Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrou
Vrou [boodskap #80120] Sa, 05 Julie 2003 13:58 na volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Jy
het viir my
uitgestap,
Artemis,
met die name
van voëls,
plante,
en diere
op jou tong
en met jou oë
wakker:

sal jy
vir my
vannag,
as die lamp
dood is
en die saliehout
drup,
jou Back Packer-
slaapsak
oop-
rits?

Johan Lodewyk Marais: Verweerde aardbol (1992)
Re: Vrou [boodskap #80639 is 'n antwoord op boodskap #80120] Vr, 18 Julie 2003 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ouboet  is tans af-lyn  Ouboet
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
'n Vrou is soos alkohol.
As jy te veel in het kan jy nie bestuur nie
Jy wil die heeltyd baklei.
Dink nie logies nie.
Alles is deur mekaar en nie op sy plek.

Maar vir een of ander rede is dit nooit jou skuld nie.

Ragel,dit lyk vir my jy soek stap maaatjie.
Re: Vrou [boodskap #80671 is 'n antwoord op boodskap #80639] Sa, 19 Julie 2003 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ouboet

Dalk moet jy so na Rageltjie kyk:
http://www.angelfire.com/journal2/worksheets/index.htm
Re: Vrou [boodskap #80719 is 'n antwoord op boodskap #80639] So, 20 Julie 2003 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) skryf in boodskap news:...
> 'n Vrou is soos alkohol.
> As jy te veel in het kan jy nie bestuur nie
> Jy wil die heeltyd baklei.
> Dink nie logies nie.
> Alles is deur mekaar en nie op sy plek.
>
> Maar vir een of ander rede is dit nooit jou skuld nie.
>
> Ragel,dit lyk vir my jy soek stap maaatjie.

Ragel: Vir my lyk of jy moeilikheid soek.
Re: Vrou [boodskap #80774 is 'n antwoord op boodskap #80719] Ma, 21 Julie 2003 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ouboet  is tans af-lyn  Ouboet
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
rachel...@yahoo.co.uk (Rachel Couché) skryf in boodskap news:...
> ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) skryf in boodskap news:...
>> 'n Vrou is soos alkohol.
>> As jy te veel in het kan jy nie bestuur nie
>> Jy wil die heeltyd baklei.
>> Dink nie logies nie.
>> Alles is deur mekaar en nie op sy plek.
>>
>> Maar vir een of ander rede is dit nooit jou skuld nie.
>>
>> Ragel,dit lyk vir my jy soek stap maaatjie.
>
>
> Ragel: Vir my lyk of jy moeilikheid soek.

Ouboet:Ek is vir geen vrou bang nie,veral vir jou.
Re: Vrou [boodskap #80868 is 'n antwoord op boodskap #80774] Wo, 23 Julie 2003 07:48 Na vorige boodskap
Kjoetsie Kloeliss[1]  is tans af-lyn  Kjoetsie Kloeliss[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) skryf in boodskap news:...
> rachel...@yahoo.co.uk (Rachel Couché) skryf in boodskap news:...
>> ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) skryf in boodskap news:...
>>> 'n Vrou is soos alkohol.
>>> As jy te veel in het kan jy nie bestuur nie
>>> Jy wil die heeltyd baklei.
>>> Dink nie logies nie.
>>> Alles is deur mekaar en nie op sy plek.
>>>
>>> Maar vir een of ander rede is dit nooit jou skuld nie.
>>>
>>> Ragel,dit lyk vir my jy soek stap maaatjie.
>>
>>
>> Ragel: Vir my lyk of jy moeilikheid soek.
>
> Ouboet:Ek is vir geen vrou bang nie,veral vir jou.

Kjoetsie: Ragel, hierdie outjie lyk nie vir my lekker nie . . .
Vorige onderwerp: Screenshot
Volgende onderwerp: Aids...'n positief?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 18:38:25 MGT 2024