Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jakaranda's
Jakaranda's [boodskap #79778] Vr, 27 Junie 2003 16:36 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het vandag 'n busy dag gehad.
Die onreg oor die naam van kip palava, maar ook gedink oor Jakaranda's.

Hier het ons nie die bome nie.

Maar goed, vandag het ek my huis geboen en gesop.
Dis eintlik te warm vir ditin my huis is dit 27 grade en buite is dit ook
warm.

Nou zat ek op my kniee om die toilet uit te skrop en ek het die cd van Steve
Hofmeyr aangesit.

Nou sing die ou Jakaranda's klou vas aan my jas,
Toen jy hier was.

Nou sit ek nog in die toilet te dink wat beteken dit???

Wie wil my nog help???

Gr.Rico
Re: Jakaranda's [boodskap #79780 is 'n antwoord op boodskap #79778] Vr, 27 Junie 2003 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rico, 'n jakaranda is 'n uitheemse boom.
Kerkstraat in Pretoria se hele 7 myl is/was een lang laning jakarandas. Die
boom dra sulke blou-pers blommetjies wat afval, dan is al die sypaadjies ook
blou-pers.
As kind het ons die blommetjies opgeblaas sodat dit kon bars - dit is hoekom
ons sulke gesonde longe het;))
Sommige studente het geglo dat as 'n jakaranda blommetjie op hul kop val as
hulle onderdeur die boom stap, dan gaan hul die eksamens slaag.
Ongelukkig het die blommetjie Steve se kop gemis en op sy jas beland:)))

Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3efc729c$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek het vandag 'n busy dag gehad.
> Die onreg oor die naam van kip palava, maar ook gedink oor Jakaranda's.
>
> Hier het ons nie die bome nie.
>
> Maar goed, vandag het ek my huis geboen en gesop.
> Dis eintlik te warm vir ditin my huis is dit 27 grade en buite is dit ook
> warm.
>
> Nou zat ek op my kniee om die toilet uit te skrop en ek het die cd van Steve
> Hofmeyr aangesit.
>
> Nou sing die ou Jakaranda's klou vas aan my jas,
> Toen jy hier was.
>
> Nou sit ek nog in die toilet te dink wat beteken dit???
>
> Wie wil my nog help???
>
> Gr.Rico
>
Re: Jakaranda's [boodskap #79782 is 'n antwoord op boodskap #79780] Vr, 27 Junie 2003 17:39 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
LMGA

maar ek verstaan dan nog net nie waarom jy ook daar was nie!!!!!

Gr.Rico

"Annette" skryf in boodskap news:bdht1a$so9mv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rico, 'n jakaranda is 'n uitheemse boom.
> Kerkstraat in Pretoria se hele 7 myl is/was een lang laning jakarandas. Die
> boom dra sulke blou-pers blommetjies wat afval, dan is al die sypaadjies ook
> blou-pers.
> As kind het ons die blommetjies opgeblaas sodat dit kon bars - dit is hoekom
> ons sulke gesonde longe het;))
> Sommige studente het geglo dat as 'n jakaranda blommetjie op hul kop val as
> hulle onderdeur die boom stap, dan gaan hul die eksamens slaag.
> Ongelukkig het die blommetjie Steve se kop gemis en op sy jas beland:)))
>
> Annette
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3efc729c$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek het vandag 'n busy dag gehad.
>> Die onreg oor die naam van kip palava, maar ook gedink oor Jakaranda's.
>>
>> Hier het ons nie die bome nie.
>>
>> Maar goed, vandag het ek my huis geboen en gesop.
>> Dis eintlik te warm vir ditin my huis is dit 27 grade en buite is dit ook
>> warm.
>>
>> Nou zat ek op my kniee om die toilet uit te skrop en ek het die cd van Steve
>> Hofmeyr aangesit.
>>
>> Nou sing die ou Jakaranda's klou vas aan my jas,
>> Toen jy hier was.
>>
>> Nou sit ek nog in die toilet te dink wat beteken dit???
>>
>> Wie wil my nog help???
>>
>> Gr.Rico
>>
>
Vorige onderwerp: KUNSKAFEE (154)
Volgende onderwerp: Rip van Winkel!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 03:26:42 MGT 2024