Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aan Ek
Aan Ek [boodskap #79652] |
Wed, 25 June 2003 07:27  |
NEWSIE
Boodskappe: 12 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Liewe Ek en DD
Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
wil dink dis jou opinie.
Groete
Newsie
|
|
|
|
|
|
|
Re: Aan Ek [boodskap #79673 is 'n antwoord op boodskap #79652] |
Wed, 25 June 2003 17:47   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien die ander ouens is ook een-een besig om deur jou te sien...
Ek het al toe jy die date gesoek het, geweet dat jy 'n bullshitter is. Geen
ou sal homself adverteer as iemand in 'n rolstoel nie... Iemand wat regtig
in 'n rolstoel sit sou iets sê soos: "Ek's 25, hou van fliek en braai. Ek is
verlam in my onderlyf." Maar al sou jy in 'n rolstoel sit, as dit die beste
eienskap is wat jy dink jy het - dis die enigste wat jy in jou advertensie
genoem het - is daar anyway nie veel tussen jou ore nie...
MAAR, nou't ek mooi gaan kyk, en gesien dat jy in 'n "rystoel" sit. Dis
natuurlik heeltemal anders. Ek het met jou eerste pos die slang in die gras
gehoor, maar ek sien hom nou eers. Ek sit trouens ook lekker op 'n rystoel,
en ek gun almal wat al die ure hier sit om Gloudina se
oor-en-oor-dieselfde-ou-storie te lees, verdien almal minstens wieletjies
onder hulle stoele...
Ek moet toevoeg dat ek lekker gelag het toe Elaine so vinnig rettireer*!
Moet sê die kleurling storie is 'n briljante idee... Goeie een, die mense
hou daarvan om vloekwoorde te maak van alledaagse Afrikaanse woorde. Ons mag
nie donder sê nie, of bliksem. Jy mag nie eers sê daar lê 'n hondedrol op
die gras nie, dis poefies! As jy genoeg mense bymekaar kry en 'n protes
loods sal jy dit sekerlik regkry om die woord kleurling te verban. Tip:
Probeer iets anders as "Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat
asb."
Dan gaan ons begin praat van die "BRUINES". Lekker né. En so deel ons die
reënboognasie op in al sy kleurtjies swart donkerbruin bruin ligbruin geel
wit spierwit. Plaas dat ons almal onsself kleurlinge noem en die skakerings
agter ons laat...
Kleurling is 'n pragtige woord, ek sal dit altyd bly gebruik.
Ek hoop jou vraag hieronder is beantwoord, ek kan nie vir jou prentjies
teken nie. (In die vervolg, quote asb die pos waarop jy antwoord.)
Die groete.
* Kak my nou maar uit vir my spelling. Julle WEET wat ek bedoel... Plaas
gerus die goeie spelling.
"NEWSIE" skryf in boodskap news:3ef94d4d$0$225@hades.is.co.za...
> Liewe Ek en DD
>
> Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
> doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
> wil dink dis jou opinie.
>
> Groete
> Newsie
>
|
|
|
Re: Aan Ek [boodskap #79680 is 'n antwoord op boodskap #79673] |
Thu, 26 June 2003 03:09   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mooi so "ek".
In elk geval - as die ou verlam is in sy onnerlyf, waarom het hy 'n "date"
nodig?
"Ek" skryf in boodskap news:bdcncs$r51gd$1@ID-134589.news.dfncis.de...
> Ek sien die ander ouens is ook een-een besig om deur jou te sien...
>
> Ek het al toe jy die date gesoek het, geweet dat jy 'n bullshitter is. Geen
> ou sal homself adverteer as iemand in 'n rolstoel nie... Iemand wat regtig
> in 'n rolstoel sit sou iets sê soos: "Ek's 25, hou van fliek en braai. Ek is
> verlam in my onderlyf." Maar al sou jy in 'n rolstoel sit, as dit die beste
> eienskap is wat jy dink jy het - dis die enigste wat jy in jou advertensie
> genoem het - is daar anyway nie veel tussen jou ore nie...
>
> MAAR, nou't ek mooi gaan kyk, en gesien dat jy in 'n "rystoel" sit. Dis
> natuurlik heeltemal anders. Ek het met jou eerste pos die slang in die gras
> gehoor, maar ek sien hom nou eers. Ek sit trouens ook lekker op 'n rystoel,
> en ek gun almal wat al die ure hier sit om Gloudina se
> oor-en-oor-dieselfde-ou-storie te lees, verdien almal minstens wieletjies
> onder hulle stoele...
>
> Ek moet toevoeg dat ek lekker gelag het toe Elaine so vinnig rettireer*!
> Moet sê die kleurling storie is 'n briljante idee... Goeie een, die mense
> hou daarvan om vloekwoorde te maak van alledaagse Afrikaanse woorde. Ons mag
> nie donder sê nie, of bliksem. Jy mag nie eers sê daar lê 'n hondedrol op
> die gras nie, dis poefies! As jy genoeg mense bymekaar kry en 'n protes
> loods sal jy dit sekerlik regkry om die woord kleurling te verban. Tip:
> Probeer iets anders as "Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat
> asb."
>
> Dan gaan ons begin praat van die "BRUINES". Lekker né. En so deel ons die
> reënboognasie op in al sy kleurtjies swart donkerbruin bruin ligbruin geel
> wit spierwit. Plaas dat ons almal onsself kleurlinge noem en die skakerings
> agter ons laat...
>
> Kleurling is 'n pragtige woord, ek sal dit altyd bly gebruik.
>
> Ek hoop jou vraag hieronder is beantwoord, ek kan nie vir jou prentjies
> teken nie. (In die vervolg, quote asb die pos waarop jy antwoord.)
>
> Die groete.
>
>
> * Kak my nou maar uit vir my spelling. Julle WEET wat ek bedoel... Plaas
> gerus die goeie spelling.
>
>
>
>
>
> "NEWSIE" wrote in message
> news:3ef94d4d$0$225@hades.is.co.za...
>> Liewe Ek en DD
>>
>> Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
>> doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
>> wil dink dis jou opinie.
>>
>> Groete
>> Newsie
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Aan Ek [boodskap #79748 is 'n antwoord op boodskap #79727] |
Fri, 27 June 2003 03:32   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Swart is nie 'n kleur nie .. En, daar is nie swartmense in die land nie -
bruin ja, en ook donkerbruin - maar nie swart nie. Ook nie wit nie ...
"Annette" skryf in boodskap news:bdfid5$si86r$7@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien nie, maar as jy al daardie kleure saammeng kry jy definitief bruin,
> en 'n titveltjie te veel indigo, dan het jy swart ook.
> Annette
>
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:brgmfv08nqva0kein10vf0ftrdb6sjacod@4ax.com...
>> On Wed, 25 Jun 2003 09:27:16 +0200, "NEWSIE" wrote:
>>
>>> Liewe Ek en DD
>>>
>>> Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
>>> doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
>>> wil dink dis jou opinie.
>>>
>>> Groete
>>> Newsie
>>>
>>
>> Rystoel, jy kan maar gerus lees wat E.K. hieronder sê.
>> By sy woorde
>>> En so deel ons die
>>> reënboognasie op in al sy kleurtjies
>> wil ek dit byvoeg dat 'n reënboog
>> nie swart of bruin bevat nie.
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
Re: Aan Ek [boodskap #79749 is 'n antwoord op boodskap #79748] |
Fri, 27 June 2003 04:39   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is reg, maar die donkerbruines verkies om hulself swartes te noem, en
diegene wat kan bruiner word in die son word deur almal wittes genoem. Dis
net om dinge bietjie op 'n manier te vereenvoudig. Slegs "wittes" kan
beskryf word as blas, olyfvel, rosig, lelieblank, sonbruin en roomvel.
Die bruines en donkerbruines ( swartes) het nie soveel beskrywings van
kleurskakerings nie.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bdgds6$jf1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Swart is nie 'n kleur nie .. En, daar is nie swartmense in die land nie -
> bruin ja, en ook donkerbruin - maar nie swart nie. Ook nie wit nie ...
> "Annette" wrote in message
> news:bdfid5$si86r$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Miskien nie, maar as jy al daardie kleure saammeng kry jy definitief bruin,
>> en 'n titveltjie te veel indigo, dan het jy swart ook.
>> Annette
>>
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:brgmfv08nqva0kein10vf0ftrdb6sjacod@4ax.com...
>>> On Wed, 25 Jun 2003 09:27:16 +0200, "NEWSIE" wrote:
>>>
>>>> Liewe Ek en DD
>>>>
>>>> Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
>>>> doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
>>>> wil dink dis jou opinie.
>>>>
>>>> Groete
>>>> Newsie
>>>>
>>>
>>> Rystoel, jy kan maar gerus lees wat E.K. hieronder sê.
>>> By sy woorde
>>>> En so deel ons die
>>>> reënboognasie op in al sy kleurtjies
>>> wil ek dit byvoeg dat 'n reënboog
>>> nie swart of bruin bevat nie.
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Aan Ek [boodskap #79750 is 'n antwoord op boodskap #79749] |
Fri, 27 June 2003 06:03   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja - die mense wat kan bloos.
So - hoeveel kleure in die SA-vlag as swart nie 'n kleur is nie?
"Annette" skryf in boodskap news:bdghtr$t4cjc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy is reg, maar die donkerbruines verkies om hulself swartes te noem, en
> diegene wat kan bruiner word in die son word deur almal wittes genoem. Dis
> net om dinge bietjie op 'n manier te vereenvoudig. Slegs "wittes" kan
> beskryf word as blas, olyfvel, rosig, lelieblank, sonbruin en roomvel.
> Die bruines en donkerbruines ( swartes) het nie soveel beskrywings van
> kleurskakerings nie.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bdgds6$jf1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Swart is nie 'n kleur nie .. En, daar is nie swartmense in die land nie -
>> bruin ja, en ook donkerbruin - maar nie swart nie. Ook nie wit nie ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:bdfid5$si86r$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Miskien nie, maar as jy al daardie kleure saammeng kry jy definitief bruin,
>>> en 'n titveltjie te veel indigo, dan het jy swart ook.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:brgmfv08nqva0kein10vf0ftrdb6sjacod@4ax.com...
>>>> On Wed, 25 Jun 2003 09:27:16 +0200, "NEWSIE" wrote:
>>>>
>>>> >Liewe Ek en DD
>>>> >
>>>> >Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
>>>> >doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
>>>> >wil dink dis jou opinie.
>>>> >
>>>> >Groete
>>>> >Newsie
>>>> >
>>>>
>>>> Rystoel, jy kan maar gerus lees wat E.K. hieronder sê.
>>>> By sy woorde
>>>> >En so deel ons die
>>>> >reënboognasie op in al sy kleurtjies
>>>> wil ek dit byvoeg dat 'n reënboog
>>>> nie swart of bruin bevat nie.
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Aan Ek [boodskap #79753 is 'n antwoord op boodskap #79750] |
Fri, 27 June 2003 07:10   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O nee, ek stem nie met jou saam dat swart nie 'n kleur is nie.
Dit is. Daar is selfs donker swart en ligter swart.
Ek weet - gaan koop 'n swart koorbroek en 'n swart koorhemp by twee
verskillende plekke, en as jy dit aantrek is die een donkerder as die ander.
Oeps !! Ek het vergeet!! Kleublindheid is mos 'n algemene kwaal onder die
mansgeslag:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bdgmnd$mqr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - die mense wat kan bloos.
> So - hoeveel kleure in die SA-vlag as swart nie 'n kleur is nie?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bdghtr$t4cjc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy is reg, maar die donkerbruines verkies om hulself swartes te noem, en
>> diegene wat kan bruiner word in die son word deur almal wittes genoem. Dis
>> net om dinge bietjie op 'n manier te vereenvoudig. Slegs "wittes" kan
>> beskryf word as blas, olyfvel, rosig, lelieblank, sonbruin en roomvel.
>> Die bruines en donkerbruines ( swartes) het nie soveel beskrywings van
>> kleurskakerings nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bdgds6$jf1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Swart is nie 'n kleur nie .. En, daar is nie swartmense in die land nie -
>>> bruin ja, en ook donkerbruin - maar nie swart nie. Ook nie wit nie ...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bdfid5$si86r$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Miskien nie, maar as jy al daardie kleure saammeng kry jy definitief bruin,
>>>> en 'n titveltjie te veel indigo, dan het jy swart ook.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Davie Davis" wrote in message
>>>> news:brgmfv08nqva0kein10vf0ftrdb6sjacod@4ax.com...
>>>> > On Wed, 25 Jun 2003 09:27:16 +0200, "NEWSIE" wrote:
>>>> >
>>>> > >Liewe Ek en DD
>>>> > >
>>>> > >Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
>>>> > >doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
>>>> > >wil dink dis jou opinie.
>>>> > >
>>>> > >Groete
>>>> > >Newsie
>>>> > >
>>>> >
>>>> > Rystoel, jy kan maar gerus lees wat E.K. hieronder sê.
>>>> > By sy woorde
>>>> > >En so deel ons die
>>>> > >reënboognasie op in al sy kleurtjies
>>>> > wil ek dit byvoeg dat 'n reënboog
>>>> > nie swart of bruin bevat nie.
>>>> >
>>>> > DD
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Aan Ek [boodskap #79826 is 'n antwoord op boodskap #79816] |
Sat, 28 June 2003 07:59  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:bdis2t$1d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het 'n paar jar in Wes-Afrika deurgebring - en voorwaar - daar is swartes
> so swart soos "an ace of spades". Maar, in die RSA is die "swartes" bruin.
> (Dis een van die maniere waarop onwettig immigrante geidentifiseer word...)
>
En jy, wat van Natal kom, en jare in Wes-Afrika gebly het , help my toe nie
toe ek sê palava laat my aan marog dink nie (soos dit in Zoeloeland gemaak
word met uie, rissies en/of kerriepoeier en vleis):-))))
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:49:10 UTC 2025
|