoord op boodskap #80811] Di, 22 Julie 2003 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat is 'n vloermoer?

TJ
Re: Die Korhaan is koning [boodskap #80821 is 'n antwoord op boodskap #80819] Di, 22 Julie 2003 12:21 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Afrikaans vir "tantrum"
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3f1d288f$0$225@hades.is.co.za...
> Nou wat is 'n vloermoer?
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Abnormale aggressiewe gedrag
Volgende onderwerp: Fw Weet Niks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 21:47:35 MGT 2024