| Cravenweek:Hoog Tyd!! [boodskap #80392] |
Do., 10 Julie 2003 17:49  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoog tyd dat die hardebaarde met vervalste ID dokumente vasgevat word en
huistoe gestuur word.
Vyf van hulle.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Cravenweek:Hoog Tyd!! [boodskap #80407 is 'n antwoord op boodskap #80406] |
Vr., 11 Julie 2003 06:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja - hulle speel nog o/18 rugby - maar het al lankal gelede hulle 18de
verjaarsdag gevier.
Daar is ook 'n spanbestuurder huistoe gestuur vir "onbehoorlike gedrag"
As ek nie besig was nie, sou ek nogal graag wou Wellington toe ry om te gaan
kyk.
Blykbaar is die Vrystaat en WP spanne die beste ( en al hul spelers is
regtig o/18)
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f0e5c85.0@news1.mweb.co.za...
> Vertel bietjie.....is dit spelers wat te oud is?
> "Annette" wrote in message
> news:bekak2$614c1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Hoog tyd dat die hardebaarde met vervalste ID dokumente vasgevat word en
>> huistoe gestuur word.
>> Vyf van hulle.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Cravenweek:Hoog Tyd!! [boodskap #80415 is 'n antwoord op boodskap #80414] |
Vr., 11 Julie 2003 14:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die arme Doodsnikke:)) Hulle weet nou nie meer herwaarts of derwaarts met
hulle verskonings nie - eers word ons vertel hule speel net met 40% van
hulle vermoë, maar dan moet ons terselfdertyd hoor as jy 'n groen trui vir
jou land oor jou kop trek dan speel jy jou hart uit.
Ek het nog altyd gedog om jou hart uit te speel beteken mens speek met 100%
van jou vermoë - maar lyk my begrippe het ietwat verander sonder dat ek dit
besef het:)
Nietemin - my raaiskoot vir more se slagting:
46 - 15 - vir die Wallabies.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:beme4g$h0s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - ek het gewonner of ons nie van die O-18's in die Doodsnikke se span kon
> invoer nie - ons kan hulle dalk ouer laat lyk vir die oefening ...
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f0e97f2.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek moet sê die rugby wat ek op TV sien van die Cravenweek is uitstekend.
>> Dis nou oor die middaguur.....ons hier in die woestyn hou mos
>> siesta.....gaan vreet en gaan vang 'n slapie, uh of knippie as jy nog hups
>> genoeg is. So nie kyk jy maar rugby!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:belmsb$6hrs3$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Ja - hulle speel nog o/18 rugby - maar het al lankal gelede hulle 18de
>>> verjaarsdag gevier.
>>> Daar is ook 'n spanbestuurder huistoe gestuur vir "onbehoorlike gedrag"
>>> As ek nie besig was nie, sou ek nogal graag wou Wellington toe ry om
te
>> gaan
>>> kyk.
>>> Blykbaar is die Vrystaat en WP spanne die beste ( en al hul spelers is
>>> regtig o/18)
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f0e5c85.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Vertel bietjie.....is dit spelers wat te oud is?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bekak2$614c1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > Hoog tyd dat die hardebaarde met vervalste ID dokumente vasgevat
> word
>> en
>>>> > huistoe gestuur word.
>>>> > Vyf van hulle.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Cravenweek:Hoog Tyd!! [boodskap #80431 is 'n antwoord op boodskap #80426] |
Sa., 12 Julie 2003 10:22  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat dink julle van die naam Nadoods vir 'n bemarkingsmaatskappy?:)
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:beo858$d0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Snaaks - ek waag my reputasie - ek dink die Doodsnikke gaan wen ...
> (My tweede naam is "deathwish" ...)
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f0ed6be.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja, ek stem saam met jou. Daai spul flou papies gaan dit nie maklik maak
>> nie. Ek dink egter die telling gaan nie so groot wees nie want almal
> speel
>> deesdae persentasie rugby. As die Aussies dit te maklik vind in die
> eerste
>> helfte, gaan hulle in die tweede helfte net die pas markeer en keer dat
> die
>> Bokke nie te naby kom nie.............en dan op Boots en All sal almal
> kraai
>> oor daai beter tweede helfte waarin die Bokke 'so reggekom' het. Ek dink
>> aan so 24-12. Aussies se guns.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bemhn3$6r166$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Die arme Doodsnikke:)) Hulle weet nou nie meer herwaarts of derwaarts
> met
>>> hulle verskonings nie - eers word ons vertel hule speel net met 40% van
>>> hulle vermoë, maar dan moet ons terselfdertyd hoor as jy 'n groen trui
> vir
>>> jou land oor jou kop trek dan speel jy jou hart uit.
>>> Ek het nog altyd gedog om jou hart uit te speel beteken mens speek
met
>> 100%
>>> van jou vermoë - maar lyk my begrippe het ietwat verander sonder dat
ek
>> dit
>>> besef het:)
>>>
>>> Nietemin - my raaiskoot vir more se slagting:
>>> 46 - 15 - vir die Wallabies.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:beme4g$h0s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ja - ek het gewonner of ons nie van die O-18's in die Doodsnikke se
> span
>>> kon
>>>> invoer nie - ons kan hulle dalk ouer laat lyk vir die oefening ...
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f0e97f2.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek moet sê die rugby wat ek op TV sien van die Cravenweek is
>> uitstekend.
>>>> > Dis nou oor die middaguur.....ons hier in die woestyn hou mos
>>>> > siesta.....gaan vreet en gaan vang 'n slapie, uh of knippie as jy
> nog
>>> hups
>>>> > genoeg is. So nie kyk jy maar rugby!!!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:belmsb$6hrs3$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > Ja - hulle speel nog o/18 rugby - maar het al lankal gelede
hulle
>> 18de
>>>> > > verjaarsdag gevier.
>>>> > > Daar is ook 'n spanbestuurder huistoe gestuur vir "onbehoorlike
>>> gedrag"
>>>> > > As ek nie besig was nie, sou ek nogal graag wou Wellington toe
ry
> om
>>> te
>>>> > gaan
>>>> > > kyk.
>>>> > > Blykbaar is die Vrystaat en WP spanne die beste ( en al hul
> spelers
>> is
>>>> > > regtig o/18)
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3f0e5c85.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Vertel bietjie.....is dit spelers wat te oud is?
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:bekak2$614c1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > > Hoog tyd dat die hardebaarde met vervalste ID dokumente
> vasgevat
>>>> word
>>>> > en
>>>> > > > > huistoe gestuur word.
>>>> > > > > Vyf van hulle.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|