Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrou
Vrou [boodskap #80120] |
Sat, 05 July 2003 13:58  |
Rachel Couch
Boodskappe: 45 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jy
het viir my
uitgestap,
Artemis,
met die name
van voëls,
plante,
en diere
op jou tong
en met jou oë
wakker:
sal jy
vir my
vannag,
as die lamp
dood is
en die saliehout
drup,
jou Back Packer-
slaapsak
oop-
rits?
Johan Lodewyk Marais: Verweerde aardbol (1992)
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vrou [boodskap #80868 is 'n antwoord op boodskap #80774] |
Wed, 23 July 2003 07:48  |
Kjoetsie Kloeliss[1]
Boodskappe: 2 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) skryf in boodskap news:...
> rachel...@yahoo.co.uk (Rachel Couché) skryf in boodskap news:...
>> ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) skryf in boodskap news:...
>>> 'n Vrou is soos alkohol.
>>> As jy te veel in het kan jy nie bestuur nie
>>> Jy wil die heeltyd baklei.
>>> Dink nie logies nie.
>>> Alles is deur mekaar en nie op sy plek.
>>>
>>> Maar vir een of ander rede is dit nooit jou skuld nie.
>>>
>>> Ragel,dit lyk vir my jy soek stap maaatjie.
>>
>>
>> Ragel: Vir my lyk of jy moeilikheid soek.
>
> Ouboet:Ek is vir geen vrou bang nie,veral vir jou.
Kjoetsie: Ragel, hierdie outjie lyk nie vir my lekker nie . . .
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 10:58:31 UTC 2025
|