Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby - ingryping
Rugby - ingryping [boodskap #80441] So, 13 Julie 2003 05:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eienaardige wedstryd gister.
Behalwe dat die Springbokke beter gespeel het, het daar eienaardige dinge
gebeur.
Eerstens het Brent Russell baie vroeër op die veld gekom as wat seker beplan
was - en hy het die eerste drie gedruk en was ook pertinent in die skepping
van die tweede drie deur Matfield., en tweedens het die Aussies besluit om
drie haalbare strafskoppe na die pale nie te gebruik nie.
Nietemin - ons het die Aussies gewen 26-22 - maar ek dink nie ons gaan die
3-nasies wen nie.

Annette
Re: Rugby - ingryping [boodskap #80614 is 'n antwoord op boodskap #80441] Vr, 18 Julie 2003 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:beqp8a$87ol5$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Eienaardige wedstryd gister.
> Behalwe dat die Springbokke beter gespeel het, het daar eienaardige dinge
> gebeur.
> Eerstens het Brent Russell baie vroeër op die veld gekom as wat seker beplan
> was - en hy het die eerste drie gedruk en was ook pertinent in die skepping
> van die tweede drie deur Matfield., en tweedens het die Aussies besluit om
> drie haalbare strafskoppe na die pale nie te gebruik nie.
> Nietemin - ons het die Aussies gewen 26-22 - maar ek dink nie ons gaan die
> 3-nasies wen nie.
>
> Annette

Miskien moet ons die Aussies se kaptein dophou, dalk het hy dieselfde pelle
as wat oorle Hansie gehad het?
Re: Rugby - ingryping [boodskap #80615 is 'n antwoord op boodskap #80614] Vr, 18 Julie 2003 09:33 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee , intendeel - dit gaan veel dieper.
Die Aussies se kaptein en die Bokke se kaptein is in dieselfde hospitaal
gebore - dis die dat hulle mekaar so goed verstaan:))
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:q_ORa.14079$r35.10078@fe03.atl2.webusenet.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:beqp8a$87ol5$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Eienaardige wedstryd gister.
>> Behalwe dat die Springbokke beter gespeel het, het daar eienaardige dinge
>> gebeur.
>> Eerstens het Brent Russell baie vroeër op die veld gekom as wat seker beplan
>> was - en hy het die eerste drie gedruk en was ook pertinent in die skepping
>> van die tweede drie deur Matfield., en tweedens het die Aussies besluit om
>> drie haalbare strafskoppe na die pale nie te gebruik nie.
>> Nietemin - ons het die Aussies gewen 26-22 - maar ek dink nie ons gaan die
>> 3-nasies wen nie.
>>
>> Annette
>
>
>
> Miskien moet ons die Aussies se kaptein dophou, dalk het hy dieselfde pelle
> as wat oorle Hansie gehad het?
>
Vorige onderwerp: Roudiens vir rugby - om nie van die krieket te praat nie ...
Volgende onderwerp: Springbokke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:18:20 MGT 2024