Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uit " Vergelegen " van D.J. OPPERMAN
Uit " Vergelegen " van D.J. OPPERMAN [boodskap #79861] So, 29 Junie 2003 00:58
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Uit "Vergelegen" van D.J. Opperman

Swak is die mens, geneigd tot kwaad,
maar soos die droom agter die daad,
bly swewend deur die misgrou newels :
Vergelegen met sy eike en wit gewels.
Vorige onderwerp: Toetsing
Volgende onderwerp: vir Lorinda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 25 12:54:24 MGT 2024