Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Roudiens vir rugby - om nie van die krieket te praat nie ...
Roudiens vir rugby - om nie van die krieket te praat nie ... [boodskap #79865] So, 29 Junie 2003 02:35 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die passie om rugby te speel het blykbaar gesterf.
Dit het seker iets met die volkie se psige te doen - geen trots en geen
toekoms nie?

Kan iemand aan my verduidelik hoe Pieter Rossouw in die span gekom het. M.i.
is hy voorwaar die arm man se John Cleese.

Dit was duidelik dat diep in die eerste halfte meer as 50% van die onfikse
voorspelers so moeg was dat hulle nie die pas kon volhou nie.
Re: Roudiens vir rugby - om nie van die krieket te praat nie ... [boodskap #79866 is 'n antwoord op boodskap #79865] So, 29 Junie 2003 04:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rossouw is glo gekies omdat hy so 'n slim speler is.
Slim speler sonder spoed:))
Ek het Krige net een maal gesien - na die eindfluitjie.
Hoe kan jy sê die spelers is onfiks as Strauelli duidelik gestel het dat
geen onfikse speler sal speel nie?:))

En wat van die krieket?

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bdlj9h$m82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die passie om rugby te speel het blykbaar gesterf.
> Dit het seker iets met die volkie se psige te doen - geen trots en geen
> toekoms nie?
>
> Kan iemand aan my verduidelik hoe Pieter Rossouw in die span gekom het. M.i.
> is hy voorwaar die arm man se John Cleese.
>
> Dit was duidelik dat diep in die eerste halfte meer as 50% van die onfikse
> voorspelers so moeg was dat hulle nie die pas kon volhou nie.
>
Re: Roudiens vir rugby - om nie van die krieket te praat nie ... [boodskap #79869 is 'n antwoord op boodskap #79866] So, 29 Junie 2003 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het versuim om na Q Davids te verwys - mens is huiwerig om kritiek uit te
spreek aangesien dit as rassisme beskou kan word.
Kaptein Kragdadig (Krige) was te veel vasgevang in voorspeler-onderonsies.
Kom ons gee ook die Argentyne krediet vir baie negatiewe spel, maar jy word
nie daarmee vasgevang nie.

Koen is verbeeldingloos, nie aanvallend genoeg nie en 'n puik skopper. Maak
hom heelagter.

Rossouw het by ten minste 3 geleenthede sy man gemis bloot omdat hy weer vir
'n onderkepping gegaan het. Vraag bly staan - hoe de joos kom hy in die span
in?

'n Enkel vraag aan Strauellie - waarom vervang hy nie spelers tydens die
wedstryd wat 'n negatiewe impak op die spanpoging het nie?

"Annette" wrote in message
news:bdlpld$ui1jc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rossouw is glo gekies omdat hy so 'n slim speler is.
> Slim speler sonder spoed:))
> Ek het Krige net een maal gesien - na die eindfluitjie.
> Hoe kan jy sê die spelers is onfiks as Strauelli duidelik gestel het dat
> geen onfikse speler sal speel nie?:))
>
> En wat van die krieket?
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bdlj9h$m82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die passie om rugby te speel het blykbaar gesterf.
>> Dit het seker iets met die volkie se psige te doen - geen trots en geen
>> toekoms nie?
>>
>> Kan iemand aan my verduidelik hoe Pieter Rossouw in die span gekom het. M.i.
>> is hy voorwaar die arm man se John Cleese.
>>
>> Dit was duidelik dat diep in die eerste halfte meer as 50% van die onfikse
>> voorspelers so moeg was dat hulle nie die pas kon volhou nie.
>>
>
Re: Roudiens vir rugby - om nie van die krieket te praat nie ... [boodskap #79890 is 'n antwoord op boodskap #79869] Ma, 30 Junie 2003 10:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons kan die Sprinbokke herdoop na die "Doodsnikke".

"Jonas" skryf in boodskap news:bdm8q7$3dq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het versuim om na Q Davids te verwys - mens is huiwerig om kritiek uit te
> spreek aangesien dit as rassisme beskou kan word.
> Kaptein Kragdadig (Krige) was te veel vasgevang in voorspeler-onderonsies.
> Kom ons gee ook die Argentyne krediet vir baie negatiewe spel, maar jy word
> nie daarmee vasgevang nie.
>
> Koen is verbeeldingloos, nie aanvallend genoeg nie en 'n puik skopper. Maak
> hom heelagter.
>
> Rossouw het by ten minste 3 geleenthede sy man gemis bloot omdat hy weer vir
> 'n onderkepping gegaan het. Vraag bly staan - hoe de joos kom hy in die span
> in?
>
> 'n Enkel vraag aan Strauellie - waarom vervang hy nie spelers tydens die
> wedstryd wat 'n negatiewe impak op die spanpoging het nie?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bdlpld$ui1jc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Rossouw is glo gekies omdat hy so 'n slim speler is.
>> Slim speler sonder spoed:))
>> Ek het Krige net een maal gesien - na die eindfluitjie.
>> Hoe kan jy sê die spelers is onfiks as Strauelli duidelik gestel het dat
>> geen onfikse speler sal speel nie?:))
>>
>> En wat van die krieket?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bdlj9h$m82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die passie om rugby te speel het blykbaar gesterf.
>>> Dit het seker iets met die volkie se psige te doen - geen trots en geen
>>> toekoms nie?
>>>
>>> Kan iemand aan my verduidelik hoe Pieter Rossouw in die span gekom het. M.i.
>>> is hy voorwaar die arm man se John Cleese.
>>>
>>> Dit was duidelik dat diep in die eerste halfte meer as 50% van die onfikse
>>> voorspelers so moeg was dat hulle nie die pas kon volhou nie.
>>>
>>
>
Re: Roudiens vir rugby - om nie van die krieket te praat nie ... [boodskap #79891 is 'n antwoord op boodskap #79890] Ma, 30 Junie 2003 12:05 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooeeeee!!! Jy is wreed!!! Wat van Skilpaaie?:)))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bdp471$1da$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons kan die Sprinbokke herdoop na die "Doodsnikke".
> "Jonas" wrote in message
> news:bdm8q7$3dq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het versuim om na Q Davids te verwys - mens is huiwerig om kritiek
uit
> te
>> spreek aangesien dit as rassisme beskou kan word.
>> Kaptein Kragdadig (Krige) was te veel vasgevang in voorspeler-onderonsies.
>> Kom ons gee ook die Argentyne krediet vir baie negatiewe spel, maar jy
> word
>> nie daarmee vasgevang nie.
>>
>> Koen is verbeeldingloos, nie aanvallend genoeg nie en 'n puik skopper.
> Maak
>> hom heelagter.
>>
>> Rossouw het by ten minste 3 geleenthede sy man gemis bloot omdat hy weer
> vir
>> 'n onderkepping gegaan het. Vraag bly staan - hoe de joos kom hy in die
> span
>> in?
>>
>> 'n Enkel vraag aan Strauellie - waarom vervang hy nie spelers tydens die
>> wedstryd wat 'n negatiewe impak op die spanpoging het nie?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bdlpld$ui1jc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Rossouw is glo gekies omdat hy so 'n slim speler is.
>>> Slim speler sonder spoed:))
>>> Ek het Krige net een maal gesien - na die eindfluitjie.
>>> Hoe kan jy sê die spelers is onfiks as Strauelli duidelik gestel het
> dat
>>> geen onfikse speler sal speel nie?:))
>>>
>>> En wat van die krieket?
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bdlj9h$m82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die passie om rugby te speel het blykbaar gesterf.
>>>> Dit het seker iets met die volkie se psige te doen - geen trots en
> geen
>>>> toekoms nie?
>>>>
>>>> Kan iemand aan my verduidelik hoe Pieter Rossouw in die span gekom
> het.
>>> M.i.
>>>> is hy voorwaar die arm man se John Cleese.
>>>>
>>>> Dit was duidelik dat diep in die eerste halfte meer as 50% van die
>> onfikse
>>>> voorspelers so moeg was dat hulle nie die pas kon volhou nie.
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: SA Springbok Rugby
Volgende onderwerp: Rugby - ingryping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:38:21 MGT 2024