Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby - ingryping
Rugby - ingryping [boodskap #80441] |
Sun, 13 July 2003 05:01 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Eienaardige wedstryd gister.
Behalwe dat die Springbokke beter gespeel het, het daar eienaardige dinge
gebeur.
Eerstens het Brent Russell baie vroeër op die veld gekom as wat seker beplan
was - en hy het die eerste drie gedruk en was ook pertinent in die skepping
van die tweede drie deur Matfield., en tweedens het die Aussies besluit om
drie haalbare strafskoppe na die pale nie te gebruik nie.
Nietemin - ons het die Aussies gewen 26-22 - maar ek dink nie ons gaan die
3-nasies wen nie.
Annette
|
|
|
|
Re: Rugby - ingryping [boodskap #80615 is 'n antwoord op boodskap #80614] |
Fri, 18 July 2003 09:33 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee , intendeel - dit gaan veel dieper.
Die Aussies se kaptein en die Bokke se kaptein is in dieselfde hospitaal
gebore - dis die dat hulle mekaar so goed verstaan:))
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:q_ORa.14079$r35.10078@fe03.atl2.webusenet.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:beqp8a$87ol5$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Eienaardige wedstryd gister.
>> Behalwe dat die Springbokke beter gespeel het, het daar eienaardige dinge
>> gebeur.
>> Eerstens het Brent Russell baie vroeër op die veld gekom as wat seker beplan
>> was - en hy het die eerste drie gedruk en was ook pertinent in die skepping
>> van die tweede drie deur Matfield., en tweedens het die Aussies besluit om
>> drie haalbare strafskoppe na die pale nie te gebruik nie.
>> Nietemin - ons het die Aussies gewen 26-22 - maar ek dink nie ons gaan die
>> 3-nasies wen nie.
>>
>> Annette
>
>
>
> Miskien moet ons die Aussies se kaptein dophou, dalk het hy dieselfde pelle
> as wat oorle Hansie gehad het?
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:38:00 UTC 2025
|