Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spitfire & Hurricane
Spitfire & Hurricane [boodskap #80418] |
Vr., 11 Julie 2003 17:16 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is besig om my skyfies op rekenaar te sit toe
ek
op die twee skyfies afgekom van die 2
vliegtuie. Nou so tydjie gelede was daar 'n
diskussie oor vliegtuie o. a. oor die Spittie wat
verkoop is aan die yanks. As iemand belangstel
om die twee te hê laat weet my. Vervang "ask_me"
met "walk" op my e-pos adres. 139kb en 156kb is
die
grootes. Sê maar watter grote jy dit wil ontvang.
--
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 20:58:22 UTC 2025
|