Die Lustige Majoor [boodskap #79907] |
Di., 01 Julie 2003 04:40  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
knippies geniet nie?:))
Annette
|
|
|
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79911 is 'n antwoord op boodskap #79907] |
Di., 01 Julie 2003 08:22   |
BF Computer Office
Boodskappe: 15 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
As dit maar net al was .... hoeveel dink jy doen dit nie ...... op
staatsonkoste
--
Cheers
Pieter
+27-83-4553016
BF Computer Office cc
Your One Stop Office Supplier
http://www.bfco.co.za
Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
Networks and IT Project Management.
"Annette" skryf in boodskap news:bdr3jp$usmsi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
> knippies geniet nie?:))
> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79931 is 'n antwoord op boodskap #79907] |
Di., 01 Julie 2003 11:40   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
> knippies geniet nie?:))
Is dit nie miskien omdat sy 'n Afrikaanse
naam het nie? As dit nou Sersant Nkosi
was en haar trawant majoor Mbula, sou
dit nie al lankal op hierdie nuusgroep
uitgeblaker gewees het nie?
Gloudina
|
|
|
|
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79941 is 'n antwoord op boodskap #79911] |
Di., 01 Julie 2003 14:55   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy maak my deurmekaar.
Wat bedoel jy - 'n klomp doen dit nie op staatsonkoste nie. of 'n klomp doen
dit wel op staatsonkoste.
Indien lg, stel ek voor dat al die manskappe 'n bedrag per nag betaal om in
'n tent te slaap:))
Annette
"BF Computer Office" skryf in boodskap news:bdrgc0$d4c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As dit maar net al was .... hoeveel dink jy doen dit nie ...... op
> staatsonkoste
>
> --
> Cheers
> Pieter
> +27-83-4553016
> BF Computer Office cc
> Your One Stop Office Supplier
> http://www.bfco.co.za
> Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
> Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
> Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
> Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
> Networks and IT Project Management.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bdr3jp$usmsi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
>> knippies geniet nie?:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #80074 is 'n antwoord op boodskap #79907] |
Vr., 04 Julie 2003 10:30  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag, dis eintlik nie belangrik nie! Knippies is deel van die lekker van die
lewe, maar wat snaaks is dat die vrou haar onskuldig hou in die dat sy dit
nou blykbaar nie normaalweg sou doen nie. Ook maar lus........kan ons nie
'n date vir die ou skurwejantjie in Kanada reël nie?
"Annette" skryf in boodskap news:bdr3jp$usmsi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
> knippies geniet nie?:))
> Annette
>
|
|
|