Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » SA "A" @ die Pumas
SA "A" @ die Pumas [boodskap #79648] |
Wed, 25 June 2003 05:04 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink dit gaan 'n beter wedstryd wees as Saterdag se toets - onthou om
vanmiddag (Woensdag) te kyk.
Bly om te sien John Smit is terug - asook 'n klomp ander belowende
"gewondes"
|
|
|
|
Re: SA "A" @ die Pumas [boodskap #79656 is 'n antwoord op boodskap #79649] |
Wed, 25 June 2003 09:48 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Verlede seisoen het ek Jaco as die beste losskakel in die land gereken - van
senter weet ek nie so lekker nie.
"Annette" skryf in boodskap news:bdbcfl$qle7v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien is die A-span 'n beter springbokspan.
> Vir wat wil hulle vir Jaco v/d Westhuizen nou senter laat speel?
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bdbagl$la4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink dit gaan 'n beter wedstryd wees as Saterdag se toets - onthou om
>> vanmiddag (Woensdag) te kyk.
>> Bly om te sien John Smit is terug - asook 'n klomp ander belowende
>> "gewondes"
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:35 UTC 2025
|