Tuis » Lekker » Kos & resepte » resep
Re: resep [boodskap #79842 is 'n antwoord op boodskap #79836] |
Sa., 28 Junie 2003 12:57   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
Ek praat ook nie daarvan dat mense van mekaar verskil of
>> selfs baklei nie, ek bedoel net dat daar 'n paar is wat 'n spesifieke
>> taktiek gebruik om van nuwe mense ontslae te raak as hulle dink hulle gaan
>> nie van hulle hou nie. Die gevolg is dat net die hardegatte bly, met alles
>> wat daarmee saamgaan (ek sluit myself by laasgenoemde in).
Vir die interessantheidshalwe. Sal jy
vir ons dan vertel wie die "paar" mense
is wat taktieke gebruik om "ontslae te
raak van mense" waarvan hulle nie hou
nie. Ek neem aan jy sluit my daar in.
Maar wie is die ander? Sluit jy byvoor-
beeld Katryn daaronder in?
Gloudina
|
|
|
Re: resep [boodskap #79843 is 'n antwoord op boodskap #79841] |
Sa., 28 Junie 2003 14:43   |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:3EFD8D40.9020305@rogers.com...
> Dit klink vir my asof jy dus op baie internet-
> groepe inloer. Dit verbaas my darem 'n bietjie,
> want jy het uit jou pad gegaan om vir ons, en
> selfs spesifiek vir my, te vertel waar jy in London
> werk.
Ek kyk na die nuusgroepe van plekke waar ek gebly het of wat my om een of
ander rede interesseer, bv. Griekeland, Ierland, Brittanje. Daar is baie
jongmense (en selfs kinders) op daardie groepe. Ek lees nie al die pos daar
nie, dis nie moontlik nie, maar daar is allerhande gesprekke aan die gang.
Hierdie een is baie "gedisiplineerd" (ek kan nie aan 'n ander woord dink om
dit te beskryf nie) en ek weet nie of dit so 'n goeie ding is nie. Miskien
veral omdat ek 'n tyd gelede by 'n vergadering was waar daar 'n klomp groot
Britse werkgewers was, en die een sê toe dat hy deesdae hard probeer om net
Suid-Afrikaners in sekere poste aan te stel, want hulle vra nie vrae nie,
sluit nie by vakbonde aan nie, praat nie teë nie, vra nie vir verhogings nie
en kla nie oor omstandighede nie. Dit het my nogal gepla, want ek is seker
dis nie hoe Suid-Afrikaners hulleself sien nie. Dit is nie eers dat " dit
maar is hoe immigrante maak nie", want hy het spesifiek die vergelyking
getref met Australiërs. Ek dink dat 'n getjommel maar ook deel moet wees van
wat op die nuusgroep aangaan, mens hoef mos nie alles te lees nie.
> Ek kyk na geen ander internetnuusgroep nie, en is
> ook nie op enige poslys nie, dus kan ek nie oordeel
> nie. Maar ek sou dink dat hierdie nuusgroep ten
> minste taamlik dinamies is, en nie deur die "ouer
> garde" oorheers word nie. Daar is ook 'n taamlike
> breë band van politieke oortuiginge.
Dis waar dat daar 'n breë band van oortuigings is, dis nie wat ek bedoel het
nie, maar tog sluit die wat wel op die nuusgroep bly meesal by een van die
twee kampe aan en daarna is daar nie meer plek vir redenasie nie.
Lorinda
|
|
|
|
|
Re: resep [boodskap #79852 is 'n antwoord op boodskap #79844] |
Sa., 28 Junie 2003 16:57   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lorinda wrote:
> Ek sluit Katryn nie in nie want ek het haar dit nog nooit sien doen nie.
Wat van die feit dat sy my nog onlangs,
minder as 'n week gelede "gevaarlik"
genoem het en as 'n tar baby beskuldig
het?
Gloudina
|
|
|
Re: resep [boodskap #79853 is 'n antwoord op boodskap #79844] |
Sa., 28 Junie 2003 17:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lorinda wrote:
Soos
> byvoorbeeld met die ou wat as "Glocklich" pos - ek stem nie met die ou se
> politiek saam nie, maar hy het definitief uit Noord-Amerika gepos, en hy was
> beslis nie Du Plessis nie.
Ek kan nie onthou dat ek ooit regtig
op "Glocklich" in alle erns gereageer
het nie.
Gloudina
|
|
|
Re: resep [boodskap #79854 is 'n antwoord op boodskap #79844] |
Sa., 28 Junie 2003 17:14   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lorinda wrote:
toe ek 'n paar jaar gelede op die
> nuusgroep was was Leendert van Oostrum, Reinier de Vos ens. nog hier.
Ek dink nie Reinier de Vos was ooit op
hierdie nuusgroep nie. Toe die nuusgroep
gestig is, het 'n Wagenaar ou in Nederland,
wat die nuusgroep help loods het, vir 'n
ruk die Afrikaanse poslys se poste idividueel
op die nuusgroep gesit. Dis toe dat jy 'n
aanhoudende gesprek tussen Reinier en
Leendert van Oostrum gesien het. Toe Wagenaar
ophou met die oorpos van die poslys op die
nuusgroep, toe was Reinier weg. Leendert was
natuurlik 'n ander saak, en as jy nou gevegte
tot die dood toe wou sien, dáárdie was die
goeie ou dae.
Ek stem saam dat die kwaliteit van hierdie
nuusgroep sedert daardie dae verminder het.
Een van die redes daarvoor is ongelukkig die
gewoonte van "du plessis" om as omtrent ses
karakters te pos. Mense raak doodeenvoudig net
moeg daarvoor. Ek weet dat hulle ook moeg raak
vir my "ontmaskering" van hom, maar mens moet
dit nou en dan doen, veral as jy sien dat iemand
een van sy gedaantes te ernstig opneem.
Ek moet bieg dat ek vir jou ook aanvanklik
as "du plessis" aangeneem het. Veral toe jy vir
my 'n epos stuur. Du Plessis het kort tevore
kontak met my probeer maak. Nie baie mense ken
my e-posadres nie.
Ek is in alle geval nou seker dat jy en
Du Plessis nie dieselfde is nie. (Of jy nou
iemand anders onder 'n skuilnaam is, daarvan
is ek nog nie so seker nie.)
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: resep [boodskap #79858 is 'n antwoord op boodskap #79854] |
Sa., 28 Junie 2003 21:45   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As almal hier pos met 1 naam en nie met 6 nie.
Ek ontdek nou net dat Katryn, Danielle is!!!!
Mens het nie eens die moontlikheid om die inhoud van die pos te lees nie, jy
moet eers uitsoek wie dit het geskryf en onder watter naam.
Ek kan nie glo, al die Afrikaners is sgisofreen nie!(schizofreen, in
Nederlands)
Gr,Rico, die just Rico is en avir altyd Rico sal bly.
Ek wens julle almal kaas!!!!
skryf in boodskap news:3EFDCD41.8080303@rogers.com...
>
> Lorinda wrote:
>
>
> toe ek 'n paar jaar gelede op die
>> nuusgroep was was Leendert van Oostrum, Reinier de Vos ens. nog hier.
>
>
> Ek dink nie Reinier de Vos was ooit op
> hierdie nuusgroep nie. Toe die nuusgroep
> gestig is, het 'n Wagenaar ou in Nederland,
> wat die nuusgroep help loods het, vir 'n
> ruk die Afrikaanse poslys se poste idividueel
> op die nuusgroep gesit. Dis toe dat jy 'n
> aanhoudende gesprek tussen Reinier en
> Leendert van Oostrum gesien het. Toe Wagenaar
> ophou met die oorpos van die poslys op die
> nuusgroep, toe was Reinier weg. Leendert was
> natuurlik 'n ander saak, en as jy nou gevegte
> tot die dood toe wou sien, dáárdie was die
> goeie ou dae.
> Ek stem saam dat die kwaliteit van hierdie
> nuusgroep sedert daardie dae verminder het.
> Een van die redes daarvoor is ongelukkig die
> gewoonte van "du plessis" om as omtrent ses
> karakters te pos. Mense raak doodeenvoudig net
> moeg daarvoor. Ek weet dat hulle ook moeg raak
> vir my "ontmaskering" van hom, maar mens moet
> dit nou en dan doen, veral as jy sien dat iemand
> een van sy gedaantes te ernstig opneem.
> Ek moet bieg dat ek vir jou ook aanvanklik
> as "du plessis" aangeneem het. Veral toe jy vir
> my 'n epos stuur. Du Plessis het kort tevore
> kontak met my probeer maak. Nie baie mense ken
> my e-posadres nie.
> Ek is in alle geval nou seker dat jy en
> Du Plessis nie dieselfde is nie. (Of jy nou
> iemand anders onder 'n skuilnaam is, daarvan
> is ek nog nie so seker nie.)
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: resep [boodskap #79860 is 'n antwoord op boodskap #79859] |
Sa., 28 Junie 2003 23:24   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lorinda wrote:
> Jou e-pos adres lê die internet vol (op 'n wyse van spreke), as iemand jou
> man se naam ken en jy het eens op 'n tyd onder sy naam op die ng gepos, so
> baie mense ken dit.
OK. Ek sien nou hoe die wind waai.
Dus was ek tog die hele tyd reg.
Goodbye Columbus.
|
|
|
|
|
Re: resep [boodskap #79864 is 'n antwoord op boodskap #79858] |
So., 29 Junie 2003 01:31   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Toemaar Rico, ons is nie almal so nie:))
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3efe0c89$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> As almal hier pos met 1 naam en nie met 6 nie.
>
> Ek ontdek nou net dat Katryn, Danielle is!!!!
> Mens het nie eens die moontlikheid om die inhoud van die pos te lees nie, jy
> moet eers uitsoek wie dit het geskryf en onder watter naam.
> Ek kan nie glo, al die Afrikaners is sgisofreen nie!(schizofreen, in
> Nederlands)
>
> Gr,Rico, die just Rico is en avir altyd Rico sal bly.
> Ek wens julle almal kaas!!!!
> skryf in boodskap news:3EFDCD41.8080303@rogers.com...
>>
>> Lorinda wrote:
>>
>>
>> toe ek 'n paar jaar gelede op die
>>> nuusgroep was was Leendert van Oostrum, Reinier de Vos ens. nog hier.
>>
>>
>> Ek dink nie Reinier de Vos was ooit op
>> hierdie nuusgroep nie. Toe die nuusgroep
>> gestig is, het 'n Wagenaar ou in Nederland,
>> wat die nuusgroep help loods het, vir 'n
>> ruk die Afrikaanse poslys se poste idividueel
>> op die nuusgroep gesit. Dis toe dat jy 'n
>> aanhoudende gesprek tussen Reinier en
>> Leendert van Oostrum gesien het. Toe Wagenaar
>> ophou met die oorpos van die poslys op die
>> nuusgroep, toe was Reinier weg. Leendert was
>> natuurlik 'n ander saak, en as jy nou gevegte
>> tot die dood toe wou sien, dáárdie was die
>> goeie ou dae.
>> Ek stem saam dat die kwaliteit van hierdie
>> nuusgroep sedert daardie dae verminder het.
>> Een van die redes daarvoor is ongelukkig die
>> gewoonte van "du plessis" om as omtrent ses
>> karakters te pos. Mense raak doodeenvoudig net
>> moeg daarvoor. Ek weet dat hulle ook moeg raak
>> vir my "ontmaskering" van hom, maar mens moet
>> dit nou en dan doen, veral as jy sien dat iemand
>> een van sy gedaantes te ernstig opneem.
>> Ek moet bieg dat ek vir jou ook aanvanklik
>> as "du plessis" aangeneem het. Veral toe jy vir
>> my 'n epos stuur. Du Plessis het kort tevore
>> kontak met my probeer maak. Nie baie mense ken
>> my e-posadres nie.
>> Ek is in alle geval nou seker dat jy en
>> Du Plessis nie dieselfde is nie. (Of jy nou
>> iemand anders onder 'n skuilnaam is, daarvan
>> is ek nog nie so seker nie.)
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
Re: resep [boodskap #79868 is 'n antwoord op boodskap #79864] |
So., 29 Junie 2003 08:17   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:bdlhg8$trfdv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Toemaar Rico, ons is nie almal so nie:))
> Annette
Ek weet Annette, as ek oor almal praat, sluit ek jou uit!!!!!
Jy is die smart lady hier.
Die Knapvrou :-))
GrRico
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3efe0c89$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> As almal hier pos met 1 naam en nie met 6 nie.
>>
>> Ek ontdek nou net dat Katryn, Danielle is!!!!
>> Mens het nie eens die moontlikheid om die inhoud van die pos te lees nie, jy
>> moet eers uitsoek wie dit het geskryf en onder watter naam.
>> Ek kan nie glo, al die Afrikaners is sgisofreen nie!(schizofreen, in
>> Nederlands)
>>
>> Gr,Rico, die just Rico is en avir altyd Rico sal bly.
>> Ek wens julle almal kaas!!!!
>> skryf in boodskap news:3EFDCD41.8080303@rogers.com...
>>>
>>> Lorinda wrote:
>>>
>>>
>>> toe ek 'n paar jaar gelede op die
>>>> nuusgroep was was Leendert van Oostrum, Reinier de Vos ens. nog hier.
>>>
>>>
>>> Ek dink nie Reinier de Vos was ooit op
>>> hierdie nuusgroep nie. Toe die nuusgroep
>>> gestig is, het 'n Wagenaar ou in Nederland,
>>> wat die nuusgroep help loods het, vir 'n
>>> ruk die Afrikaanse poslys se poste idividueel
>>> op die nuusgroep gesit. Dis toe dat jy 'n
>>> aanhoudende gesprek tussen Reinier en
>>> Leendert van Oostrum gesien het. Toe Wagenaar
>>> ophou met die oorpos van die poslys op die
>>> nuusgroep, toe was Reinier weg. Leendert was
>>> natuurlik 'n ander saak, en as jy nou gevegte
>>> tot die dood toe wou sien, dáárdie was die
>>> goeie ou dae.
>>> Ek stem saam dat die kwaliteit van hierdie
>>> nuusgroep sedert daardie dae verminder het.
>>> Een van die redes daarvoor is ongelukkig die
>>> gewoonte van "du plessis" om as omtrent ses
>>> karakters te pos. Mense raak doodeenvoudig net
>>> moeg daarvoor. Ek weet dat hulle ook moeg raak
>>> vir my "ontmaskering" van hom, maar mens moet
>>> dit nou en dan doen, veral as jy sien dat iemand
>>> een van sy gedaantes te ernstig opneem.
>>> Ek moet bieg dat ek vir jou ook aanvanklik
>>> as "du plessis" aangeneem het. Veral toe jy vir
>>> my 'n epos stuur. Du Plessis het kort tevore
>>> kontak met my probeer maak. Nie baie mense ken
>>> my e-posadres nie.
>>> Ek is in alle geval nou seker dat jy en
>>> Du Plessis nie dieselfde is nie. (Of jy nou
>>> iemand anders onder 'n skuilnaam is, daarvan
>>> is ek nog nie so seker nie.)
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: resep [boodskap #79875 is 'n antwoord op boodskap #79868] |
So., 29 Junie 2003 11:35   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat wil van my hê Rico?
'n Sjokoladekoekresep?:)))
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3efea085$0$49101$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bdlhg8$trfdv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Toemaar Rico, ons is nie almal so nie:))
>> Annette
>
> Ek weet Annette, as ek oor almal praat, sluit ek jou uit!!!!!
> Jy is die smart lady hier.
>
> Die Knapvrou :-))
>
> GrRico
>>
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3efe0c89$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> As almal hier pos met 1 naam en nie met 6 nie.
>>>
>>> Ek ontdek nou net dat Katryn, Danielle is!!!!
>>> Mens het nie eens die moontlikheid om die inhoud van die pos te lees nie, jy
>>> moet eers uitsoek wie dit het geskryf en onder watter naam.
>>> Ek kan nie glo, al die Afrikaners is sgisofreen nie!(schizofreen, in
>>> Nederlands)
>>>
>>> Gr,Rico, die just Rico is en avir altyd Rico sal bly.
>>> Ek wens julle almal kaas!!!!
>>> skryf in boodskap news:3EFDCD41.8080303@rogers.com...
>>>>
>>>> Lorinda wrote:
>>>>
>>>>
>>>> toe ek 'n paar jaar gelede op die
>>>> > nuusgroep was was Leendert van Oostrum, Reinier de Vos ens. nog hier.
>>>>
>>>>
>>>> Ek dink nie Reinier de Vos was ooit op
>>>> hierdie nuusgroep nie. Toe die nuusgroep
>>>> gestig is, het 'n Wagenaar ou in Nederland,
>>>> wat die nuusgroep help loods het, vir 'n
>>>> ruk die Afrikaanse poslys se poste idividueel
>>>> op die nuusgroep gesit. Dis toe dat jy 'n
>>>> aanhoudende gesprek tussen Reinier en
>>>> Leendert van Oostrum gesien het. Toe Wagenaar
>>>> ophou met die oorpos van die poslys op die
>>>> nuusgroep, toe was Reinier weg. Leendert was
>>>> natuurlik 'n ander saak, en as jy nou gevegte
>>>> tot die dood toe wou sien, dáárdie was die
>>>> goeie ou dae.
>>>> Ek stem saam dat die kwaliteit van hierdie
>>>> nuusgroep sedert daardie dae verminder het.
>>>> Een van die redes daarvoor is ongelukkig die
>>>> gewoonte van "du plessis" om as omtrent ses
>>>> karakters te pos. Mense raak doodeenvoudig net
>>>> moeg daarvoor. Ek weet dat hulle ook moeg raak
>>>> vir my "ontmaskering" van hom, maar mens moet
>>>> dit nou en dan doen, veral as jy sien dat iemand
>>>> een van sy gedaantes te ernstig opneem.
>>>> Ek moet bieg dat ek vir jou ook aanvanklik
>>>> as "du plessis" aangeneem het. Veral toe jy vir
>>>> my 'n epos stuur. Du Plessis het kort tevore
>>>> kontak met my probeer maak. Nie baie mense ken
>>>> my e-posadres nie.
>>>> Ek is in alle geval nou seker dat jy en
>>>> Du Plessis nie dieselfde is nie. (Of jy nou
>>>> iemand anders onder 'n skuilnaam is, daarvan
>>>> is ek nog nie so seker nie.)
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: resep [boodskap #79879 is 'n antwoord op boodskap #79877] |
So., 29 Junie 2003 17:56   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lorinda wrote:
> Net ingeval die bostaande steeds nie verstaanbaar is nie, al wat ek probeer
> doen het is om te verduidelik dat jou e-pos adres nie 'n geheim is nie, en
> waarom nie. Ek was dalk te subtiel:-)
Jy, subtiel? Ek lag my 'n papie.
En ek stel voor dat jy jou nou onfokus
van my af. Jy breek basiese net-praktyke.
Moet asseblief nie vir my weer 'n private
epos stuur nie. Moenie met my direk probeer
skoor soek nie. Ek is van plan om jou in
die toekoms te ignoreer. Doen dieselfde.
Gloudina
|
|
|
Re: resep [boodskap #79881 is 'n antwoord op boodskap #79879] |
So., 29 Junie 2003 20:11  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:3EFF28B8.1000200@rogers.com...
>
> Lorinda wrote:
>
>
>> Net ingeval die bostaande steeds nie verstaanbaar is nie, al wat ek probeer
>> doen het is om te verduidelik dat jou e-pos adres nie 'n geheim is nie, en
>> waarom nie. Ek was dalk te subtiel:-)
>
> Jy, subtiel? Ek lag my 'n papie.
> En ek stel voor dat jy jou nou onfokus
> van my af. Jy breek basiese net-praktyke.
> Moet asseblief nie vir my weer 'n private
> epos stuur nie. Moenie met my direk probeer
> skoor soek nie. Ek is van plan om jou in
> die toekoms te ignoreer. Doen dieselfde.
>
>
> Gloudina
>
Dis waar. Ek is nie baie subtiel nie. Wat e-pos betref, praat jy van maande
gelede, en natuurlik is ek nie van plan om dit ooit weer te doen nie, waarom
sou ek? Jy het my na my adres gevra en ek wou dit nie op die internet pos
nie. Ek het gedink jy dink regtig ek is du plessis, en nou weet ek van
beter. As jy eerlik met jouself is, dink dan oor wie met wie direk skoor
gesoek het. Goed, ons ignoreer mekaar maar weer.
Lorinda
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 11:28:26 UTC 2025
|