Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwester - waar is jy?
Suidwester - waar is jy? [boodskap #79701] Do, 26 Junie 2003 13:29 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het die sand hom ingesluk?
Re: Suidwester - waar is jy? [boodskap #79715 is 'n antwoord op boodskap #79701] Do, 26 Junie 2003 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
dryfsand?
---
"Jonas"
: Het die sand hom ingesluk?
Re: Suidwester - waar is jy? [boodskap #79719 is 'n antwoord op boodskap #79701] Do, 26 Junie 2003 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suidwester sukkel - hy beweer hy plaas gereeld hier insette en selfs toetse,
en die feit dat niemand hom kan sien nie, is omdat ons hom almal uitblok!:))
Kan iemand die arme mens help?
Ek het hom gevra of op die ng kan ingaan en lees, maar hy antwoord nie my
vraag nie.
Ek vertel hom om te unsubscribe en weer die ng van vooraf te laai, maar ek
weet nie wat hy gedoen het nie.

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

"Jonas" skryf in boodskap news:bdesff$pge$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het die sand hom ingesluk?
>
Re: Suidwester - waar is jy? [boodskap #79729 is 'n antwoord op boodskap #79719] Do, 26 Junie 2003 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2003 21:25:44 +0200, "Annette" wrote:

> Suidwester sukkel - hy beweer hy plaas gereeld hier insette en selfs toetse,
> en die feit dat niemand hom kan sien nie, is omdat ons hom almal uitblok!:))

'Kay, ek haal hom, net vir vanaand, van my killfilter af.
Dan sien ons of hy deurkom:-)

DD
Re: Suidwester - waar is jy? [boodskap #79747 is 'n antwoord op boodskap #79729] Vr, 27 Junie 2003 03:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD- waarom leen jy hom nie een van jou alternatiewe identiteite nie? ;-))

"DD" skryf in boodskap news:v9kmfvcaiq1n25e8sc985ro03de0t14j3i@4ax.com...
> On Thu, 26 Jun 2003 21:25:44 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Suidwester sukkel - hy beweer hy plaas gereeld hier insette en selfs toetse,
>> en die feit dat niemand hom kan sien nie, is omdat ons hom almal
uitblok!:))
>
> 'Kay, ek haal hom, net vir vanaand, van my killfilter af.
> Dan sien ons of hy deurkom:-)
>
> DD
>
Re: Suidwester - waar is jy? [boodskap #79790 is 'n antwoord op boodskap #79747] Vr, 27 Junie 2003 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2003 05:29:58 +0200, "Jonas" wrote:

> DD- waarom leen jy hom nie een van jou alternatiewe identiteite nie? ;-))
> "DD" wrote in message

Somtyds word ek gekomplimenteer deurdat Lorinda of Danielle
vir my aangesien word. Dit, Jonas, geniet ek en maak my
heel slim voel. Maar daardie risiko wat jy voorstel, gaan ek nie
aanvaar nie.

Hierbo byvoorbeeld, het sy gedink dat ek haar nie sal kan sê waar
die operahuis nou is nie. My probeer vasvra. Toe verras ek haar deur
te weet dat dit steeds daar is.

Maar ek wil nie vir daai ou aangesien word nie. Jonas. Mens het darem
nog trots ook:-)))

DD
Re: Suidwester - waar is jy? [boodskap #79802 is 'n antwoord op boodskap #79790] Vr, 27 Junie 2003 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:

> Somtyds word ek gekomplimenteer deurdat Lorinda of Danielle
> vir my aangesien word. Dit, Jonas, geniet ek en maak my
> heel slim voel.

RODVELSNE!!!! :-))))))))))))))))))))
Oy vey!!
:-))))))))))))))))))))

> Maar ek wil nie vir daai ou aangesien word nie. Jonas. Mens het darem
> nog trots ook:-)))

Ja nee wraggies DD, so laag moet mens darem nie wil daal nie. Ek
stem.........
SAAM!!
:-)))
Re: Suidwester - waar is jy? [boodskap #79805 is 'n antwoord op boodskap #79802] Vr, 27 Junie 2003 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:p3bpfvklas0i05geiqquo2qbds82ggpfsa@4ax.com...
> Speedy Conzales wrote:
>
>> Somtyds word ek gekomplimenteer deurdat Lorinda of Danielle
>> vir my aangesien word. Dit, Jonas, geniet ek en maak my
>> heel slim voel.
>
> RODVELSNE!!!! :-))))))))))))))))))))
> Oy vey!!
> :-))))))))))))))))))))
>
>> Maar ek wil nie vir daai ou aangesien word nie. Jonas. Mens het darem
>> nog trots ook:-)))
>
> Ja nee wraggies DD, so laag moet mens darem nie wil daal nie. Ek
> stem.........
> SAAM!!
> :-)))

Dis okay, ek kan altyd vir die twee van julle 'n alibi gee - as julle dit
nou sou nodig kry. Ek bedoel nou met die ou se skielike verdwyning en
alles...:-)

Lorinda
Re: Suidwester - waar is jy? [boodskap #79806 is 'n antwoord op boodskap #79802] Vr, 27 Junie 2003 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2003 16:46:03 -0400, Katryn wrote:

> Speedy Conzales wrote:
>
>> Somtyds word ek gekomplimenteer deurdat Lorinda of Danielle
>> vir my aangesien word. Dit, Jonas, geniet ek en maak my
>> heel slim voel.
>
> RODVELSNE!!!! :-))))))))))))))))))))
> Oy vey!!
> :-))))))))))))))))))))
>
>> Maar ek wil nie vir daai ou aangesien word nie. Jonas. Mens het darem
>> nog trots ook:-)))
>
> Ja nee wraggies DD, so laag moet mens darem nie wil daal nie. Ek
> stem.........
> SAAM!!
> :-)))

Darem iemand wat met my saamstem, Danielle:-)
Voel uniek, en welkom terug

DD
Re: Suidwester - waar is jy? [boodskap #79807 is 'n antwoord op boodskap #79805] Vr, 27 Junie 2003 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2003 21:55:49 +0100, "Lorinda"
wrote:

>
> "Katryn" wrote in message
> news:p3bpfvklas0i05geiqquo2qbds82ggpfsa@4ax.com...
>> Speedy Conzales wrote:

>>> Somtyds word ek gekomplimenteer deurdat Lorinda of Danielle
>>> vir my aangesien word. Dit, Jonas, geniet ek en maak my
>>> heel slim voel.

>> RODVELSNE!!!! :-))))))))))))))))))))
>> Oy vey!!
>> :-))))))))))))))))))))

>>> Maar ek wil nie vir daai ou aangesien word nie. Jonas. Mens het darem
>>> nog trots ook:-)))

>> Ja nee wraggies DD, so laag moet mens darem nie wil daal nie. Ek
>> stem.........
>> SAAM!!
>> :-)))
>
> Dis okay, ek kan altyd vir die twee van julle 'n alibi gee - as julle dit
> nou sou nodig kry. Ek bedoel nou met die ou se skielike verdwyning en
> alles...:-)
>
> Lorinda
>
>

Gaan jy vir ons albei instaan?
Jy behoort te weet dat jy dit al lankal doen:-)

Die Uwe

>
Re: - waar is jy? [boodskap #79847 is 'n antwoord op boodskap #79806] Sa, 28 Junie 2003 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:

> Darem iemand wat met my saamstem, Danielle:-)
> Voel uniek, en welkom terug

Natuurlik!! :-)
Dankie, Speedy - the fastest mouse in all Mexico - ek voel reeds weer
heel welkom . :-))

-Algernon
Re: - waar is jy? [boodskap #79897 is 'n antwoord op boodskap #79847] Ma, 30 Junie 2003 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Speedy Conzales wrote:
>
>> Darem iemand wat met my saamstem, Danielle:-)
>> Voel uniek, en welkom terug
>
> Natuurlik!! :-)
> Dankie, Speedy - the fastest mouse in all Mexico - ek voel reeds weer
> heel welkom . :-))
>
> -Algernon

Rachel: Ook ek het gewonder wat van jou geword het, liewe muisie!
Laat weet my tog!

Bly om jou weer te sien. Dit is maar net nie dieselfde hier rond
sonder jou nie!
Re: - waar is jy? [boodskap #80007 is 'n antwoord op boodskap #79897] Wo, 02 Julie 2003 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ouboet  is tans af-lyn  Ouboet
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
>>
>>> Darem iemand wat met my saamstem, Danielle:-)
>>> Voel uniek, en welkom terug
>>
>> Natuurlik!! :-)
>> Dankie, Speedy - the fastest mouse in all Mexico - ek voel reeds weer
>> heel welkom . :-))
>>
>> -Algernon
>
> Rachel: Ook ek het gewonder wat van jou geword het, liewe muisie!
> Laat weet my tog!
>
> Bly om jou weer te sien. Dit is maar net nie dieselfde hier rond
> sonder jou nie!
Ouboet: Welkom Ragel,waar was jy al die tyd gewees jou gemis. laat weet tog.
Re: - waar is jy? (Vir Rytjil) :-)) [boodskap #80132 is 'n antwoord op boodskap #79897] So, 06 Julie 2003 01:29 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
rachel...@yahoo.co.uk (Rachel Couché) wrote:

> Rachel: Ook ek het gewonder wat van jou geword het, liewe muisie!
> Laat weet my tog!

Ek kom loer so aaaaf en toe nog hier in, Ragel.

Maar jy self was darem ook BAIE skaars die afgelope ruk? :-)
Vorige onderwerp: Annette.....ou dier
Volgende onderwerp: Lorinda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 18:20:47 MGT 2024