Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Elaine wat bedoel jy met kleurlinge
Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79604] |
Tue, 24 June 2003 06:46  |
NEWSIE
Boodskappe: 12 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kleurling vir my is dieselfde as om hotnot genoem te word. Ek is 'n bruin
man nie 'n Kleurling of soos die vorige wit regime my genoem het Kaapse
Kleurling nie. Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat asb.
Dankie
Newsie
By the way ek is van die Boland
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79621 is 'n antwoord op boodskap #79616] |
Tue, 24 June 2003 13:20   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> As jy rassisme in sy suiwerste vorm wil ervaar reis na Suid-Oos Asië.
> Japanese, Sjinese, Maleisiërs, Fillipyne ens.
Kan jy asseblief verduidelik wat
jy bedoel. Ek weet daar is 'n
probleem tussen die lokale stamme
en die Sjinese deel van sekere
Suid-Oos Asiese bevolkings, maar
dis meer 'n ekonomiese probleem
as 'n rasseprobleem.
Gloudina
|
|
|
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79622 is 'n antwoord op boodskap #79615] |
Tue, 24 June 2003 13:22   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
> Of 'n whitey. Vir een of ander rede dink party swartes ek sal in die gesig
> gevat voel as hy my whitey noem. Ek kan nie sien wat so beledigend is aan
> die woord whitey nie.
Dis omdat jy nie die betekenis van die
woord verstaan nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79623 is 'n antwoord op boodskap #79606] |
Tue, 24 June 2003 13:35   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
NEWSIE wrote:
in Suid Afrika is ons die enigste land waar
> ons Wit, Swart en Bruin kry
In die VSA noem die mense wat nie
heeltemal van Europese afkoms is
nie, hulself African-Americans of
"blacks." Ek vind dit nogal snaaks
as Muhammed Ali en Colin Powell as
Blacks aangespreek word, want hulle
is witter as omtrent 'n hele klomp
"whites" in die VSA.
In SA is dié mense wat hulself
Bruin wil noem, seker trots op die
woord "bruin", omdat dit verwys na
hulle Khoi en San herkoms. Ek sou
ook seker maak dat ek my Khoi herkoms
navors en in ere hou as ek van Khoi
herkoms is.
Maar nou het ons gevalle in die
Boland waar die voorouers mense uit
Maleisië is wat met wit bloed op die
suidpunt van Afrika kom meng het.
Hierdie mense noem hulself ook "bruin"
maar het nie die Khoi-komponent in
hulle agtergrond nie. Maar die verenig-
ende faktor in hulle agtergrond is
meestal hulle Moslem-geloof.
Ek vind die gesprek op Litnet oor
die "Bruin" onderwerp heel interessant.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79628 is 'n antwoord op boodskap #79605] |
Tue, 24 June 2003 18:08   |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 24 Jun 2003 09:18:21 +0200, "Jottie" wrote:
> Hoekom "fok" ons nie sommer "Bruin man" ook uit ons woordeskat uit nie? Suid
> Afrikaners moet sekerlik die enigste nasie op aarde wees wat nogsteeds so
> onderskeid tref.
>
Wat Newsie sê maak vir my sin, tenspyte
van die feit dat ek, net soos Elaine, ook
verbaas is om te hoor dat hy die woord
kleurling as beledigend beskou.
Jottie, kyk maar die vakature kolomme
deur in die 'Beeld'. Vir jou en mense
soos jy is daar beslis werk. Nie moeilike
werk nie, want om die lande verder op
te dônner, behoort nie 'n kuns te wees nie.
Ek kaap Elaine se Porche. Die Beeld sê
'n Tranvaler het die Porche gekaap, maar
moet nie vir die Porche soek nie, hy's reeds
verkoop. Soek na 'n Transvaler.
(Maar moet nie hard wees op hom nie,
want hy is deel van die minderbevoorregtes
in die land:-)
Intussen breek Jottie by Jonas se winkel in.
DAWERENDE kleurlose:-))) letters op die
Beeld se voorblad. Soek na 'n Bolander.
Hy het geel tekkies aan. Saam met die
Bolander is 'n kleurlose man wat oorspronklik
van Botswana is. As julle hom sien sal julle hom
herken aan sy kleurloosheid.
Die voorblad van die Afrikaner berig natuurlik
ook oor hierdie nuusgeleentheid. Met woorde
'dis 'n bleddie witman wat Elaine se Porche
gekaap het. Het julle mos gesê die wittes kry
swaar in die land.
Ãn... moet nie vergeet om vir daardie inbreker
ook uit te kyk nie. Dit is 'n bruin man van 5' 8"
en hy is redelik lig van gelaatdskleur.
Saam met hom is 'n swart rampokker met 'n
groot pens.
Het jy die Beeld se reaksie gesien, j
Jottie, toe die Afrikaner koerant se lesers, tot
hul (die Beeld) se verstomming in 'n tou staan
voor die copstation om leidrade te gee?
En die HNP se koerant toe die toekenning kry
vir die koerant met die mees oplettende lesers?
Bleddie kleurlose idee van jou, Jottie.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79645 is 'n antwoord op boodskap #79643] |
Wed, 25 June 2003 02:33   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Gaan praat met Sjinese en Japanese van daarduie deel van die wêreld sodat
> hulle jou vertel - mits hulle jou vertrou.
> Vir my sal jy nie glo nie.
Ag dierbaarheid tog, Jonas. Jy is so
deursigtig. En so 'n papbroek. Dink
jy nou vir een oomblik dat ek nie
deur jou kan sien nie. Jy maak al
hierdie aantygings en hoop dat mense
jou nie daaroor kan kortvat nie.
Kom, vertel jý nou vir my wat
jý by dié Japannese uitgevind het
wat blykbaar vir joú vertrou.
Ek weet natuurlik taamlik baie
van Japannese kultuur af, aangesien
my man Japannees studeer en ons hier
in Ottawa Japannese vriende het. Ek
twyfel nie dat daar sekere groepe in
Japan is wat nie so lekker saamlewe
nie. Maar ek wil eintlik uit jou mond
jóu "navorsing" hoor. Dit sal
interessant wees.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79659 is 'n antwoord op boodskap #79628] |
Wed, 25 June 2003 10:18   |
Jottie
Boodskappe: 223 Geregistreer: April 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Baie valid punt wat jy maak. Jy het my oortuig dat daar wel omstandighede is
waar dit sinvol is om komplete beskrywing van 'n persoon te gee. Even al is
dit 'n wit man met 'n tipiese Durban tan maak dit nogsteeds sin om dit hard
en duidelik te beskryf indien nodig. Of even die swart man met die groot
pens. Dit maak nogal baie sense in die konteks waarin jy dit beskryf.
Die bostaande is heel waarskynlik algemeen regoor die wêreld en ek kan
definitief nie met jou daaroor stry nie.
"DD" skryf in boodskap news:6p3hfv0tq03nhm3udduu9d23hkjqgi5ha3@4ax.com...
> On Tue, 24 Jun 2003 09:18:21 +0200, "Jottie" wrote:
>
>> Hoekom "fok" ons nie sommer "Bruin man" ook uit ons woordeskat uit nie? Suid
>> Afrikaners moet sekerlik die enigste nasie op aarde wees wat nogsteeds so
>> onderskeid tref.
>>
>
> Wat Newsie sê maak vir my sin, tenspyte
> van die feit dat ek, net soos Elaine, ook
> verbaas is om te hoor dat hy die woord
> kleurling as beledigend beskou.
>
> Jottie, kyk maar die vakature kolomme
> deur in die 'Beeld'. Vir jou en mense
> soos jy is daar beslis werk. Nie moeilike
> werk nie, want om die lande verder op
> te d�nner, behoort nie 'n kuns te wees nie.
>
> Ek kaap Elaine se Porche. Die Beeld sê
> 'n Tranvaler het die Porche gekaap, maar
> moet nie vir die Porche soek nie, hy's reeds
> verkoop. Soek na 'n Transvaler.
> (Maar moet nie hard wees op hom nie,
> want hy is deel van die minderbevoorregtes
> in die land:-)
>
> Intussen breek Jottie by Jonas se winkel in.
> DAWERENDE kleurlose:-))) letters op die
> Beeld se voorblad. Soek na 'n Bolander.
> Hy het geel tekkies aan. Saam met die
> Bolander is 'n kleurlose man wat oorspronklik
> van Botswana is. As julle hom sien sal julle hom
> herken aan sy kleurloosheid.
>
> Die voorblad van die Afrikaner berig natuurlik
> ook oor hierdie nuusgeleentheid. Met woorde
> 'dis 'n bleddie witman wat Elaine se Porche
> gekaap het. Het julle mos gesê die wittes kry
> swaar in die land.
> 'n... moet nie vergeet om vir daardie inbreker
> ook uit te kyk nie. Dit is 'n bruin man van 5' 8"
> en hy is redelik lig van gelaatdskleur.
> Saam met hom is 'n swart rampokker met 'n
> groot pens.
>
> Het jy die Beeld se reaksie gesien, j
> Jottie, toe die Afrikaner koerant se lesers, tot
> hul (die Beeld) se verstomming in 'n tou staan
> voor die copstation om leidrade te gee?
> En die HNP se koerant toe die toekenning kry
> vir die koerant met die mees oplettende lesers?
>
> Bleddie kleurlose idee van jou, Jottie.
>
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79706 is 'n antwoord op boodskap #79659] |
Thu, 26 June 2003 16:52   |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: January 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
As daar vir 'n betrekking geadverteer word moet jy duidelik aandui SWART man
maar as die wetter moor en steel is swart verbode , hoe siek
"Jottie" skryf in boodskap news:3ef976ec$0$10141$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> Baie valid punt wat jy maak. Jy het my oortuig dat daar wel omstandighede is
> waar dit sinvol is om komplete beskrywing van 'n persoon te gee. Even al is
> dit 'n wit man met 'n tipiese Durban tan maak dit nogsteeds sin om dit hard
> en duidelik te beskryf indien nodig. Of even die swart man met die groot
> pens. Dit maak nogal baie sense in die konteks waarin jy dit beskryf.
> Die bostaande is heel waarskynlik algemeen regoor die wêreld en ek kan
> definitief nie met jou daaroor stry nie.
>
> "DD" wrote in message
> news:6p3hfv0tq03nhm3udduu9d23hkjqgi5ha3@4ax.com...
>> On Tue, 24 Jun 2003 09:18:21 +0200, "Jottie" wrote:
>>
>>> Hoekom "fok" ons nie sommer "Bruin man" ook uit ons woordeskat uit nie?
> Suid
>>> Afrikaners moet sekerlik die enigste nasie op aarde wees wat nogsteeds so
>>> onderskeid tref.
>>>
>>
>> Wat Newsie sê maak vir my sin, tenspyte
>> van die feit dat ek, net soos Elaine, ook
>> verbaas is om te hoor dat hy die woord
>> kleurling as beledigend beskou.
>>
>> Jottie, kyk maar die vakature kolomme
>> deur in die 'Beeld'. Vir jou en mense
>> soos jy is daar beslis werk. Nie moeilike
>> werk nie, want om die lande verder op
>> te d�nner, behoort nie 'n kuns te wees nie.
>>
>> Ek kaap Elaine se Porche. Die Beeld sê
>> 'n Tranvaler het die Porche gekaap, maar
>> moet nie vir die Porche soek nie, hy's reeds
>> verkoop. Soek na 'n Transvaler.
>> (Maar moet nie hard wees op hom nie,
>> want hy is deel van die minderbevoorregtes
>> in die land:-)
>>
>> Intussen breek Jottie by Jonas se winkel in.
>> DAWERENDE kleurlose:-))) letters op die
>> Beeld se voorblad. Soek na 'n Bolander.
>> Hy het geel tekkies aan. Saam met die
>> Bolander is 'n kleurlose man wat oorspronklik
>> van Botswana is. As julle hom sien sal julle hom
>> herken aan sy kleurloosheid.
>>
>> Die voorblad van die Afrikaner berig natuurlik
>> ook oor hierdie nuusgeleentheid. Met woorde
>> 'dis 'n bleddie witman wat Elaine se Porche
>> gekaap het. Het julle mos gesê die wittes kry
>> swaar in die land.
>> 'n... moet nie vergeet om vir daardie inbreker
>> ook uit te kyk nie. Dit is 'n bruin man van 5' 8"
>> en hy is redelik lig van gelaatdskleur.
>> Saam met hom is 'n swart rampokker met 'n
>> groot pens.
>>
>> Het jy die Beeld se reaksie gesien, j
>> Jottie, toe die Afrikaner koerant se lesers, tot
>> hul (die Beeld) se verstomming in 'n tou staan
>> voor die copstation om leidrade te gee?
>> En die HNP se koerant toe die toekenning kry
>> vir die koerant met die mees oplettende lesers?
>>
>> Bleddie kleurlose idee van jou, Jottie.
>>
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79751 is 'n antwoord op boodskap #79725] |
Fri, 27 June 2003 06:07  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet eintlik niks (baie min) van die ouens 0 wat hulle genoem word, of
wat hulle genoem wil word. Indiërs - ja dis mos my wêreld se mense.
Al wat ek weet is dat wanneer 'n Kleurling met my in Afrikaans praat soos my
Ouma dit gepraat het, dan verwar dit my ietwat. Die taal en die vooroordele
meng nie lekker nie...
"Annette" skryf in boodskap news:bdfid4$si86r$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hulle mag miskien vir jou eenders lyk, maar daar is 'n duidelike ooglopende
> verskil.
> Hotnots is visse.
> Kleurlinge is die Kypies. Klopse en sommer net lekker mense.
> Bruinmense is die grend mense wat met pak en das op die strand rondloop.
>
> Annette
>
> "koos" wrote in message
> news:bdfcuj$51r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat is die verskil tussen n kleurling, bruinman en 'n hotnot?
>> sover ek weet is daar geen verskil nie hulle lyk almal eners
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:49:09 UTC 2025
|