Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette
Annette [boodskap #80247] |
Mon, 07 July 2003 21:43  |
Speedy Conzales
Boodskappe: 94 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Vyftien minute te vroeg, Annette, want ek gaan
agterstallige slaap inhaal:-)
Baie geluk met jou verjaardag; mag elke dag
vorentoe beter wees as die vorige...
Speedy Conzales
the fastest mouse in all Mexico
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Annette [boodskap #80299 is 'n antwoord op boodskap #80296] |
Tue, 08 July 2003 15:09  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou ook daarvan - my man haat dit!
"Annette" skryf in boodskap news:beejnm$4a1no$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Elaine - ek dink dit is die kind in my wat nog daarvan hou om te
> verjaar - ek sal nooit te oud word om te paartie nie:))
> Annette
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 22:16:37 UTC 2025
|