|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80553 is 'n antwoord op boodskap #80544] |
Wo., 16 Julie 2003 16:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Natuurlik! Jy verstaan duidelik nie krewe nie - ons is baie gesteld op ons
wense:))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:bf3b22$lav$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, sure, en hy gaan dit seker lees, né...;-)
>
> "Annette" wrote in message
> news:bf2km6$adgt6$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Julle kan 'n verjaarsdagboodskap vir oom Nelson stuur op:
>> www.safrica.info
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80554 is 'n antwoord op boodskap #80547] |
Wo., 16 Julie 2003 16:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek verwag nie 'n dankie of 'n emailtjie nie - maar ek weet myne gaan
raakgesien word, want dit is in Afrikaans en ek noem hom Oom:))
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:apfahvg3l0hdb3knegt37i7v3vg30p9o70@4ax.com...
> On Wed, 16 Jul 2003 12:57:02 +0200, "Koot"
> served the following to the group:
>
>> Ja, sure, en hy gaan dit seker lees, né...;-)
>>
>
> en moenie vergeet om te wag vir sy dankie se emailtjie nie ne
>
>
>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bf2km6$adgt6$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Julle kan 'n verjaarsdagboodskap vir oom Nelson stuur op:
>>> www.safrica.info
>>> Annette
>
>
>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80568 is 'n antwoord op boodskap #80567] |
Do., 17 Julie 2003 08:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ek wens ek kan weer 'n hond kry:)
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:imkchvkr822ul5fngulokncg1g5ghesgd2@4ax.com...
> On Wed, 16 Jul 2003 18:23:57 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Natuurlik! Jy verstaan duidelik nie krewe nie - ons is baie gesteld op ons
>> wense:))
>> Annette
>>
>
> wens is soos dog ne!
>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:bf3b22$lav$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ja, sure, en hy gaan dit seker lees, né...;-)
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bf2km6$adgt6$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Julle kan 'n verjaarsdagboodskap vir oom Nelson stuur op:
>>>> www.safrica.info
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80674 is 'n antwoord op boodskap #80667] |
Sa., 19 Julie 2003 11:43  |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
> Ferdietjiekie is te onnosel om enigeiets wat sinvol is te beskryf. Het jy al
> sy resitasies gelees? N a al sy jare as "joernalis" is hy maar bra pateties.
> Vra hom eerder waarom hy 'n snor het...
>
Waar ek woon kry ek nie die beeld nie {dankie vader daarvoor)
Toe ek in SA gewoon het het hulle die Beeld afgelewer by my huis maar ek het
dit ook meestal maar gebruik om my braai rooster mee skoon the maak. Soms
dink ek Ferdie se joernalisme is nie eers goed genoeg daarvoor nie!
|
|
|
|