| Gogga/goggo [boodskap #80263] |
Di., 08 Julie 2003 04:05  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Onthou julle nog die Goggomobiel?
Was dit 'n Afrikaanse motor?:))
Word die woord gogga/goggo in ander tale gebruik?
Chocho in Nederlands?:))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gogga/goggo [boodskap #80297 is 'n antwoord op boodskap #80294] |
Di., 08 Julie 2003 14:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar dit kon vlieg as dit nog 'n "s" bygekry het!!:))
Annette
"PietR" skryf in boodskap news:3f0ace52.0@news1.mweb.co.za...
> Daar was nog 'n 3-wieler ook......'n Meserschmidt.
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f0a6833.0@news1.mweb.co.za...
>> As ek reg onthou is dit 'n Duitse gedroggie? Mag verkeerd wees. Nou
> weet
>> ek waar daai Kaapse bouler met die skewe aksie aan sy bynaam kom! Die
>> Goggomobiel het ook so 'n effense skewe aksie gehad!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bedg3c$3sk14$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Onthou julle nog die Goggomobiel?
>>> Was dit 'n Afrikaanse motor?:))
>>> Word die woord gogga/goggo in ander tale gebruik?
>>> Chocho in Nederlands?:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Gogga/goggo [boodskap #80326 is 'n antwoord op boodskap #80302] |
Wo., 09 Julie 2003 04:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal nie weet nie - maar dit kan net interessant wees om te weet - ek kan
nie onthou dat ek al ooit die g gesien het wat in KoiSan geskryf is nie, wel
'n klomp x'e en verkeerdom uitroeptekens.
Annette
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f0ae0c0$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bedg3c$3sk14$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Word die woord gogga/goggo in ander tale gebruik?
>
> Ek het dit nog nooit in 'n ander taal gehoor nie. Is dit nie 'n Khoisan
> woord nie?
>
> Lorinda
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Gogga/goggo [boodskap #80412 is 'n antwoord op boodskap #80297] |
Vr., 11 Julie 2003 10:59  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Sies vir jou, 'n mens kan verkeerd tik ook.......Glounette! Daar was 'n
klein BMW'tjie ook met so 'n oopklapkoppie.
"Annette" skryf in boodskap news:beejno$4a1no$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar dit kon vlieg as dit nog 'n "s" bygekry het!!:))
> Annette
>
>
> "PietR" wrote in message
> news:3f0ace52.0@news1.mweb.co.za...
>> Daar was nog 'n 3-wieler ook......'n Meserschmidt.
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f0a6833.0@news1.mweb.co.za...
>>> As ek reg onthou is dit 'n Duitse gedroggie? Mag verkeerd wees. Nou
>> weet
>>> ek waar daai Kaapse bouler met die skewe aksie aan sy bynaam kom! Die
>>> Goggomobiel het ook so 'n effense skewe aksie gehad!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bedg3c$3sk14$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Onthou julle nog die Goggomobiel?
>>>> Was dit 'n Afrikaanse motor?:))
>>>> Word die woord gogga/goggo in ander tale gebruik?
>>>> Chocho in Nederlands?:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|