Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skies Jonas,
Skies Jonas, [boodskap #80156] |
So., 06 Julie 2003 16:26  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het bietjie vergeet om jou te laat weet die gunsteling gaan die July
wen:))
Het self darem 'n ou geldjie gemaak, veral met die 3de plek wat R10 vir 'n
plek betaal het - en ek het toe ook die swinger 3 maal geslaan.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Skies Jonas, [boodskap #80262 is 'n antwoord op boodskap #80202] |
Di., 08 Julie 2003 03:55  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En glo my - ek verlei maklik ...
"Annette" skryf in boodskap news:bebma0$3bcg0$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moenie warrie nie - spinnekoppies is gelukkig - ek maak nooit een dood nie -
> jy moet net bangerig wees vir die wat ietsie rooi wys.:))
> Eintlik behoort alle mans vrekbang vir 'n tepel te wees - dit lei hulle in
> die versoeking:))
>
> Annette
>
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> "Jonas" wrote in message
> news:bebec0$2tu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee - vir 'n spinnekop ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:beb5sj$34ui2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek weet nie wat jou probleem is nie - is jy bang vir 'n tepel?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:beavoo$ntt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis net moeilik om tussen tepel en spinnekop te onderskei...
>>>> Is daar nie 'n spinnekop met die naam "black widow" nie - of hoekom raak ek
>>>> so bang?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:beasmu$2sct4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Natuurlik:!! Ek dink dit was pragtig!!
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:beaqm8$ksd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Toemaar Annette - ek het darem geld op die Doodsnikke gewen...
>>>> > > Volgende jaar maak ons weer so...
>>>> > > (Het jy die foto van die meisie by Geyville gesien met die spinnerak op
>>>> > haar
>>>> > > tepel ? ;-))
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:be9imm$2jud3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Ek het bietjie vergeet om jou te laat weet die gunsteling gaan die July
>>>> > > > wen:))
>>>> > > > Het self darem 'n ou geldjie gemaak, veral met die 3de plek wat R10 vir 'n
>>>> > > > plek betaal het - en ek het toe ook die swinger 3 maal geslaan.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 22:17:22 UTC 2025
|