|
|
| Re: Mandela party [boodskap #80723 is 'n antwoord op boodskap #80720] |
So., 20 Julie 2003 17:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Manto se Vigsfonds?
Die Mandela Kinderfonds?
Die ANC se fonds?
Die Switserse bankrekenings van oud-parlementslede?
Ek dink Gadaffi - Mandela het dan 'n kleinseun wat na hom vernoem is.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bfehv1$7ec$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie weet wie het vir die party opgedok?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Mandela party [boodskap #80735 is 'n antwoord op boodskap #80734] |
Ma., 21 Julie 2003 05:21  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In samewerking met die Gauteng Administratsie, want eintlik was die
partytjie mos om 'n nuwe brug te vier, reg?:)
Annette
"Chris" skryf in boodskap news:pan.2003.07.21.05.20.15.381685@netscape.net...
> On Sun, 20 Jul 2003 19:02:20 +0200, Jonas wrote:
>
>> Wie weet wie het vir die party opgedok?
> Wat ek gehoor het Coke Cola die party geborg
|
|
|
|