Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Russe Skaats
Russe Skaats [boodskap #80169] So, 06 Julie 2003 18:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers op die
grond doen nie.
Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en die
tweede helfte meer moderne musiek.
Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die can-can
toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met 'n rooi
valletjie om .
Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel pluiskeiltjies wat
so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))

Annette
Re: Russe Skaats [boodskap #80188 is 'n antwoord op boodskap #80169] Ma, 07 Julie 2003 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan nie in
Namibië nie!

"Annette" skryf in boodskap news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
> Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers op die
> grond doen nie.
> Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en die
> tweede helfte meer moderne musiek.
> Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die can-can
> toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met 'n rooi
> valletjie om .
> Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
> krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel pluiskeiltjies wat
> so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
> Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))
>
> Annette
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80189 is 'n antwoord op boodskap #80169] Ma, 07 Julie 2003 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toets die ys?
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:beb5n3$2r9p$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Toets
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>> Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan nie in
>> Namibië nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>>> Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers op die
>>> grond doen nie.
>>> Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en die
>>> tweede helfte meer moderne musiek.
>>> Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die
> can-can
>>> toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met 'n
> rooi
>>> valletjie om .
>>> Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
>>> krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
pluiskeiltjies
>> wat
>>> so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>> Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80190 is 'n antwoord op boodskap #80188] Ma, 07 Julie 2003 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Watse bane is daar?
Fietsbane?:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
> Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan nie in
> Namibië nie!
> "Annette" wrote in message
> news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>> Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers op die
>> grond doen nie.
>> Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en die
>> tweede helfte meer moderne musiek.
>> Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die can-can
>> toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met 'n rooi
>> valletjie om .
>> Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
>> krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel pluiskeiltjies
> wat
>> so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>> Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80191 is 'n antwoord op boodskap #80188] Ma, 07 Julie 2003 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toets

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
> Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan nie in
> Namibië nie!
> "Annette" wrote in message
> news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>> Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers op die
>> grond doen nie.
>> Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en die
>> tweede helfte meer moderne musiek.
>> Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die can-can
>> toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met 'n rooi
>> valletjie om .
>> Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
>> krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel pluiskeiltjies
> wat
>> so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>> Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80192 is 'n antwoord op boodskap #80190] Ma, 07 Julie 2003 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sand, net sand!

"Annette" skryf in boodskap news:beb6aa$329dc$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Watse bane is daar?
> Fietsbane?:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>> Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan nie in
>> Namibië nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>>> Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers op die
>>> grond doen nie.
>>> Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en die
>>> tweede helfte meer moderne musiek.
>>> Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die
> can-can
>>> toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met 'n
> rooi
>>> valletjie om .
>>> Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
>>> krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
pluiskeiltjies
>> wat
>>> so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>> Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80198 is 'n antwoord op boodskap #80191] Ma, 07 Julie 2003 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
michael beukes  is tans af-lyn  michael beukes
Boodskappe: 23
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
ok dit werk nou weer .Hi Annette kan jy die boodskap lees

Dankie

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:beb5n3$2r9p$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Toets
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>> Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan nie in
>> Namibië nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>>> Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers op die
>>> grond doen nie.
>>> Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en die
>>> tweede helfte meer moderne musiek.
>>> Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die
> can-can
>>> toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met 'n
> rooi
>>> valletjie om .
>>> Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
>>> krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
pluiskeiltjies
>> wat
>>> so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>> Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80199 is 'n antwoord op boodskap #80189] Ma, 07 Julie 2003 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig sal ons darem nie koue boude kry nie?

"Annette" skryf in boodskap news:beb6a8$329dc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Toets die ys?
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:beb5n3$2r9p$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Toets
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan nie in
>>> Namibië nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>>>> Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers op
> die
>>>> grond doen nie.
>>>> Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en die
>>>> tweede helfte meer moderne musiek.
>>>> Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die
>> can-can
>>>> toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met
'n
>> rooi
>>>> valletjie om .
>>>> Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
>>>> krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
> pluiskeiltjies
>>> wat
>>>> so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>>> Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80201 is 'n antwoord op boodskap #80192] Ma, 07 Julie 2003 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoeveel glasfabrieke?:))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bebaqs$2rnh$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Sand, net sand!
> "Annette" wrote in message
> news:beb6aa$329dc$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Watse bane is daar?
>> Fietsbane?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan nie in
>>> Namibië nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>>>> Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers op
> die
>>>> grond doen nie.
>>>> Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en die
>>>> tweede helfte meer moderne musiek.
>>>> Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die
>> can-can
>>>> toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met
'n
>> rooi
>>>> valletjie om .
>>>> Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
>>>> krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
> pluiskeiltjies
>>> wat
>>>> so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>>> Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80203 is 'n antwoord op boodskap #80198] Ma, 07 Julie 2003 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laat ek net gou my bril opsit....:))
Annette

"michael beukes" skryf in boodskap news:3f0952fa.0@news1.mweb.co.za...
> ok dit werk nou weer .Hi Annette kan jy die boodskap lees
>
> Dankie
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:beb5n3$2r9p$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Toets
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan nie in
>>> Namibië nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>>>> Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers op
> die
>>>> grond doen nie.
>>>> Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en die
>>>> tweede helfte meer moderne musiek.
>>>> Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die
>> can-can
>>>> toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met
'n
>> rooi
>>>> valletjie om .
>>>> Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
>>>> krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
> pluiskeiltjies
>>> wat
>>>> so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>>> Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80204 is 'n antwoord op boodskap #80199] Ma, 07 Julie 2003 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koue boude? Is dit seksie??
Ons het altyd gesing:
Boude sonder puisies is nie boude nie ( 3x)
Jy kan maak met jou LuLu wat jy wil!!:))

Annette

"PietR" skryf in boodskap news:3f09533f.0@news1.mweb.co.za...
> Gelukkig sal ons darem nie koue boude kry nie?
> "Annette" wrote in message
> news:beb6a8$329dc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Toets die ys?
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:beb5n3$2r9p$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Toets
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan nie in
>>>> Namibië nie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>>>> > Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers
op
>> die
>>>> > grond doen nie.
>>>> > Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en
> die
>>>> > tweede helfte meer moderne musiek.
>>>> > Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die
>>> can-can
>>>> > toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met
> 'n
>>> rooi
>>>> > valletjie om .
>>>> > Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
>>>> > krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
>> pluiskeiltjies
>>>> wat
>>>> > so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>>> > Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80205 is 'n antwoord op boodskap #80204] Ma, 07 Julie 2003 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan ook baie goed skaats, wel ek kon :-)))

Ek gaan duik in my doos met foto's, of beter box en gaan soek vir Rico op
die skaats foto's :-))

Btw, verduidelik asseblief wat jou Lulu is!!!!!!!!!!!!
Het ek ook 'n Lulu???

GrRico

"Annette" skryf in boodskap news:bebma3$3bcg0$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koue boude? Is dit seksie??
> Ons het altyd gesing:
> Boude sonder puisies is nie boude nie ( 3x)
> Jy kan maak met jou LuLu wat jy wil!!:))
>
> Annette
>
>
> "PietR" wrote in message
> news:3f09533f.0@news1.mweb.co.za...
>> Gelukkig sal ons darem nie koue boude kry nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:beb6a8$329dc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Toets die ys?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:beb5n3$2r9p$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Toets
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan nie
> in
>>>> > Namibië nie!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>>>> > > Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers
> op
>>> die
>>>> > > grond doen nie.
>>>> > > Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding,
en
>> die
>>>> > > tweede helfte meer moderne musiek.
>>>> > > Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die
>>>> can-can
>>>> > > toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra
met
>> 'n
>>>> rooi
>>>> > > valletjie om .
>>>> > > Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor
> rooi
>>>> > > krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
>>> pluiskeiltjies
>>>> > wat
>>>> > > so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>>> > > Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek
> het;)))
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80208 is 'n antwoord op boodskap #80205] Ma, 07 Julie 2003 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vra vir Blackie Swart:))
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3f096879$0$49114$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek kan ook baie goed skaats, wel ek kon :-)))
>
> Ek gaan duik in my doos met foto's, of beter box en gaan soek vir Rico op
> die skaats foto's :-))
>
> Btw, verduidelik asseblief wat jou Lulu is!!!!!!!!!!!!
> Het ek ook 'n Lulu???
>
> GrRico
> "Annette" wrote in message
> news:bebma3$3bcg0$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Koue boude? Is dit seksie??
>> Ons het altyd gesing:
>> Boude sonder puisies is nie boude nie ( 3x)
>> Jy kan maak met jou LuLu wat jy wil!!:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "PietR" wrote in message
>> news:3f09533f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Gelukkig sal ons darem nie koue boude kry nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:beb6a8$329dc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Toets die ys?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:beb5n3$2r9p$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Toets
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan
nie
>> in
>>>> > > Namibië nie!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>>>> > > > Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie
eers
>> op
>>>> die
>>>> > > > grond doen nie.
>>>> > > > Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek
begeleiding,
> en
>>> die
>>>> > > > tweede helfte meer moderne musiek.
>>>> > > > Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe
> die
>>>> > can-can
>>>> > > > toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra
> met
>>> 'n
>>>> > rooi
>>>> > > > valletjie om .
>>>> > > > Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor
>> rooi
>>>> > > > krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
>>>> pluiskeiltjies
>>>> > > wat
>>>> > > > so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>>> > > > Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek
>> het;)))
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80212 is 'n antwoord op boodskap #80204] Ma, 07 Julie 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Koue boude betekn koue naby 'n kritieke plek en dan krimp dit!

"Annette" skryf in boodskap news:bebma3$3bcg0$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koue boude? Is dit seksie??
> Ons het altyd gesing:
> Boude sonder puisies is nie boude nie ( 3x)
> Jy kan maak met jou LuLu wat jy wil!!:))
>
> Annette
>
>
> "PietR" wrote in message
> news:3f09533f.0@news1.mweb.co.za...
>> Gelukkig sal ons darem nie koue boude kry nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:beb6a8$329dc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Toets die ys?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:beb5n3$2r9p$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Toets
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan nie
> in
>>>> > Namibië nie!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>>>> > > Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers
> op
>>> die
>>>> > > grond doen nie.
>>>> > > Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding,
en
>> die
>>>> > > tweede helfte meer moderne musiek.
>>>> > > Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die
>>>> can-can
>>>> > > toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra
met
>> 'n
>>>> rooi
>>>> > > valletjie om .
>>>> > > Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor
> rooi
>>>> > > krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
>>> pluiskeiltjies
>>>> > wat
>>>> > > so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>>> > > Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek
> het;)))
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80213 is 'n antwoord op boodskap #80212] Ma, 07 Julie 2003 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skuus My!!! My etniese boude krimp nooit nie, al is dit hoe koud!
Annette

"PietR" skryf in boodskap news:3f097dd4.0@news1.mweb.co.za...
> Koue boude betekn koue naby 'n kritieke plek en dan krimp dit!
> "Annette" wrote in message
> news:bebma3$3bcg0$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Koue boude? Is dit seksie??
>> Ons het altyd gesing:
>> Boude sonder puisies is nie boude nie ( 3x)
>> Jy kan maak met jou LuLu wat jy wil!!:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "PietR" wrote in message
>> news:3f09533f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Gelukkig sal ons darem nie koue boude kry nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:beb6a8$329dc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Toets die ys?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:beb5n3$2r9p$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Toets
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan
nie
>> in
>>>> > > Namibië nie!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>>>> > > > Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie
eers
>> op
>>>> die
>>>> > > > grond doen nie.
>>>> > > > Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek
begeleiding,
> en
>>> die
>>>> > > > tweede helfte meer moderne musiek.
>>>> > > > Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe
> die
>>>> > can-can
>>>> > > > toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra
> met
>>> 'n
>>>> > rooi
>>>> > > > valletjie om .
>>>> > > > Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor
>> rooi
>>>> > > > krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
>>>> pluiskeiltjies
>>>> > > wat
>>>> > > > so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>>> > > > Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek
>> het;)))
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80220 is 'n antwoord op boodskap #80213] Ma, 07 Julie 2003 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Boude, wie praat van boude?! So 'n effe noord!

"Annette" skryf in boodskap news:bebvf7$3e6el$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Skuus My!!! My etniese boude krimp nooit nie, al is dit hoe koud!
> Annette
>
>
>
> "PietR" wrote in message
> news:3f097dd4.0@news1.mweb.co.za...
>> Koue boude betekn koue naby 'n kritieke plek en dan krimp dit!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bebma3$3bcg0$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Koue boude? Is dit seksie??
>>> Ons het altyd gesing:
>>> Boude sonder puisies is nie boude nie ( 3x)
>>> Jy kan maak met jou LuLu wat jy wil!!:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "PietR" wrote in message
>>> news:3f09533f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Gelukkig sal ons darem nie koue boude kry nie?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:beb6a8$329dc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Toets die ys?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:beb5n3$2r9p$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Toets
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan
> nie
>>> in
>>>> > > > Namibië nie!
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>>>> > > > > Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie
> eers
>>> op
>>>> > die
>>>> > > > > grond doen nie.
>>>> > > > > Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek
> begeleiding,
>> en
>>>> die
>>>> > > > > tweede helfte meer moderne musiek.
>>>> > > > > Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons.
Toe
>> die
>>>> > > can-can
>>>> > > > > toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies
gedra
>> met
>>>> 'n
>>>> > > rooi
>>>> > > > > valletjie om .
>>>> > > > > Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die
koor
>>> rooi
>>>> > > > > krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
>>>> > pluiskeiltjies
>>>> > > > wat
>>>> > > > > so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>>> > > > > Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek
>>> het;)))
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80226 is 'n antwoord op boodskap #80220] Ma, 07 Julie 2003 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Is jy rigtingbedinges?
Praat jy van die kontrepsietjie Suid van die grens?:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f098279.0@news1.mweb.co.za...
> Boude, wie praat van boude?! So 'n effe noord!
> "Annette" wrote in message
> news:bebvf7$3e6el$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Skuus My!!! My etniese boude krimp nooit nie, al is dit hoe koud!
>> Annette
>>
>>
>>
>> "PietR" wrote in message
>> news:3f097dd4.0@news1.mweb.co.za...
>>> Koue boude betekn koue naby 'n kritieke plek en dan krimp dit!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bebma3$3bcg0$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Koue boude? Is dit seksie??
>>>> Ons het altyd gesing:
>>>> Boude sonder puisies is nie boude nie ( 3x)
>>>> Jy kan maak met jou LuLu wat jy wil!!:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "PietR" wrote in message
>>>> news:3f09533f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Gelukkig sal ons darem nie koue boude kry nie?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:beb6a8$329dc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Toets die ys?
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > news:beb5n3$2r9p$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > Toets
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die
bestaan
>> nie
>>>> in
>>>> > > > > Namibië nie!
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > > Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan
> kyk.
>>>> > > > > > Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek
nie
>> eers
>>>> op
>>>> > > die
>>>> > > > > > grond doen nie.
>>>> > > > > > Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek
>> begeleiding,
>>> en
>>>> > die
>>>> > > > > > tweede helfte meer moderne musiek.
>>>> > > > > > Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons.
> Toe
>>> die
>>>> > > > can-can
>>>> > > > > > toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies
> gedra
>>> met
>>>> > 'n
>>>> > > > rooi
>>>> > > > > > valletjie om .
>>>> > > > > > Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die
> koor
>>>> rooi
>>>> > > > > > krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
>>>> > > pluiskeiltjies
>>>> > > > > wat
>>>> > > > > > so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>>> > > > > > Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek
>>>> het;)))
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80271 is 'n antwoord op boodskap #80226] Di, 08 Julie 2003 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK. Dit hang seker af vandie toestand van waarneming? Op die ys sal dit
definitief suid wees!

"Annette" skryf in boodskap news:bec2ku$3d51f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Is jy rigtingbedinges?
> Praat jy van die kontrepsietjie Suid van die grens?:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f098279.0@news1.mweb.co.za...
>> Boude, wie praat van boude?! So 'n effe noord!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bebvf7$3e6el$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Skuus My!!! My etniese boude krimp nooit nie, al is dit hoe koud!
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> "PietR" wrote in message
>>> news:3f097dd4.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Koue boude betekn koue naby 'n kritieke plek en dan krimp dit!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bebma3$3bcg0$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Koue boude? Is dit seksie??
>>>> > Ons het altyd gesing:
>>>> > Boude sonder puisies is nie boude nie ( 3x)
>>>> > Jy kan maak met jou LuLu wat jy wil!!:))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "PietR" wrote in message
>>>> > news:3f09533f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Gelukkig sal ons darem nie koue boude kry nie?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:beb6a8$329dc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Toets die ys?
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > news:beb5n3$2r9p$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > Toets
>>>> > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die
> bestaan
>>> nie
>>>> > in
>>>> > > > > > Namibië nie!
>>>> > > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > > news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > > > Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan
>> kyk.
>>>> > > > > > > Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek
> nie
>>> eers
>>>> > op
>>>> > > > die
>>>> > > > > > > grond doen nie.
>>>> > > > > > > Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek
>>> begeleiding,
>>>> en
>>>> > > die
>>>> > > > > > > tweede helfte meer moderne musiek.
>>>> > > > > > > Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir
ons.
>> Toe
>>>> die
>>>> > > > > can-can
>>>> > > > > > > toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies
>> gedra
>>>> met
>>>> > > 'n
>>>> > > > > rooi
>>>> > > > > > > valletjie om .
>>>> > > > > > > Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar
die
>> koor
>>>> > rooi
>>>> > > > > > > krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
>>>> > > > pluiskeiltjies
>>>> > > > > > wat
>>>> > > > > > > so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>>> > > > > > > Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar
> ek
>>>> > het;)))
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > Annette
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80276 is 'n antwoord op boodskap #80203] Di, 08 Julie 2003 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoop jou bril is sterk!

"Annette" skryf in boodskap news:bebma2$3bcg0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Laat ek net gou my bril opsit....:))
> Annette
>
>
> "michael beukes" wrote in message
> news:3f0952fa.0@news1.mweb.co.za...
>> ok dit werk nou weer .Hi Annette kan jy die boodskap lees
>>
>> Dankie
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:beb5n3$2r9p$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Toets
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan nie in
>>>> Namibië nie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>>>> > Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers
op
>> die
>>>> > grond doen nie.
>>>> > Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en
> die
>>>> > tweede helfte meer moderne musiek.
>>>> > Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die
>>> can-can
>>>> > toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met
> 'n
>>> rooi
>>>> > valletjie om .
>>>> > Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
>>>> > krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
>> pluiskeiltjies
>>>> wat
>>>> > so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>>> > Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Russe Skaats [boodskap #80338 is 'n antwoord op boodskap #80201] Wo, 09 Julie 2003 07:51 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy es nie darie sand nie!

"Annette" skryf in boodskap news:bebm9u$3bcg0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoeveel glasfabrieke?:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bebaqs$2rnh$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Sand, net sand!
>> "Annette" wrote in message
>> news:beb6aa$329dc$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Watse bane is daar?
>>> Fietsbane?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan nie in
>>>> Namibië nie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>>>> > Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers
op
>> die
>>>> > grond doen nie.
>>>> > Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en
> die
>>>> > tweede helfte meer moderne musiek.
>>>> > Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die
>>> can-can
>>>> > toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met
> 'n
>>> rooi
>>>> > valletjie om .
>>>> > Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
>>>> > krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
>> pluiskeiltjies
>>>> wat
>>>> > so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>>> > Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: REPOST: Re: Zwarte Nazi waant zich leider van Afrika
Volgende onderwerp: SA Prez in Jamaica
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 20:13:12 MGT 2024