Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vervelige nuusgroep
vervelige nuusgroep [boodskap #7985 is 'n antwoord op boodskap #8010] |
Sat, 11 January 1997 00:00  |
cobus van bosch
Boodskappe: 46 Geregistreer: September 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Kan iemand ASSEBLIEF iets sinvol kwytraak op hierdie nuusgroep!!
Dis ontsettend vervelig om gedurig te lees hoe sentimentele
oud-Suid-Afrikaners oorsee sit en terugverlang. Dan is daar nog die
ewige stuur van gedigte, om nie te praat van die afgeremde argumente
oor Apartheid en die Afrikaner (wie is dit?) nie. O ja, dan is daar
nog die ontsettende ''skuldgevoelens'' en sielewroegings. Daar IS meer
dinge aan die gang in die wereld.
Ook maar goed ander mense kan nie Afrikaans lees nie. Hulle sal nie
weet of hulle moet lag of huil nie.
Koos Kakkies
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: vervelige nuusgroep [boodskap #8028 is 'n antwoord op boodskap #8010] |
Mon, 13 January 1997 00:00   |
Chr.O. van der Veen
Boodskappe: 9 Geregistreer: January 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Willem wrote:
>
> koos wrote:
>>
>> Kan iemand ASSEBLIEF iets sinvol kwytraak op hierdie nuusgroep!!
>>
> (knip)
>
> Ek stem saam. Die mense op hierdie ng herinner my baie aan die
knip
Beste mensen,
Allereerst mijn verontschuldigingen dat ik geen Afrikaans kan schrijven,
maar wilicht kunt u mijn Nederlands wel lezen. Ook wij als Nederlanders
zijn gewend, dat Engels sprekenden, "native speakers", niet in staat
zijn of domweg niet willen een andere taal dan hun dierbare Engels te
spreken en te schijven. Als ik zo alle inzendingen in uw nieuwsgroep
lees, denk ik niet, dat het Afrikaans een uitsterevenden taal is.
Vriendelijke groeten, Christoffer O. van der Veen, Groningen, Nederland.
|
|
|
|
|
|
|
Re: vervelige nuusgroep [boodskap #8055 is 'n antwoord op boodskap #8010] |
Fri, 17 January 1997 00:00  |
Henk Coetzee[2]
Boodskappe: 3 Geregistreer: January 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article , chris.o.va...@pi.net says...
>
> Willem wrote:
>>
>> koos wrote:
>>>
>>> Kan iemand ASSEBLIEF iets sinvol kwytraak op hierdie nuusgroep!!
>>>
>> (knip)
>>
>> Ek stem saam. Die mense op hierdie ng herinner my baie aan die
> knip
> Beste mensen,
> Allereerst mijn verontschuldigingen dat ik geen Afrikaans kan schrijven,
> maar wilicht kunt u mijn Nederlands wel lezen. Ook wij als Nederlanders
> zijn gewend, dat Engels sprekenden, "native speakers", niet in staat
> zijn of domweg niet willen een andere taal dan hun dierbare Engels te
> spreken en te schijven. Als ik zo alle inzendingen in uw nieuwsgroep
> lees, denk ik niet, dat het Afrikaans een uitsterevenden taal is.
Hier stem ek heeltemaal saam. Dat Afrikaans grond verloor teen Engels in die
Staatsdiens is glad nie sleg nie. Om die waarheid te se, pla dit my glad nie
dat die laaste spiedcop wat my gestop het Engels gepraat het, want dit
iswaarvoor 'n amtelike taal gebruik word. Die gedigte en bespreekings daarvan
op hierdie nuusgroep wys dat die taal niet uitsterverend is nie. (Blykbaar kom
hierdie tweede nie uit khoi-khoi uit. Is dit waar?)
Henk
> Vriendelijke groeten, Christoffer O. van der Veen, Groningen, Nederland.
--
Henk Coetzee
Geophysics Division, Council for Geoscience
Private Bag X112, Pretoria, 0001, South Africa
Tel +27-12-841-1192
Fax +27-12-841-1203
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 18:23:54 UTC 2025
|