Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Russe Skaats
Russe Skaats [boodskap #80169] |
So., 06 Julie 2003 18:02  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers op die
grond doen nie.
Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en die
tweede helfte meer moderne musiek.
Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die can-can
toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met 'n rooi
valletjie om .
Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel pluiskeiltjies wat
so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Russe Skaats [boodskap #80338 is 'n antwoord op boodskap #80201] |
Wo., 09 Julie 2003 07:51  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hy es nie darie sand nie!
"Annette" skryf in boodskap news:bebm9u$3bcg0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoeveel glasfabrieke?:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bebaqs$2rnh$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Sand, net sand!
>> "Annette" wrote in message
>> news:beb6aa$329dc$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Watse bane is daar?
>>> Fietsbane?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f09181c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hoop hulle gaan dit op TV wys want 'n ysskaatsbaan die bestaan nie in
>>>> Namibië nie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:be9obe$2o8kn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
>>>> > Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers
op
>> die
>>>> > grond doen nie.
>>>> > Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en
> die
>>>> > tweede helfte meer moderne musiek.
>>>> > Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die
>>> can-can
>>>> > toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met
> 'n
>>> rooi
>>>> > valletjie om .
>>>> > Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
>>>> > krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel
>> pluiskeiltjies
>>>> wat
>>>> > so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
>>>> > Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 03:59:19 UTC 2025
|