Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Son op jou tong" deur CHARL DURAND
"Son op jou tong" deur CHARL DURAND [boodskap #8046] Wo, 15 Januarie 1997 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
SON OP JOU TONG
Charl Durand

daar was 'n godin, 'n lugwaardin
iewers waar ons oor kairo vlieg
het sy my laat lag
oopmond

isis, ek sweer
daar's son op jou tong

skilderye van bont
die lugwaardin teen die muur
van my binnehof
wag dat die kaptein aankom

(gepos deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: 'n Gedig deur OLGA KIRSCH
Volgende onderwerp: Gedigte van Matthews Phosa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 23:35:29 MGT 2024