Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Iedools
Iedools [boodskap #80738] Ma, 21 Julie 2003 05:41 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteraand was daar toe net twee wat goed genoeg gesing het vir wie mens kon
stemvir wie mens kon stem.
Annette
Re: Iedools [boodskap #80757 is 'n antwoord op boodskap #80738] Ma, 21 Julie 2003 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mos gesê hierdie hele Idols ding is 'n klug. Verlede jaar se deelnemers was
beter.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bffulb$e4qc9$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Gisteraand was daar toe net twee wat goed genoeg gesing het vir wie mens kon
> stemvir wie mens kon stem.
> Annette
>
Re: Iedools [boodskap #80767 is 'n antwoord op boodskap #80757] Ma, 21 Julie 2003 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie elke keer so nie? As jy 'n treffer het, soos BB1, Idols 1, ens.
dan begin die 'manne' slim raak en dink hulle hulle gaan die koek verbeter
deur 'n oormaat tjoklit by te voeg. Die spontaniteit van deelnemer en die
res is verlore en is die spul afgewater.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f1be6b4$0$230@hades.is.co.za...
> Mos gesê hierdie hele Idols ding is 'n klug. Verlede jaar se deelnemers was
> beter.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bffulb$e4qc9$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Gisteraand was daar toe net twee wat goed genoeg gesing het vir wie mens
> kon
>> stemvir wie mens kon stem.
>> Annette
>>
>
Re: Iedools [boodskap #80775 is 'n antwoord op boodskap #80767] Ma, 21 Julie 2003 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek geniet Idols nog steeds - dit was net vir my baie snaaks gewees vanaand.
Daar is baie meer anderskleuriges deur hierdie jaar as verlede jaar - so ek
glo politiek was 'n sterk dryfveer gewees in die plasing van die laaste 32.
Maar ek wonder hoeveel "flack" Mnet gaan kry more, omdat die enigste twee
wit deelnemers in Sondag se groep altwee deur is na die Top 10 toe?
Snaaks, verlede jaar het 'n swart vrou 'n brief aan "The Star" geskryf
waarin sy gemoan het omdat net wit mense BB en Idols gewen het. Blykbaar
moes hulle, volgens die bright spark, net stembusse in die townships gesit
het. Geen ander manier van stem moes beskikbaar gewees het nie. Sy scheme
die manier van stem (bel, sms of internet) is net binne ryk mense se bereik
gewees. In SA het ons meer selfooneienaars PER CAPITA as enige ander land
(selfs my huishulp EN haar dogter het elkeen een). Ek dink dis nogal fair
om te sê die sms manier van stem is binne meeste mense se bereik.
Ja, die deelnemers hierdie jaar is baie duidelik meer "geoefen" as verlede
jaar. Dis nogal jammer, 'n mooi natuurlike stem is 'n beter indikasie van
talent as 'n geoefende oorafgeronde stem. Maar vir my het dit gelyk asof al
die natuurlik talent uitgegooi is vir meer "professionele" stemme. Verlede
jaar was dit nie die geval gewees nie.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f1bf3dc.0@news1.mweb.co.za...
> Is dit nie elke keer so nie? As jy 'n treffer het, soos BB1, Idols 1, ens.
> dan begin die 'manne' slim raak en dink hulle hulle gaan die koek verbeter
> deur 'n oormaat tjoklit by te voeg. Die spontaniteit van deelnemer en die
> res is verlore en is die spul afgewater.
Re: Iedools [boodskap #80832 is 'n antwoord op boodskap #80775] Di, 22 Julie 2003 14:59 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die paar keer wat ek gekyk het, het die manne met smaak vertel hulle soek
net 'n stem [dis nou die beoordeellaers] maar dan sit hulle met smaak en
looi die ouens op ander goete behalwe die stem. Klomp poepolle.........

"Elaine" skryf in boodskap news:3f1c25ea$0$231@hades.is.co.za...
> Ek geniet Idols nog steeds - dit was net vir my baie snaaks gewees vanaand.
> Daar is baie meer anderskleuriges deur hierdie jaar as verlede jaar - so ek
> glo politiek was 'n sterk dryfveer gewees in die plasing van die laaste 32.
> Maar ek wonder hoeveel "flack" Mnet gaan kry more, omdat die enigste twee
> wit deelnemers in Sondag se groep altwee deur is na die Top 10 toe?
> Snaaks, verlede jaar het 'n swart vrou 'n brief aan "The Star" geskryf
> waarin sy gemoan het omdat net wit mense BB en Idols gewen het. Blykbaar
> moes hulle, volgens die bright spark, net stembusse in die townships gesit
> het. Geen ander manier van stem moes beskikbaar gewees het nie. Sy scheme
> die manier van stem (bel, sms of internet) is net binne ryk mense se bereik
> gewees. In SA het ons meer selfooneienaars PER CAPITA as enige ander land
> (selfs my huishulp EN haar dogter het elkeen een). Ek dink dis nogal fair
> om te sê die sms manier van stem is binne meeste mense se bereik.
> Ja, die deelnemers hierdie jaar is baie duidelik meer "geoefen" as verlede
> jaar. Dis nogal jammer, 'n mooi natuurlike stem is 'n beter indikasie van
> talent as 'n geoefende oorafgeronde stem. Maar vir my het dit gelyk asof al
> die natuurlik talent uitgegooi is vir meer "professionele" stemme. Verlede
> jaar was dit nie die geval gewees nie.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f1bf3dc.0@news1.mweb.co.za...
>> Is dit nie elke keer so nie? As jy 'n treffer het, soos BB1, Idols 1,
> ens.
>> dan begin die 'manne' slim raak en dink hulle hulle gaan die koek verbeter
>> deur 'n oormaat tjoklit by te voeg. Die spontaniteit van deelnemer en
> die
>> res is verlore en is die spul afgewater.
>
Vorige onderwerp: Fw Weet Niks
Volgende onderwerp: Trotse vertaling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 07:36:33 MGT 2024