| Lied in "Nine months" [boodskap #79686] |
Do., 26 Junie 2003 06:53  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
In die film "Nine months", onlangs op TV, het Hugh Grant op 'n stadium 'n
plaat gespeel op 'n tere oomblik. Ek dink die titels het gesê dit was deur
Van Morrison. Is daar iemand op die ng wat met sulke skraps inligting vir my
kan sê wat die plaat was? Dit was besonder mooi.
Koot
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Lied in "Nine months" [boodskap #79797 is 'n antwoord op boodskap #79692] |
Vr., 27 Junie 2003 20:18  |
Joeboy
Boodskappe: 54 Geregistreer: Februarie 2003
|
Volle Lid |
|
|
Laat weet as julle dit wil he met n email direk aan my, 4,38Mb, ek sal dan
direk stuur
Joeboy
--
"We know that communication is a problem, but the company is not going
to discuss it with the employees."
(Switching supervisor, AT&T Long Lines Division)
"Jonas" skryf in boodskap news:bdeae4$g46$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - stuur vir Koot die mp3 ... en vir my ...
> By voorbaat, dank , die uwe ....
|
|
|
|