Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » translation help please.
translation help please. [boodskap #79903] |
Mon, 30 June 2003 23:26  |
sammacel
Boodskappe: 1 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
My wife had some x-rays taken while in SA and I need a translation
into English for insurance purposes. I would appreciate it very much.
BORSKAS (FRONTAL EN LATERAAL)
Hier is ontvouing van die torakale aorta wat mag dui op sistemiese
hipertensie
Die kardiotorakale indeks is effens vermeerder met matige vergrote
linker ventrikel. Hier is ook afplating van die diafragmakoepels wat
mag dui op hiperinflasie van beide die longe. Die longvelde vertoon
normaal vir ouderdom en geen nodulere of kaviterende massas of areas
van vesluiering is hier waargeneem nie.
Hier is matige osteodegeneratiewe en diskusdegeneratiewe veranderinge
van die dorsale werwels.
LUMBAALWERWELS EN BEKKEN
AP en laterale opnames is verkry.
Daar is vorige anterior lumbale fusie op viakke L4/5, L5/S1
Die benige strukture is osteoporoties.
Daar is kroniese diskus degenerasie en vermouing van diskuspassies
L1/L2, L2/L3.
Die bekken en sakrum toon nie benige afwyking nie.
Daar is osteo-artrose van die SI-gewrigte assok beide heupgewrigte.
|
|
|
|
|
|
|
Re: translation help please. [boodskap #79992 is 'n antwoord op boodskap #79979] |
Wed, 02 July 2003 12:38  |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Tufka wrote:
> sammacel wrote:
>
>> My wife had some x-rays taken while in SA and I need a translation
>> into English for insurance purposes. I would appreciate it very much.
I do not think that your insurance will
accept a private translation from a news-
group as evidence for insurance purposes.
Therefore I think you will have to go
another route. Why not contact the SA High
Commission in London for an official
translation.
However, if it will be of any help, I will
sum up some of the findings as best I could
for your own private use.
(1) There is evidence in the thoracic aorta
of systemic hypertension.
(2) Although there are signs of hyperinflation
in the heart and lung area, there are
no masses in the lungs.
(3) There is osteoporosis in the lumbar area
and hips, where they found signs of previous
lumbar fusions.
>> BORSKAS (FRONTAL EN LATERAAL)
>> Hier is ontvouing van die torakale aorta wat mag dui op sistemiese
>> hipertensie
>> Die kardiotorakale indeks is effens vermeerder met matige vergrote
>> linker ventrikel. Hier is ook afplating van die diafragmakoepels wat
>> mag dui op hiperinflasie van beide die longe. Die longvelde vertoon
>> normaal vir ouderdom en geen nodulere of kaviterende massas of areas
>> van vesluiering is hier waargeneem nie.
>> Hier is matige osteodegeneratiewe en diskusdegeneratiewe veranderinge
>> van die dorsale werwels.
>> LUMBAALWERWELS EN BEKKEN
>> AP en laterale opnames is verkry.
>> Daar is vorige anterior lumbale fusie op viakke L4/5, L5/S1
>> Die benige strukture is osteoporoties.
>> Daar is kroniese diskus degenerasie en vermouing van diskuspassies
>> L1/L2, L2/L3.
>> Die bekken en sakrum toon nie benige afwyking nie.
>> Daar is osteo-artrose van die SI-gewrigte assok beide heupgewrigte.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 19:16:30 UTC 2025
|