Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kersgeskenkwenke
Kersgeskenkwenke [boodskap #80355] |
Wed, 09 July 2003 11:34  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Noudat daar nog slegs 171 dae voor kersfees oor is - hiermee 'n handige wenk
om as geskenk aan vriende en familie te gee:
10 plastiekdrasakkies, in 'n plastiekdrasak, toegedraai in 'n
plastiekdrasak.:)
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Kersgeskenkwenke [boodskap #80427 is 'n antwoord op boodskap #80416] |
Sat, 12 July 2003 07:36   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Klink na logika..... Een ding wat my altyd gooi is die vroumense oor die
algemeen se onvermoë om 'n man te verstaan. Die populêre weergawe dat dit
moeilik is om 'n vrou te verstaan, maar dit het met hulle emosionele
toestand te doene. Hoe kan jy enigiets in die oog hou wat nie 'n
gevestigde pad het nie en rondvladder 'all over the show'? As 'n vrou vir
'n man 'n geskenk koop, dan dink hulle wat vir hulleself 'nice' sal wees en
daarom eindig hulle op naskeermiddels, sakdoeke en vader behoede ons, dasse.
Hoekom kan vroumense nie dinge soos messe, kameras, ens raaksien as presies
dit wat mans maak 'tickle' nie? Of is dit deel van die wraak?
"Elaine" skryf in boodskap news:3f0ecb13$0$236@hades.is.co.za...
> Ek en my man het 'n beter manier. Elke verjaarsdag en Kersfees koop ons vir
> ons saam ietsie. Kersfees sit ons die geld wat ons op mekaar so spandeer
> het saam en koop een groot geskenk vir ons altwee. So kry ons altyd wat ons
> wil hê. If all else fails, vat die een die ander een winkels toe sodat
> hy/sy vir hom/haarself kan kies wat hy/sy wil hê.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f0e9a19.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat van 'n moerse idee? As die man verjaar, koop die vrou vir haarself
> 'n
>> geskenk waarvan sy hy. As sy verjaar dan koop die man vir hom waarvan hy
>> hou. So kan jy mos dan op krismis ook dan vir jouself geskenke koop.
> Dan
>> kan vroumense vir hulleself dasse en sakdoeke koop en mans vir hulleself
>> horlosies, kameras, messe en sulke vervelige goete?
>
|
|
|
|
Re: Kersgeskenkwenke [boodskap #80433 is 'n antwoord op boodskap #80427] |
Sat, 12 July 2003 10:31   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nog altyd gevind 'n goeie bottel wyn, Brandewyn, Whisky, of 'n sterk
likeur is goeie geskenke vir 'n man.
Ook vind Dinky Toys, speelgoedtreintjies, enige gereedskap en 'n jaarlikse
inskrywing vir Hustler groot byval:))
Ek persoonlik weier om vir enige man 'n sakdoek, das, naskeermiddel, seep
aan 'n tou of sokkies te gee, tensy hulle spesifiek daarvoor vra.
'n Kamera is nie 'n goeie present nie - want wat vir my 'n oulike en
verbruikersvriendelike kamera is, is nie noodwendig so vir 'n ander nie.
Boeke is ook moeilik, tensy die persoon vra vir 'n spesifieke boek.
Dis is baie, baie, baie makliker om vir vrouens geskenke te koop as vir
mans - mens kan maklik by die R10 -winkel regkom vir klein geskenkies vir
vroue en kinders - maar daar is nooit iets vir mans nie - tensy jy 'n man
ken wat tevrede is met 'n nagemaakte selfoon of afstandbeheerstel:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f0fbafd.0@news1.mweb.co.za...
> Klink na logika..... Een ding wat my altyd gooi is die vroumense oor die
> algemeen se onvermoë om 'n man te verstaan. Die populêre weergawe dat dit
> moeilik is om 'n vrou te verstaan, maar dit het met hulle emosionele
> toestand te doene. Hoe kan jy enigiets in die oog hou wat nie 'n
> gevestigde pad het nie en rondvladder 'all over the show'? As 'n vrou vir
> 'n man 'n geskenk koop, dan dink hulle wat vir hulleself 'nice' sal wees en
> daarom eindig hulle op naskeermiddels, sakdoeke en vader behoede ons, dasse.
> Hoekom kan vroumense nie dinge soos messe, kameras, ens raaksien as presies
> dit wat mans maak 'tickle' nie? Of is dit deel van die wraak?
> "Elaine" wrote in message
> news:3f0ecb13$0$236@hades.is.co.za...
>> Ek en my man het 'n beter manier. Elke verjaarsdag en Kersfees koop ons
> vir
>> ons saam ietsie. Kersfees sit ons die geld wat ons op mekaar so spandeer
>> het saam en koop een groot geskenk vir ons altwee. So kry ons altyd wat
> ons
>> wil hê. If all else fails, vat die een die ander een winkels toe sodat
>> hy/sy vir hom/haarself kan kies wat hy/sy wil hê.
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f0e9a19.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wat van 'n moerse idee? As die man verjaar, koop die vrou vir
haarself
>> 'n
>>> geskenk waarvan sy hy. As sy verjaar dan koop die man vir hom
waarvan
> hy
>>> hou. So kan jy mos dan op krismis ook dan vir jouself geskenke koop.
>> Dan
>>> kan vroumense vir hulleself dasse en sakdoeke koop en mans vir hulleself
>>> horlosies, kameras, messe en sulke vervelige goete?
>>
>
|
|
|
Re: Kersgeskenkwenke [boodskap #80467 is 'n antwoord op boodskap #80433] |
Mon, 14 July 2003 11:28  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy is seker reg dat die goete waarvan mans hou, so effe duurder is. 'n
Baie praktiese oplossing wat die familie op my toepas, is dat die lot sê
elkeen 'n bedraggie gee wat saam 'n groter een maak waarmee ek dan vir
myself 'n lekker ding kan gaan koop...of 'n gedeeltelike betaling daarvan te
maak [dra self res by]. Dis prakties, maar hoekom geld geld mors op kak?
"Annette" skryf in boodskap news:bepomg$7lh3d$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek het nog altyd gevind 'n goeie bottel wyn, Brandewyn, Whisky, of 'n sterk
> likeur is goeie geskenke vir 'n man.
> Ook vind Dinky Toys, speelgoedtreintjies, enige gereedskap en 'n jaarlikse
> inskrywing vir Hustler groot byval:))
> Ek persoonlik weier om vir enige man 'n sakdoek, das, naskeermiddel, seep
> aan 'n tou of sokkies te gee, tensy hulle spesifiek daarvoor vra.
> 'n Kamera is nie 'n goeie present nie - want wat vir my 'n oulike en
> verbruikersvriendelike kamera is, is nie noodwendig so vir 'n ander nie.
> Boeke is ook moeilik, tensy die persoon vra vir 'n spesifieke boek.
> Dis is baie, baie, baie makliker om vir vrouens geskenke te koop as vir
> mans - mens kan maklik by die R10 -winkel regkom vir klein geskenkies vir
> vroue en kinders - maar daar is nooit iets vir mans nie - tensy jy 'n man
> ken wat tevrede is met 'n nagemaakte selfoon of afstandbeheerstel:))
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f0fbafd.0@news1.mweb.co.za...
>> Klink na logika..... Een ding wat my altyd gooi is die vroumense oor die
>> algemeen se onvermoë om 'n man te verstaan. Die populêre weergawe dat
> dit
>> moeilik is om 'n vrou te verstaan, maar dit het met hulle emosionele
>> toestand te doene. Hoe kan jy enigiets in die oog hou wat nie 'n
>> gevestigde pad het nie en rondvladder 'all over the show'? As 'n vrou
> vir
>> 'n man 'n geskenk koop, dan dink hulle wat vir hulleself 'nice' sal wees
> en
>> daarom eindig hulle op naskeermiddels, sakdoeke en vader behoede ons,
> dasse.
>> Hoekom kan vroumense nie dinge soos messe, kameras, ens raaksien as
> presies
>> dit wat mans maak 'tickle' nie? Of is dit deel van die wraak?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f0ecb13$0$236@hades.is.co.za...
>>> Ek en my man het 'n beter manier. Elke verjaarsdag en Kersfees koop
ons
>> vir
>>> ons saam ietsie. Kersfees sit ons die geld wat ons op mekaar so
> spandeer
>>> het saam en koop een groot geskenk vir ons altwee. So kry ons altyd
wat
>> ons
>>> wil hê. If all else fails, vat die een die ander een winkels toe sodat
>>> hy/sy vir hom/haarself kan kies wat hy/sy wil hê.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f0e9a19.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Wat van 'n moerse idee? As die man verjaar, koop die vrou vir
> haarself
>>> 'n
>>>> geskenk waarvan sy hy. As sy verjaar dan koop die man vir hom
> waarvan
>> hy
>>>> hou. So kan jy mos dan op krismis ook dan vir jouself geskenke
koop.
>>> Dan
>>>> kan vroumense vir hulleself dasse en sakdoeke koop en mans vir
> hulleself
>>>> horlosies, kameras, messe en sulke vervelige goete?
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 10:54:02 UTC 2025
|