Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sosiale kultuur?
Sosiale kultuur? [boodskap #8012] |
Sat, 11 January 1997 00:00  |
Wouter du Plooy
Boodskappe: 1 Geregistreer: January 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
So van wanneer het ons, soos gesien in die nuusgroep, meestal blank
afrikaners 'n sosiale kultuur. Ek is 'n ses en twintig jarige blanke man en
al wat ek weet van die afrikaanse kultuur is tweespalt, moord en
verneukery. Enbowendien sit ek ook met al die snert wat my afrikaner
voorsate vir my gelos het. Geen toekoms en totale diskriminasie. Dankie
Verwoerd etcetra vir julle deurligte besluite. In plaas daarvan dat ons
mense na iemand soos Jannie Smuts geluister het, het ons mos maar die Vrees
Malans gevolg. As die nuwe 'regime' miskien 'n goeie opveoding gehad het
soos wat Smuts voorgestel het was ek nie in die posisie waar ekdie land
gaan verlaat nie. DANKIE ALLE SUPER AFRIKANERS, BROEDERS EN REGSES
|
|
|
|
Re: Sosiale kultuur? [boodskap #8172 is 'n antwoord op boodskap #8012] |
Sat, 25 January 1997 00:00  |
GJJ Korf
Boodskappe: 9 Geregistreer: May 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ons verstaan- maar u moet die kultuur behou- daar moet nie skuldigheid
wees nie...
Afrikaners die dink aan die verlede regering en die skuldigheid sal gek
woord...
Daar is 'n plaas in die nuwe RSA, en die Afrikaners moet sy eie toekoms
vind.
Vergiet Aparthied, Malan en die anders. Hulle is dood- maar u oorbly...
Sal u dood wees met Apartheid ook? Niet!
Tot siens Afrikaner
(van 'n amerikaner)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 02:12:50 UTC 2025
|