| Dronkkasie [boodskap #80575] |
Do., 17 Julie 2003 13:11  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar was die UKkasie by Wembley in London ietwat van 'n teleurstelling -
daar was glo nie genoeg sekuriteitsbeamptes om die dronk menigtes in toom te
hou nie. Theuns en Dozi se vertonings is ontwrig deur mense wat tydens hul
vertonings oor die verhoog gehardloop het, en daar was selfs 'n jong man wat
vir sy vermaak homself van die verhoog af aan die gehoor ontbloot het.
Die aanbieder van die geleentheid beweer hulle het nie so baie mense verwag
nie.
Eintlik is dit die Bokke se skuld - as hulle nie teen die Aussies Saterdag
gewen het nie, was daar nie so baie mense wat dronk van blydskap was nie;))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Dronkkasie [boodskap #80580 is 'n antwoord op boodskap #80577] |
Do., 17 Julie 2003 14:37  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit lyk vir my meer na pagoed;))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bf6bm7$8ks$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jammer dat die ma's hulle nie maniere geleer het voor hulle ingeland toe is
> nie....
> "Annette" wrote in message
> news:bf6868$b8uic$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Blykbaar was die UKkasie by Wembley in London ietwat van 'n
> teleurstelling -
>> daar was glo nie genoeg sekuriteitsbeamptes om die dronk menigtes in
toom
> te
>> hou nie. Theuns en Dozi se vertonings is ontwrig deur mense wat tydens hul
>> vertonings oor die verhoog gehardloop het, en daar was selfs 'n jong man
> wat
>> vir sy vermaak homself van die verhoog af aan die gehoor ontbloot het.
>> Die aanbieder van die geleentheid beweer hulle het nie so baie mense
> verwag
>> nie.
>> Eintlik is dit die Bokke se skuld - as hulle nie teen die Aussies Saterdag
>> gewen het nie, was daar nie so baie mense wat dronk van blydskap was
> nie;))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|